SA Grain December 2018

  • All
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

South Africa’s struggling agricultural sector: What went wrong 20 years ago

December 2018 South Africa’s decision to play by the global rules of free trade post-1994 put the country’s agricultural sector in a difficult position. While it was expected to compete against the best in the world, the support that could have helped it, was taken away. At the same time, the countries it was competing […]

Heffing om telers te vergoed

December 2018 LEON DU PLESSIS, L&L Landboudienste Die statutêre heffing wat deur die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye op koring en gars, met ingang van 1 Oktober 2016 ingestel is, is onlangs deur die Minister na 30 September 2020 verleng. Die doel van dié heffing is om telers van koring- en garskultivars te ondersteun. […]

Exporting of grains and oilseeds: The 101 of market access

December 2018 R MARINDA VISSER, manager: Grain Research and Policy Centre, Grain SA and DR JULIAN JAFTHA, chief director: Plant Production and Health, Department of Agriculture, Forestry and Fisheries The development of new export markets is becoming increasingly important for grains and oilseeds. Grain SA and the South African Cereals and Oilseeds Trade Association (Sacota) […]

Voorneme om te plant en nuwe seisoen-voorraad

December 2018 In die somergraanmark is daar verskeie faktore wat ’n groot rol in plaaslike prysvorming speel. Hierdie faktore sluit internasionale pryse, die wisselkoers, die plaaslike produksie-omstandighede en voorraadvlakke in. Met die aanvang van die nuwe somergraanproduksieseisoen is dit essensieel dat produsente dié faktore in ag neem wanneer hulle hul beplanning vir die nuwe seisoen […]

The effects of herbicides on soil life Part 4: Earthworms

December 2018 DR MARYKE CRAVEN, CHARNÉ MYBURGH, OWEN RHODE and DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Whilst the use of effective herbicides may provide a feasible option for enhancing weed control, it can become a toxicological risk to invertebrates such as earthworms. It is unavoidable that herbicides will affect earthworms because they are an […]

STYGING in internasionale pryse en wisselkoers die sondebokke

December 2018 In 2018 was die skerp styging in die ruolieprys, internasionale kunsmis- en landbouchemikalieëpryse en die wisselvalligheid van die wisselkoers beslis ’n doring in die vlees van die plaaslike mark. Die Brent-ruolieprys het vanaf Oktober verlede jaar tot Oktober vanjaar met 39,6% in dollarterme gestyg, terwyl dit met 48% in randterme toegeneem het. Omdat […]

Sojaboondifferensiaal nie geïmplementeer nie

December 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Die differensiaal is ’n uitdaging wat al vir verskeie jare op die tafel is en wat al in verskeie vergaderings tot warm gesprekke gelei het. By dié jaar se Graan SA Kongres is die liggingsdifferensiaal weer in diepte bespreek en is spesifieke mandate vanaf […]

Mik vir HOËR PROTEÏEN-sojabone

December 2018 DR JAN DREYER, namens die Proteïennavorsingstigting Sojaboonproduksie in Suid-Afrika het gedurende die afgelope aantal jare deur ’n hele paar stroomversnellings gegaan. Vanaf die wyer bekendstelling van die gewas tot die huidige rekordproduksie van 1,55 miljoen ton, het ’n groot aantal produsente, maatskappye, Graan SA en die Proteïennavorsingstigting grootse pogings ingesit om hierdie mylpaal […]

Laat aanplanting van grondbone: ’n Opsie of ’n waagstuk?

December 2018 LOUREINE MULLER, grondboonagronoom, Triotrade Die weer speel ’n groot rol in die bepaling van die plantdatum van grondbone. As daar nie vog is nie, kan daar nie geplant word nie. In die afgelope paar jare het die somerreën sy opwagting ál later in die seisoen gemaak. Dit is juis om dié rede dat […]

Kies só die korrekte SPUITPUNT

December 2018 GERRIT JANSEN VAN VUUREN, produkbestuurder: Remedies, Rolfes Agri Die gebruik van landbouchemiese middels bly een van die belangrikste aspekte van gewasproduksie. Ten spyte van die navorsing en kwaliteitsbeheer met die vervaardiging van landbouchemiese middels, word die registrasiehouers van hierdie produkte jaarliks deur produsente gekonfronteer met klagtes soos: Jou gif het nie gewerk nie… […]

Cultivar screening, the answer to charcoal stalk rot of maize

December 2018 DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Charcoal stalk rot is caused by the fungus Macrophomina phaseolina and is favoured by soil temperatures of 30°C to 42°C and low soil moisture. Initial symptoms in maize can be observed after flowering with the abnormal drying of upper leaf tissues, stalk lodging and premature death. When […]

Certified seed – your first defence against Sclerotinia in soybeans

December 2018 HANLIE DU PLESSIS for SANSOR Sclerotinia, a sporadic fungal disease affecting a wide range of host plants, has had a substantial impact on soybean production during the previous season. This fungus has the potential to reduce soybean yields with up to 50%, should conducive environmental conditions for the infection and rapid development of […]

Time to REFLECT

December 2018 Things happen so fast nowadays that we struggle to keep up. As producers we particularly experience this during planting and harvest time. This involves managing the one important process after the other, long hours and hard work. At Grain SA we experience exactly the same thing. However, it doesn’t seem to happen only […]

Nuwe Overbergse gebeurtenis voeg GROOT waarde toe

December 2018 JAN GREYLING, SA Graan/Grain medewerker Met Graan SA-lede in die Wes-Kaap se belange as prioriteit kon produsente, verskaffers en belanghebbendes vanjaar ’n tuisveldvoordeel geniet met die bywoning van hul eie NAMPO in die Kaap, oftewel NAMPO Kaap. Oor die koms van dié nuweling gons dit veel verder as net op dié geleentheid se geboortedorp, waar […]

Hoop, vreugde en dankbaarheid

December 2018 Die jaar 2018 was vir my vol pyn. Dit was ’n uiters intense en emosionele jaar. Daar was die pyn van lae graanpryse en finansiële lewensvatbaarheid. Dan was daar die emosies van onveilig voel op jou eie plaas en die magtelose gevoel wat die beskerming van ons geliefdes betref. Die debatte oor grondhervorming […]

Ta’ Rose

December 2018 Beste Grootneef Die jaar het met goue sonstrale oor die stoeptrap gegly: Soggens en saans, 365 meetsnoere uitgedeel. Die nuwe jaar is ’n halwe nag weg, met die Aandster wat vanaand helder oor die Vrystaat-vlaktes skyn. Ou Neef, ’n Oujaarsaand is gemaak om die vreugdes en pyne van ’n jaar wat verby getik het, […]

Image of a better future

December 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO The year 2018 will be known in organised agriculture as the year in which land reform was brought to a head. The image that leaders have to project, is one of a better future. That is exactly what organised agriculture has been doing this year. Expropriation without compensation definitely […]

Beeld van ’n beter toekoms

December 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB Die jaar 2018 sal in georganiseerde landbou bekend staan as die jaar wat grondhervorming op die spits gedryf is. Die beeld wat leiers moet voorhou, is een van ’n beter toekoms. Dit is presies waarmee georganiseerde landbou hom dié jaar besig gehou het. Onteiening sonder vergoeding verteenwoordig beslis nie […]