SA Grain July 2018

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • MINI FOCUS - LIME
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • Reviews on NAMPO

Ondergrondsuurheid ‘n werklikheid in hoëpotensiaal-watertafelgronde

July 2018 KOBUS VAN ZYL, senior landboukundige, Omnia Kunsmis Die versuring van landbougrond met ‘n hoë potensiaal is ‘n gegewe en die tempo waarteen die agteruitgang voortsnel, word deur verskeie bydraende faktore bepaal. Elke produsent wil graag sy kinders en kleinkinders met iets beter agterlaat as waarmee hy self begin het. Dit is in ons […]

NAMPO’s #insta learners

July 2018 ALZENA GOMES, public relations officer, Grain SA Launched in 2016, the Grain SA Learner Project, hosted annually during the NAMPO Harvest Day, once again proved extremely successful in its third year running. Since its inception, Grain SA’s digital media partners, Lumico, invited local Grade 11 and Grade 12 learners to attend a digital and […]

Wheat: Breeding the future

July 2018 WILLEM BOTES, senior lecturer and head: Plant Breeding Laboratory, Stellenbosch University and research leader for the DST-Grain SA National Wheat Breeding Platform The Winter Cereal Trust and Technology and Human Resources for Industry Programme have invested in a rust resistance wheat pre-breeding programme at Stellenbosch University’s Plant Breeding Laboratory (SU-PBL) since 1998. The […]

REITZ-KONFERENSIE fokus op herlewing

July 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan ‘n Studiegroep wat fokus op ‘n beter toekoms en wat navorsing vir hulle laat werk. Dít het aanleiding gegee tot die Landbouweekblad Herlewingslandboukonferensie wat jaarliks op Reitz in die Oos-Vrystaat aangebied word. “Ek hou nie daarvan om vir die volgende geslag te boer nie: Ek wil boerdery graag nóú laat werk,” het […]

Vrystaat se doeltreffendheid bekyk

July 2018 Doeltreffendheid en effektiwiteit en die feit dat beide belangrike konsepte vir die hedendaagse produsent is, is in Deel 1 van die reeks aangespreek. Verbruiksdoeltreffendheid van insette is van kardinale belang – en veral wanneer die verbruiksdoeltreffendheid van beperkende hulpbronne soos water ter sprake is. Die verskillende faktore wat hierin in ag geneem moet […]

Tendense in wêreldproduksie en -verbruik van graan bekyk

July 2018 Internasionale graanmarkte is die afgelope vier tot vyf jaar gekenmerk deur ‘n “supersiklus”. Dit verwys na ‘n skerp toename in die produksie van die meeste grane en oliesade – wat oorwegend nuwe hoogtepunte bereik het. Die VSA, wat die grootste mielieproduserende land ter wêreld is (tussen 350 miljoen en 360 miljoen ton per […]

Somergraansaadpryse: Het produsente rede tot kommer?

July 2018 Graan SA se Produksie/Inset­werkgroep het vroeër die jaar weer samesprekings met verskeie saadmaatskappye oor Graan SA-lede se kommer oor stygende saadpryse gehou. Daar is tydens hierdie samesprekings klem gelê op die weerstand teen stygende saadpryse wat ál meer ervaar word. Grafiek 1 toon ‘n indeks van mieliesaadpryse teenoor die prys van mielies oor tyd – […]

LESSE GELEER tydens die afgelope plantseisoen

July 2018 KOBUS VAN ZYL, senior landboukundige, Omnia Kunsmis Elke plantseisoen het sy unieke uitdagings. Die 2017/­2018-seisoen was geen uitsondering nie. ‘n Mens sien soms die uitdagings (wat soos ‘n groot berg voor jou lê) en eers as jy bo uitgekom het, besef jy élke tree het jou vorentoe geneem. Wat laat jou die regte keuses […]

Does our INSECT RESISTANT management strategy still work?

July 2018 DR ANNEMIE ERASMUS and ELRINE STRYDOM, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Genetically modified maize expressing the Bt gene, is planted in South Africa to control one of the most important insect pests of maize, the African maize stemborer, Busseola fusca (Lepidoptera: Noctuidae). This specie has been reported to be resistant to the first generation Bt maize (Bt […]

Argentynse en plaaslike praktyke in proewe vergelyk Deel 3: Evaluering van sekere basiese grondeienskappe

July 2018 DR DANIE BEUKES, onafhanklike grondkundige en HERTZ EISELEN, AgriConsult Trust In die Junie-uitgawe (Dele 1 en 2) is die agtergrond, proefpraktyke en opbrengste ten opsigte van die vergelyking van die Argentynse geenbewerkingspraktyke met plaaspraktyke in verskillende produksiegebiede bespreek. In hierdie artikel word gefokus op die evaluering van sekere basiese grondeienskappe, gemeet in die […]

Argentynse en plaaslike praktyke in proewe vergelyk Deel 4: Evaluering van sekere grondeienskappe

Argentynse en plaaslike praktyke in proewe vergelyk Deel 4: Evaluering van sekere grondeienskappe July 2018 DR DANIE BEUKES, onafhanklike grondkundige en HERTZ EISELEN, AgriConsult Trust Deel 1 en Deel 2 is in die Junie-uitgawe van SA Graan/Grain en op van dié uitgawe is Deel 3 van hierdie reeks gepubliseer. Die agtergrond, proefpraktyke, opbrengste en basiese grondeienskappe ten opsigte […]

