SA Grain November 2016

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

New trading environment analysed at 25th International Grains Council Conference

November 2016 WANDILE SIHLOBO, head economist: Agbiz South Africa is one of the key players in global grain markets and its footprint is clear in international forums such as the International Grains Council. Every year, the grain trusts (Winter Cereal and Maize Trust) nominate individuals to represent the industry in these international engagements. This year, […]

New leaders at ARC

November 2016 SA GRAAN/GRAIN EDITORIAL TEAM and ELRI BURGER, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem Two new leaders were appointed at the ARC-Grain Crops Institute (ARC-CGI) and ARC-Small Grain Institute (ARC-SGI) during this year. Dr Kingstone Mashingaidze Dr Kingstone Mashingaidze was appointed as senior research manager at the ARC-CGI in Potchefstroom on 14 April. He has a PhD […]

‘The drought as such was not the issue’

November 2016 The new DG of the DAFF, Mike Mlengana LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor On a personal note Mike Mlengana was born and raised in a rural farming community in the small town of Port St John’s (former Transkei) on the Wild Coast of the Eastern Cape Province as the son of a subsistence farmer. ‘Subsistence […]

Witmielie-oorsig en besluitneming vir die nuwe seisoen

November 2016 DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA en LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Die pryse van plaaslike kommoditeite is tans volatiel en die markte was die afgelope seisoen deurmekaar. Rekordprysvlakke vir verskeie kommoditeite het gerealiseer – en veral die pryse van witmielies het teen geweldige hoë vlakke verhandel en vir […]

Voortgesette ontwikkeling vir landbouchemiese verteenwoordigers

November 2016 NIC GREYLING, CropLife Opleiding is seker een van die belangrikste beleggings wat ‘n maatskappy kan maak. Ook die landbouchemiese bedryf het dit lankal besef en daarom word verteenwoordigers voortdurend opgelei om oor die nodige kennis in hul uitdagende werksomgewings te beskik. CropLife het besluit om aan verteenwoordigers erkenning te gee vir die opleiding […]

Maak só die meeste van glifosaatbespuitings

November 2016 THINUS UYS en BRIAN DE VILLIERS, Villa Crop Protection Glifosaat word nou al vir vier dekades met groot sukses toegedien en is die bekendste en mees verbruikte onkruiddoder ter wêreld. Ten spyte hiervan bestaan daar steeds ‘n klomp wanpersepsies daaroor. In hierdie skrywe word ‘n paar praktiese wenke gegee om glifosaatbespuitings en onkruidbeheer […]

As die Goliats van insetmaatskappye mekaar oorneem…

November 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Die afgelope jaar is gekenmerk deur groot inset maatskappye wat saamsmelt of wat ander maatskappye wil uitkoop. Dit kan ‘n hoë konsentrasie van insetmaatskappye tot gevolg hê. Konsentrasie in ‘n bedryf word ‘n probleem as markkragte die effektiewe werking daarvan negatief beïnvloed. Daar is tans ses maatskappye […]

Wat is die status quo met koolstofbelasting?

November 2016 HEINZ MEISSNER, adviseur vir die veebedryf Dit is die verantwoordelikheid van die Departement van Omgewingsake (DvO) om die land se kweekhuisgasvry stelling op ‘n gereelde grondslag te rapporteer. Die rapportering is aan die United Nations Framework Convention on Climate Change (UNFCCC) en dit geskied volgens gestandaardiseerde voorskrifte vir alle lande wat deur die […]

Rek jou rande met veranderlike spoed-aandrywingstelsel vir spilpunte

November 2016 MARCILL VENTER, Departement Landbou-ekonomie: Universiteit van die Vrystaat Suid-Afrika het die afgelope paar jaar abnormale toenames in elektrisiteitstariewe beleef. Die toename in elektrisiteitstariewe skep ernstige probleme vir besproeiingsprodusente omdat hulle van elektrisiteit afhanklik is om te kan besproei. Gegewe die toename in elektrisiteitstariewe wat die toekomstige winsgewendheid van besproeiingsprodusente bedreig, het die Waternavorsingskommissie […]

Ondergrondse dreinering vir gesonde grond en gewasproduksie

November 2016 FELIX REINDERS, LNR Instituut vir Landbou-ingenieurswese Kunsmatige ondergrondse dreinering in die landbou is ‘n praktyk waardeur die natuurlike dreinering verbeter word. Dit word al vir baie jare in die wêreld beoefen. In Suid- Afrika is ondergrondse dreinering formeel in die laat vyftigs en vroeë sestigs begin en verskillende benaderings en tegnieke is gebruik. […]

Is Sonkrag ekonomies lewensvatbaar?

