Home REVIEW ON CONGRESS

REVIEW ON CONGRESS

Boere maak saak, want boere dra by!

Intense druk op die graanbedryf en die Suid-Afrikaanse landbou in geheel is oor die afgelope paar jaar ervaar. 2019 veral was so onwrikbaar soos harde grond. Vir ontwikkelende en kommersiële produsente begin die groei...

Stepping into leadership

It was John C. Maxwell who wrote, ‘A leader is one who knows the way, goes the way, and shows the way’. Choosing the right leadership is part of ensuring sustainability for Grain SA...

Inkomste deur heffings presteer goed

Tydens die afgelope Kongres het Graan SA terugvoer aan lede oor die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2019/2020-seisoen verskaf. Ralf Küsel, voorsitter van Graan SA se Bemarkingswerksgroep, het ’n voorlegging gedoen rakende die seisoen...

Steely determination needed says chief justice

‘South Africa belongs to all – not just some – who live in it.’ This was according to the keynote speaker at Grain SA’s annual Congress held at NAMPO Park in March, who was...

’n Finale terugblik vir Jaco

Graan SA is vanjaar 20 jaar oud. Tydens die jaarlikse Kongres op 4 en 5 Maart het die uittredende voorsitter van die organisasie, Jaco Minnaar, hoogtepunte en mylpale van die afgelope paar jaar uitgelig. “Die...

Bending the curve towards growth

‘If there is to be any future growth in the grain economy, we need to attend to: partnerships; what we focus on; what issues we prioritise; how we co-ordinate within the value chain and...

Boublokke…hoe lyk jou fondasie vir winsgewendheid

April 2018 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA en foto’s deur ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain  Graan SA-lede, regeringsamptenare, landbourolspelers en ander belanghebbendes het op 7 en 8 Maart by NAMPO Park byeengekom vir die jaarlikse Graan SA...

Wegbreeksessies in ’n neutedop

Verskeie belangrike bedryfsaangeleenthede is tydens die jaarlikse wegbreeksessies by Kongres 2020 bespreek. Hier volg punte wat deur die Redaksie opgemerk is. Mielies Oesversekering: Graan SA, die Suid-Afrikaanse Versekeringsvereniging (SAIA) en die Wêreldbank het voorstelle rakende oesversekering...

LATEST EDITION