Animal diseases that can affect humans Part 5: Psittacosis or parrot fever

July 2018 DR JAN DU PREEZ, veterinary specialist, Public Health Psittacosis is a disease that can be contracted by people who come into close contact with birds and more particularly those of the parrot family (psittacine birds). The mico-organism causing pstittacosis is Chlamydophila psittaci. Infections occur naturally worldwide and have been identified in at least 400 […]

Wat jy moet weet oor nuwe P-riglyne vir mielies

July 2018 DR CHRIS SCHMIDT, bestuurder: Landboukundige Dienste, Sidi Kunsmis Waar kom die nuwe P-riglyn vir mielieverbouing skielik vandaan? En hoekom is die vorige riglyn nie goed genoeg nie? Wat het dit genoodsaak om nou na iets anders oor te skakel? Al hierdie vrae kan met reg gevra word. Ons weet dat die vorige riglyn, […]

Voordelige MAKROFAUNA in landboupraktyke bekyk

July 2018 CHARNÉ MYBURGH, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Grondbiota bestaan uit ‘n enorme verskeidenheid organismes wat met mekaar, met die plantwortels en met die omgewing in aanraking kom en is daarom ‘n belangrike komponent van die grond-ekosisteem. Hulle word op grond van grootte verdeel in drie groepe, naamlik makrofauna (>2 mm soos erdwurms en termiete), mesofauna (0,1 mm […]

Só verbeter jy GRONDVRUGBAARHEIDS­BESTUUR

July 2018 ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan Boerdery in Suid-Afrika is onder geweldige druk. Behalwe vir politieke en klimaatdruk is dit ook vasgevang in ‘n kosteknyptang. In hierdie opsig is dit opvallend hoe hoog stikstofkoste in alle provinsies in Suid-Afrika is vergeleke met dié van die res van die wêreld. “Oorbemesting is ‘n realiteit. Dit kos die […]

Optimalisering van stikstofbehoeftes en – benutting = beter waterbenutting

July 2018 DR ERIK ADRIAANSE, bestuurder: produkontwikkeling en tegniese ondersteuning, Sasol Die meeste voedsel word met natuurlike reënval geproduseer, terwyl ontwikkeling in ‘n groot aantal lande met die gepaardgaande toename in die bevolking minder landbougrond per persoon vir voedselproduksie tot gevolg het. Hierdie verwagte afname is 20% van ‘n huidige 2 250 m2/persoon tot 1 […]

Kunsmiskwaliteit weer getoets: Só lyk resultate

July 2018 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA In 2017 is weer ‘n volledige kunsmiskwaliteitmoniteringsprojek van stapel gestuur. Dié projek is in samewerking met die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF), Fertasa, die Sasol Landboutrust en Graan SA gedoen. Die samewerking en die gees waarin hierdie projek plaasgevind het, is beslis iets om op […]

Is oorbemesting werklik ‘n sonde?

July 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Die woord “oorbemesting” klink asof dit nie reg moet of kan wees nie. Soms mag oorbemesting heeltemal verkeerd wees, maar daar is tog kere wat dit nie ongunstig is nie; dit hang net af uit watter oogpunt dit benader word. Dit is belangrik om te bepaal wanneer dit oorbemesting is […]

Gunstige mikrobes in volhoubare landbou

July 2018 OWEN RHODE, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Voedeselproduksie moet teen 2050 verdubbel om die groeiende wêreldbevolking te kan voed. In die navorsingsomgewing word daar terselfdertyd voorgestel dat daar ‘n afname in die gebruik van anorganiese kunsmis en on­kruiddoders moet wees. Die tweeledige doel om voedselproduksie te verseker en volhoubaar te boer, plaas opnuut ‘n fokus daarop […]

Fertasa-kongres fokus op TOEKOMS van kunsmis

July 2018 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Die Fertilizer Association of Southern Africa (Fertasa) het hierdie jaar op 19 April hul 58ste jaarkongres in Kempton Park gehou. Die kongres is besonder goed bygewoon en het met sprekers van heinde en verre gespog, wat veral oor nuwighede in die kunsmisbedryf gepraat het. Die tema was […]

EXPERTS in anything…were once beginners Grain SA Internship Programme in partnership with DRDAR

July 2018 SINELIZWI FAKADE and LUKE COLLIER, Farmer Development co-ordinators, Grain SA It was the old American President, Benjamin Franklin, who wrote, ‘Tell me and I forget. Teach me and I remember. Involve me and I learn.’  Early on in his life Franklin discovered that imitating other people was a sure way to self-improvement and […]

Finish the dish BEFORE THE ROAST IS SPOILT

July 2018 Jannie de Villiers, CEO The kitchen remains a pretty hot place, regardless whether it is a SuperSport studio or a meeting in the Grain Building. We always refer to Africa not being a place for sissies. Similarly, South Africa is not really for people who cannot work in the hot kitchens of our world. Heat has […]

Die oerknal traak ons nie eintlik nie

July 2018 Beste Grootneef Die winter is weer soos van ouds – met yskoue nagte en spierwit ryp soggens oor die Vrystaat se vlaktes gestrooi. Al die brommers en vlieë is na die gogga-hiernamaals. Nóú kan ons bees slag! Ou Neef, suinigheid is ‘n deug by enige goeie gade. Soveel te meer waar meet en […]

Kry die kos gaar VOOR DIT AANBRAND

July 2018 Jannie de Villiers, HUB Die kombuis bly maar eenmaal ‘n warm plek. Maak nie saak of dit nou ‘n SuperSport-ateljee of ‘n vergadering in die Graangebou is nie. Ons sê gereeld Afrika is nie vir sissies nie. Só is Suid-Afrika ook nie juis vir mense wat nie in die hittige kombuise van ons wêreld kan […]