November 2016 PHILIP OLIVIER, Olivia Energie-oplossings Sedert die beurtkrag van 2008 en die Eskom-tariefstygings daarna het Suid-Afrikaners toenemend bewus geword van die koste van elektrisiteit. Daarmee saam het die wêreldwye klem op klimaatsverandering en die negatiewe gevolge daarvan die neiging versterk om alternatiewe hernubare energiebronne te ondersoek. Die gebruik van fotovoltaïese (PV) panele het ‘n […]

How coal mining in Mpumalanga threatens food security

November 2016 VICTOR MUNNIK, Society, Work and Development (SWOP) Institute, University of the Witwatersrand Over the past three years, I have been doing research into the impact of coal mining on the Mpumalanga Highveld. In this article I focus on its impact on food security. Coal mining and farming make uncomfortable neighbours for a whole […]

Grondverdigting, die stille vernietiger van oeste

November 2016 MARTIENS DU PLESSIS, bestuurder: Presisieboerdery, NWK Grondverdigting is naas grondversuring en onkruiddruk, steeds een van die grootste enkele oorsake van verlaging in graanopbrengste. Dit kom algemeen in sand- en leemgronde wat onder graanproduksie is, voor. In hierdie artikel word die lig opnuut op hierdie graandief gewerp. Die meganika van grondverdigting Die totale volume […]

SY BESTE TOEKENNING NÓG

November 2016 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain contributor and HELENUS KRUGER, photos “Ek ontvang hierdie toekenning vanaand in nederigheid. Om ‘n toekenning vanuit die akademie te ontvang is goed, maar om ‘n toekenning vanuit die bedryf te ontvang, is selfs beter – dit is die beste!” Só het prof Zakkie Pretorius, wat onlangs afgetree het by die Departement […]

Subsistence Farmer of the Year category (0 ha – 10 ha) Teamwork makes the task easier

November 2016 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor and HELENUS KRUGER, photos ‘If you want to go fast, go alone. If you want to go far, go together.’ This African proverb about teamwork sums up the success story of the winner of the 2016 Grain SA/Absa Subsistence Farmer of the Year award, Mr Mzwayi David Zuma (66) and […]

Smallholder Farmer of the Year category (10 ha, but producing less than 250 tons) Expert advice and passion make dreams come true

November 2016 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor and HELENUS KRUGER, photos The winner of the 2016 Grain SA/Syngenta Smallholder Farmer of the Year award, Mr Sizwe Ngwenya (31), is a big dreamer, but not the kind that walks around with his head in the clouds. He is seeking a realistic purpose for his life, holding on to […]

Oesdagbaas gee die leisels oor

November 2016 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain Op 23 September het Graan SA op NAMPO Park afskeid geneem van ‘n personeellid wie se naam oor die afgelope twee dekades sinoniem was met die organisering en aanbieding van die NAMPO Oesdag. Heelparty ander kommersiële funksies van die organisasie is egter ook onder sy deeglike hand bestuur. […]

New Era Commercial Farmer of the Year category (250+ tons) A true example to other emerging farmers

November 2016 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain contributor and HELENUS KRUGER, photos 36 year old Mr Frans Mokoena from the Thabu Nchu district in the Free State, who received the 2016 award for Grain SA/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year, is a true example of a hardworking, productive farmer. Mokoena lost his parents at […]

Kopstukke gesels en geredeneer by Megaweek

November 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA en LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Graan SA Agri Mega Week, wat vanaf 14 tot 17 September by Mega Park op Bredasdorp plaasgevind het, het verseker sy reputasie van uiterste weerstoestande gestand gedoen soos die week gevorder het. Dit is egter steeds ‘n platform waar Graan SA-lede kan ontmoet, ontspan […]

Harde lesse en spanwerk verseker sukses

November 2016 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain contributor and HELENUS KRUGER, photos Vir mnr Jozua du Plessis van die plaas Middelbult by Delmas, wat as die Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar aangewys is, is presisie die resultaat van harde lesse wat oor meer as drie dekades van boerdery geleer is. Du Plessis het in 1981 op 300 […]

Grain producer winners shaping the future

November 2016 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain contributor and HELENUS KRUGER, photos On 14 October the grain industry gave recognition to and joined in the celebrations of the grain producer winners at a prestigious event held at The Theatre on Track in Midrand, Gauteng. Mr Jozua du Plessis from Delmas, who received the Grain SA/ Syngenta Grain Producer […]

Developing farmers reap the benefits of Grain SA’s programme

November 2016 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor The Scottish novelist Robert Louis Stevenson said, ‘Do not judge a day by the harvest you reap, but by the seeds you plant.’ Commercial producers who are involved in Grain SA’s Farmer Development Programme may not have had a harvest to reap the past season as a result of the […]

Grain farming is not for sissies!

November 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Can a wet season in the northern part of the country be just as catastrophic as a dry year? Can our summer grain producers, who have to purchase inputs at ridiculous exchange rates, make a profit at export parity prices? For a long time it has been a […]

Graanboerdery is nie vir sissies nie!

November 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Kan ‘n nat jaar in die noorde van die land net so katastrofies wees soos wat ‘n droë jaar is? Kan ons somergraanprodusente, wat insette teen belaglike wisselkoerse moet aankoop, nog teen uitvoerpariteit winsgewend wees? Een droogtejaar se skuld word lankal nie meer in die daaropvolgende jaar afgelos […]

Die vlieënde piering

November 2016 Beste Grootneef, By ons is dit steeds bitter droog. Die Juliereën se vog het lankal uitgepluis. Buurman sê die gras is so kort, die rysmiere staan op hul knieë en wei. Ou Neef, ons het voor Krismis baie genade nodig. Nog ‘n droë, wit seisoen… Intussen staan alles reg vir die groot plant: […]