SA Grain December 2017

  • All
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Sunflower crop quality overview of the 2015/2016 production season

December 2017 Jolanda Nortjé, manager laboratory, The Southern African Grain Laboratory NPC The deep root system of a sunflower enables the plant to perform better than other crops during dry seasons, making sunflower seed production very suitable for South African climatic conditions. As a result, sunflower seed production for the 2015/2016 production season exceeded soybean […]

Samewerking verseker ‘n beter toekoms

December 2017 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain medewerker Sowat 350 produsente uit sentraal Suid-Afrika het die 14de Senwes Toekomsfokusdag op 27 September op NAMPO Park buite Bothaville bygewoon. Dié geleentheid, wat in die Nasie in Gesprek-formaat aangebied is, met die tema, Landelike gemeenskapsamewerking, het die kollig laat val op samewerking tussen plaaslike gemeenskappe, besighede, munisipaliteite en produsente. […]

Progress being made in control of Sclerotinia

December 2017 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor In response to producers’ rising concern about the impact of Sclerotinia diseases in grain fields, Grain SA and Bayer Crop­Science joined hands to host three information days in different production areas of the country to share more information about this devastating pathogen. An American view on Sclerotinia At each […]

Eenheid en groter deelname nodig vir ‘n beter Suid-Afrika

December 2017 Louise Kunz, SA Graan/Grain medewerker. Die tema van Agri NW se 2017-kongres, “Volhoubaarheid deur eiendomsregsekerheid en verhoogde produktiwiteit” het groot byval gevind by kongresgangers. Produsente is opnuut toegerus met inligting wat hulle in staat stel om te midde van toenemende veranderde landbou- en politieke omstandighede meer volhoubaar te kan produseer. Sprekers sê hul sê Verskeie […]

Vraag-en-aanbodscenario’s gebaseer op die voorneme om te plant

December 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Volgens die Nasionale Oesskat­tings­komitee (NOK) se voorneme om te plant-verslag wat einde Oktober bekend gemaak is, word die verwagte mielie-aanplantings vir die seisoen op 2,47 miljoen ha geskat – wat slegs ‘n 6% daling is, gemeet teen die huidige seisoen se oppervlakte aangeplant. Sojaboonaanplantings word op […]

Research on and control of Diplodia in maize

December 2017 DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom and PROF VINESH MAHARAJ, Department of Chemistry, University of Pretoria Diplodia stalk and ear rot is caused by the fungus Stenocarpella may­­dis and can be encountered through­out the world. Diplodia ear rot is usually noted in seasons with early drought followed by excessive and extended […]

Presisie-beginsels én presiese produsente verhoog winste

December 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Grondsoorte en gronddieptes in lande en oor plase kan uitermate verskil. Die gevolg van verskille soos hierdie in die hulpbronne is dat die opbrengsmikpunte ook dramaties kan varieer. Die verskillende opbrengspotensiale behoort die basis van pre­sisieboerdery te wees en die norm waarteen die opbrengste gemeet moet word. Die […]

Delayed planting impacts sunflower yield

December 2017 Dr Safiah Ma’ali, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Sunflower is classified as the third largest grain crop produced in South Africa after maize and wheat. According to the Crop Estimates Committee 2016/2017, the production forecast for sunflower is 821 970 tons. Sunflower is primarily used for the manufacturing of sunflower oil for human consumption and […]

Bestuur risiko deur diversifikasie

December 2017 LUAN VAN DER WALK, lanbou-ekonoom, Graan SA Deel 6 van die reeks rakende die voorseisoenbemarking en verskansing handel oor diversifikasie vir risiko­bestuursdoeleindes. Die voorafgaande gedeeltes van die reeks het die verskeie aspekte wat in gedagte gehou moet word wanneer verskansing en bemarking oorweeg word, aangespreek. Dit sluit aspekte soos die werking van die markstrukture, […]

Belangrike ekonomiese aanwysers en insetprystendense van 2017

December 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA In 2017 het die wisselkoers weer eens wipplank gery en omdat dit plaaslike pryse op ‘n daaglikse basis beïnvloed, het dit besluitneming ten opsigte van insetaankope asook graanbemarking, ‘n groot uitdaging gemaak. Die wisselkoers het sedert Oktober verlede jaar tot Oktober vanjaar tussen ‘n sterkste vlak van […]

Luister en kyk versigtig om jou

December 2017 Ek wil vanjaar se Kersboodskap neem uit wat ons in Lukas 24:13 – 35 by die Emmausgangers kan leer. Jy kan wel argumenteer dat dit met Jesus se kruisiging te doen het en nie met Sy geboorte nie. My beroep op jou is egter om hierdie Kersfees stadig te loop en jou geestesoë […]

Graan SA netwerk wyd en syd

December 2017 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA ​​​​​​​Die laaste paar maande van 2017 was baie bedrywig vir die Graan SA-span wat wyd en syd boeredae bygewoon – en selfs ‘n plaaslike gholfdag ondersteun het. Die Graan SA/Bothaville Gholfdag het lede, produsente en dorpenaars na die Bothaville Gholfklub gelok. As blyk van waardering vir die dorp […]

Dié skoene moet jy dra

December 2017 Respek is een van die hoekstene van enige samelewing en respek is ook die kern van die oplossing van ons land. Maar wat ons van respek verstaan, skiet soms ver tekort. Respek word deur die Engelse woordeboeke as tweeledig aangegee. Ons verstaan respek oor die algemeen as agting of bewondering vir iemand oor […]

Boeredae fokus op behoeftes

December 2017 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder, Graan SA Graan SA se Wes-Kaapse Landbou-ontwikkelingsafdeling het op 16 Augustus en 4 September onderskeidelik twee suksesvolle boeredae by Langgewens Proefplaas en AB In­Bev (voorheen SAB) op Caledon aangebied. Die opkoms van Wes- en Suid-Kaapse nuwe era-boere, mentors asook plaaslike insetverskaffers en rolspelers was bevredigend. Die onderwerpe wat tydens hierdie […]

Op die kantlyn

December 2017 Publication: December 2017 Section: Features

How do we go forward?

December 2017 JANNIE DE VILLIERS, CEO The year has run its course. Record crops in the north and a drought crisis in the south. And then there is also a highly emotional flare-up of farm murders which is upsetting all. The leadership is reviewing both the high and low points of the year over and […]

Hoe nou vorentoe?

December 2017 JANNIE DE VILLIERS, HUB Die jaar het uitgeloop. Rekordoeste in die noorde en ‘n droogteramp in die suide. Dan is daar ook ‘n hoogs emosionele vlaag van plaasmoorde wat almal ontstig. Die leierskap gaan weer en weer deur al die hoogte- en laagtepunte van die jaar. Almal sug diep. Dalk is dit met […]

Die padskraper

December 2017 Beste Grootneef In Onse dorpie het mense baie keer kortpad met name gevat. Dikwels is ‘n plaasnaam as deel van die stamboom ingegooi veral as mense met dieselfde van naby aan mekaar gebly het. Daar was kolle vir die Van Niekerks, die Van den Bergs, die Van Aardes en so meer. En dan het […]

Nuwe era-boere toegerus vir hedendaagse uitdagings

December 2017 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder, Graan SA Die Graan SA Landbou-ontwikkelingsprogram het gedurende September vanjaar ‘n plaastoer vir 24 nuwe era-graanboere aangebied. Hierdie boere het bestaan uit klein en groter, asook nuwe- en gevorderde graanboere in die Wes-Kaap wat hoofsaaklik gemengde boerderye het. Die doel van die inisiatief is om boere blootstelling te gee aan […]