SA Grain January 2019

  • All
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

USA farm subsidies: Lessons to be learnt

January 2019 IKAGENG MALULEKE, junior economist, Grain SA The World Trade Organisation (WTO) is an organisation for liberalising trade among 159 developed and developing countries across the globe; it operates a global system for trade rules, acts as a forum for negotiating trade agreements and settles disputes between members. According to the WTO, there are […]

GRAANTRUSTS ondersteun volhoubaarheid Deel 2: Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust (OPOT)

January 2019 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker Die Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust is op 18 September 1997, met spesifieke verwysing na kanola, sonneblom, sojabone en grondbone, geregistreer met die hoofdoelwit om die oliesadebedryf in Suid-Afrika te bevorder en te ontwikkel. “Dit beteken dat beide die kapitaal en inkomste van die trust slegs gebruik word vir die befondsing […]

Get out of your comfort zone and GROW

January 2019 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain editorial team ‘You cannot change the circumstances, the seasons or the wind, but you can change yourself. That is something you have charge of,’ the American philosopher and motivational speaker, Jim Rohn, once said. This insightful quote aligns with the philosophy behind the very successful Grain Academy Programme. The Grain Academy […]

’n Lewe van oorwinning is JOU keuse

January 2019 MARIETJIE DU TOIT, hoof: Mesites Christen Akademie Trauma en stres is ’n realiteit in ons alledaagse lewe. Is daar dan enige hoop op ’n lewe van vrede en vryheid? Word my gedrag en lewe bepaal deur omstandighede buite my beheer en is ek net ’n pion van my situasie? Ek wil onomwonde vir […]

Tweekolspinmyte op mielies onder die vergrootglas

January 2019 DR ANNEMIE ERASMUS, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Min produsente besef dat spinmyte algemeen in die laat seisoen in rypwordende mielies voorkom. Omdat die plante se blare in hierdie stadium besig is om van onder af te verbruin, word die teenwoordigheid van die spinmyte nie opgemerk nie. Omdat daar nie oesverliese ter sprake is nie, word […]

Mieliemark: Weerspieël huidige prysvormingsmeganisme effektiwiteit?

January 2019 Die dinamiek van die plaaslike mieliemark, veral in terme van die verwerking, het oor tyd redelik verander. In terme van produksie, word die meeste geelmielies onder normale omstandighede in die oostelike gedeeltes van die land verbou – dit sluit hoofsaaklik Mpumalanga en die Oos-Vrystaat in. Witmielies word meestal in die westelike gedeeltes van […]

Kunsmis tans relatief “DUURDER” as normaal

January 2019 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Afhangende van die gewas, kan kunsmis tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uitmaak. Omdat kunsmis so groot deel van ’n produsent se koste uitmaak, kan die prys daarvan bepalend wees vir die winsgewendheid van die gewas. Anders gesien, kan die verhouding […]

GEHALTEVERSEKERING in die produksie van landboumiddels

January 2019 DR GERHARD H VERDOORN, CropLife Suid-Afrika Graanprodusente spandeer amper 10% van hulle produksiekoste aan landboumiddels, oftewel, plaagdoders en aan verwante produkte soos benatters, kleefmiddels en buffers. Enige van die insette soos saad, kunsmis en landboumiddels is baie belangrik vir produsente omdat goeie gehalte insette saam met geskikte weersomstandighede ’n winsgewende oes vir die […]

CARBON EMISSIONS of grain farming in the Western Cape assessed

January 2019 LORREN DE KOCK, associate practitioner: Blue North and DR HENDRIK SMITH, conservation agriculture facilitator, Grain SA Grain SA initiated the Carbon Footprint Project, with Phase 1 of the project aiming to calculate and compare the greenhouse gas emissions of different farming systems in the winter grain region in the Western Cape. An increase […]

Produsentgebaseerde maatskappye ondersteun Graan SA

January 2019 DIRK KOTZE, ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA In die hedendaagse tye het ’n boerdery ’n besigheid geword wat kundigheid op alle vlakke verg. Volgens me Lize Morris (SA Graan/Grain, Julie 2018) gebeur dit selde dat een persoon al die kundigheid het; om jou dus met kundige mense te omring, het die wagwoord geword. Met dit […]

Winsgewendheid bo-aan Graan SA se 2019-lysie

January 2019 JANNIE DE VILLIERS, HUB Om die Januarie-uitgawe se Standpunt te skryf, bly altyd ’n groot uitdaging. Nie alleen is die sperdatum vir die rubriek reeds aan die einde van November nie, maar dit is ’n tyd van die jaar wat die weer ’n uiters belangrike invloed het op hoe ons die nuwe jaar ingaan. Die […]

Tsodilo se kliporrel

January 2019 Beste Grootneef Ou Neef, gisteraand met die ou jaar in die wieke, het die gedagtes pad gevat tot by Tsodilo. Tsodilo is nie ’n plek nie, dit is ’n reis. In toeka se dae moes jy jou eie water en brandstof saamneem, want dit was ver en afgeleë. ’n Tweespoorpaadjie na Tsodilo kronkel […]

Profitability at the top of Grain SA’s list for 2019

January 2019 JANNIE DE VILLIERS, CEO It is always a challenge to write the Point of View for the January edition. Not only is the due date for the column at the end of November, but it is a time of the year when the weather has a major influence on how we will enter the new […]