Inset-oorsig

August 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Dieselpryse onder die loep Diesel maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Soos nuwe enjintegnologie die mark betree en bewerkingspraktyke oor die jare...

Grain market-overview

August 2015 14 July 2015 WANDILE SIHLOBO, economist, Industry Services, Grain SA and TINASHE KAPUYA, manager: Trade and Investment, Agbiz South Africa's soybean industry: A brief overview South Africa is the largest importer of soybean oilcake in sub-Saharan...

Conservation agriculture: Part 17

August 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 17th in a series of articles highlighting a...

Arrested ear syndrome rears its head in South Africa

August 2015 GRANT PRINGLE, agronomist: Pannar Arrested ear syndrome, also called blunt ear syndrome, a relatively unknown phenomenon in South African maize production, has appeared in isolated areas this past season. Some producers have realised only...

Graanmark-oorsig

July 2015 — 17 Junie 2015 WANDILE SIHLOBO, ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Suid-Afrika hierdie jaar 'n netto invoerder van mielies: Van waar kan ons potensieel witmielies invoer? Die skrif is teen die muur dat Suid-Afrika hierdie jaar ‘n netto...

Die afgelope seisoen in retrospeksie

July 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Die 2014/2015-produksiejaar is afgehandel. Niks kan meer aan die produksie verander word nie, maar dit is belangrik dat elke produsent terugkyk om probleme wat gemaak is, te identifiseer sodat...

Conservation agriculture: Part 16

July 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 16th in a series of articles highlighting a...

Inset-oorsig

June 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Deursigtigheid in die landbouchemiese bedryf moet verbeter Graan- en oliesadeprodusente raak toenemend bekommerd oor tendense in landbouchemiese pryse. Tydens Graan SA se Kongres in Maart 2015 het die...

Grain market overview

June 2015 11 May 2015 WANDILE SIHLOBO, economist, Industry Services, Grain SA and TINASHE KAPUYA, manager: Trade and Investment, Agbiz Identifying strategic export markets for SA sorghum industry This year, South Africa is confronted by drought and the...

Die beheer van winteronkruide in somerreënvalstreke is ook belangrik

June 2015 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse Een van die definisies van onkruide, is dat dit plante is wat groei waar dit nie moet nie. Alle plante wat gesien word as ‘n onkruid, het gewoonlik kenmerkende...

LATEST EDITION