Vroue gesels oor hul plek in landbou
August 2017
Valerie Cilliers, SA Graan/Grain medewerker
Ons lewe in ‘n vinnig-veranderende wêreld en die rol van die vrou moet toenemend daarby aanpas. Met dié dat Vrouemaand in Augustus gevier word, val die kollig opnuut op die plek...
SANSOR holds its annual congress
August 2017
Corné Louw, senior economist: Grain SA
The South African National Seed Organisation (SANSOR) held its 28th Annual Congress on 4 and 5 May this year in Oubaai in the Western Cape. The new leadership...
SAGL celebrates 20th anniversary and new crop protection division
August 2017
Louise Kunz, SA Graan/Grain contributor
The basement of the Southern African Grain Laboratory (SAGL) at the Grain Building in Pretoria was converted into an elegant venue to host a celebration on 26 June this year. This...
Nuwe gesigte by Agri SA
August 2017
SA Graan/Grain redaksie
Die afgelope tyd was daar verskeie personeelveranderinge by Agri SA.
Mnre Johan Pienaar (adjunk uitvoerende direkteur, Agri SA) en Nic Opperman (direkteur: Natuurlike Hulpbronne, Agri SA) het einde April vanjaar afgetree. Pienaar was...
Navorsing nasionaal gekoördineer
August 2017
DRS ANNELIE BARNARD en VICKI TOLMAY, LNR-Kleingraan, Bethlehem
LNR-Kleingraan het onlangs ‘n baie suksesvolle beplanningsvergadering gehou, waar rolspelers van oor die hele land byeengekom het. Hierdie vergadering word elke jaar aangebied om aan die...
‘n Blik op die toekoms van die rooivleisbedryf
August 2017
Gerhard Schutte, Rooivleis Produsente Organisasie
Die Rooivleisbedryfsforum evalueer tans die voorstelle wat tydens die onlangse strategiese werkswinkel vir die rooivleisbedryf gemaak is, met die oog daarop om dit te implementeer en aansoek te doen...
What the Boers can teach us about South Africa
July 2017
Growing up in Umlazi in the 1980s and 1990s, I understood the word 'Boer' to mean something very different from the Afrikaans word for ‘farmer’. While I had to study Afrikaans through most of my...
Sasol Agricultural Trust to benefit agricultural industries at large
July 2017
LEON DU PLESSIS, administrator, Sasol Agricultural Trust
The Sasol Agricultural Trust was founded in March 2012 by Sasol Chemicals Industries Limited. The Trust received donations from the founder in the amount of R30 million.
The...
Tegnologiese vooruitgang belangrik vir presterende produkte
June 2017
RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker
K2 Saad het tydens hul jaarlikse nasionale boeredag op 15 Maart vanjaar ‘n wye reeks mielie-, soja-, weidings- en groenteprodukte wat kommersieel beskikbaar is, aan produsente bekend gestel. SA Graan/Grain het gaan uitvind...
Tegnologiedag deel meer as net inligting met produsente
June 2017
LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain medewerker
Me Magda du Toit (Korporatiewe Skakeling en Kommunikasiebestuurder, Monsanto SA) sê die groot getal produsente wat Monsanto se Boeredag op 23 Maart vanjaar bygewoon het, is ‘n teken van die positiewe...