SA Grain December 2015

  • All
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Desembermaand in die grondboonland…

December 2015 LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse Geen grondboonseisoen verloop dieselfde nie en die 2015/2016-groeiseisoen blyk om geen uitsondering op die reël te wees nie. Reeds het ons in Novembermaand ‘n voorsmakie gehad van onvoorspelbare weerspatrone waar vroeë grondboonaanplantings noodwendig opsy geskuif moes word sodat temperature kon herstel ná sneeuneerslae op die suidelike Drakensberge. Die […]

Conservation agriculture: Part 21

December 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 21st of a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA)-based crop-pasture […]

Kersboodskappe

December 2015 Dit sal uiteindelik ten beste uitwerk Wanneer ons aan Kersfees dink, is dit gewoonlik met aangename herinneringe: Familie en kinders rondom ‘n Kersboom en geskenke. Maar, daar is diegene wat baie eensaam is tydens die Feesseisoen. Wat, na 2 000 jaar, maak dit nog steeds só ‘n belangrike geleentheid – sonder ‘n vervaldatum? […]

‘n Jaar van interne ondersoek

December 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Die jaar is op sy rug. 2015 sal in die annale opgeteken staan as seker een van die droogste jare ooit. Dit was droog in die noorde en in die suide. Dit is die jaar waarin so baie voorspel het dat grondhervorming sou rigting kry om die onsekerhede […]

Oom Blade se tuit

December 2015 Beste Grootneef Die dae rek nou bene na die jaareinde met die soelheid van lang somersdae. Tyd loop soos water deur die uurglas. Dit is al amper weer Krismis! En wat ‘n jaar was dit nie. Buurman sê as die Chinese ‘n jaar vir elke denkbare ding het, kan ons 2015 vernoem na […]

An internal investigative year

December 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The year is on its back. 2015 will certainly go down in the annals as one of the driest years ever. It was dry in the north and in the south. It is the year during which so many predicted that land reform would find direction, to reduce […]

ARC-SGI researchers were Sydneysiders for a week

December 2015 ANNELIE BARNARD and ROBBIE LINDEQUE, ARC-Small Grain Institute Someone who lives in Sydney and its suburbs is colloquially known as a ´Sydneysider´. Eight researchers from the ARC-Small Grain Institute (ARC-SGI) in Bethlehem became instant Sydneysiders when they recently attended the 9th International Wheat Conference (IWC) that was held in Sydney, Australia. The IWC […]

An overview of the local wheat crop quality of the 2014/2015 production season

December 2015 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, Southern African Grain Laboratory NPC The commercial wheat crop of the 2014/2015 season was set at 1,750 million tons, which is 120 000 tons lower than the previous season’s crop and 7% lower than the ten year production average of 1 885 800 tons (2004/2005 to 2013/2014 seasons). The […]

Grondbewoners wat grondkwaliteit bevorder onder die vergrootglas

December 2015 CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse Daar kan meer mikrobes in een teelepel grond gevind word, as wat daar mense op aarde is. Hierdie organismes is essensieel vir suksesvolle bewaringslandbou aangesien hulle grondlewe bevorder. Grondmikroörganismes Die volgende mikroörganismes word in grond aangetref: Bakterieë Swamme en bakterieë sal die belangrikste en grootste persentasie van mikroörganismes […]