Koring- en garssaadpryse vir die nuwe seisoen

Die wintergraansaadbedryf is tans in ’n kritieke tydperk. Daar is ’n uitstekende voorteelprogram vir koring in plek en vir gars en koring is ’n teling- en tegnologieheffing nou al in sy derde jaar om...

Die raaisel van PLANTDIEPTE ondersoek

Vir enige saad om optimaal te ontkiem, is die volgende faktore nodig: Lewende saad, genoeg vog, ’n gunstige temperatuur en ’n medium waardeur die koleoptiel/hipokotiel maklik kan groei. Die fondasie vir optimale gewasprestasie is ’n...

Engaging the youth: Farmers and consumers of tomorrow

The youth are the future. The youth of today could be our ambassadors and future influencers of tomorrow. We should not overlook the opportunity to engage and collaborate with them. The Grain SA Schools Programme ‘We...

The Corner Post Featuring: Soois Scheepers

When discussing the difference between mentorship and coaching, Mr Jannie de Villiers, CEO of Grain SA, said: ‘A coach has his own game plan and tells you what to do to achieve his goals....

Graan SA op grondvlak in gesprek met lede

Met ’n onseker seisoen wat die weer en reënval betref, het die jaarlikse Graan SA-streeksvergaderings vol verwagting by Agri Delmas Lapa afgeskop. Die vergaderings het ten doel om graan-, mark- en heffingsinligting asook die...

Van sandkorrel tot pêrel

Ek is so lief vir pêrels en kan my verwonder aan die glans daarvan en hoe dit verskillende kleure reflekteer. As Spreuke 31:10 (OV) sê dat ’n knap vrou baie meer werd is as...

Grond: Die produsent se belangrikste bate — Deel 1: Die samestelling van grond

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Dit is meestal ook die duurste enkele kapitale bate van die produsent. Grond is ‘n skaars...

Grond: Die produsent se belangrikste bate — Deel 2: Die belangrikste geologiese moedermateriale

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Die minerale fraksie van grond se oorsprong is oorwegend vanuit geologiese materiaal. In hierdie artikel...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 3: Primêre minerale

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Geologiese materiaal is die bron van die minerale fraksie van grond. In hierdie artikel in...

LATEST EDITION