Home RECENT ARTICLES

RECENT ARTICLES

Ontwikkeling van stikstofbemestingsnorme vir koring onder bewaringslandboutoestande in die Wes-Kaap

Sedert bewaringslandbou in die laat tagtigs in die Wes-Kaap posgevat het, het boerderypraktyke drasties verander. Toepassing van bewaringslandboubeginsels verander die speelveld dramaties. Een van die belangrikste beginsels is grondversteuring wat tot ’n minimum beperk word...

Effektiwiteit van chemiese onkruid- en plaagdoders – doen dit reg en spaar

Onkruide is een van ’n graanprodusent se grootste bestuurbare vyande en dit is in ’n groot mate die produsent self wat die effektiwiteit van onkruiddoders bepaal. In baie gevalle is vuil lande gespuit, maar as...

Konferensie fokus op navorsing

Agri SA se Kommoditeit- en Korporatiewe Kamer het onlangs ’n insiggewende konferensie oor landbounavorsing en -ontwikkeling by die Universiteit van Pretoria (UP) aangebied. Breedvoerige aandag is aan die huidige status van landbounavorsing en moontlike...

Lente- en somerklimaatsverwagtings

Aangesien ons nader aan die somertydperk beweeg, word die El Niño Suidelike Ossilasie (ENSO) op die oomblik fyn dopgehou as gevolg van die drastiese effek wat dié verskynsel op somerreënvalgebiede kan hê. Tans is daar...

What is your responsibility?

There are certain responsibilities in terms of acquisition, sales, marketing, advertising, promotion, recommendation and use of agricultural remedies. The following persons (natural or legal as in a company) have certain responsibilities in terms of agricultural...

Standaardaftrekking op sorghumlewerings

Die plaaslike sorghummark is reeds vir die afgelope paar jaar onder druk met plaaslike produksie sowel as verbruik wat sedert die vroeë 2000’s meestal in ’n afwaartse tendens is. Die daling in die plaaslike...

LATEST EDITION