A stride closer to food security in the face of climate change

July 2016 KINGSTONE MASHINGAIDZE, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom In South Africa 70% of the population consume maize as their staple food. Therefore research into improving this food crop is vital for food security and sustainability. With...

Markvooruitsigte en gewasbeplanning

June 2016 DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Landbou in Suid-Afrika het gedurende die afgelope vyf jaar se produksieseisoene druk ervaar wat klimaatsomstandighede betref – meer spesifiek droogtes en rekord-hoë temperature tydens die bestuiwingsperiodes....

Maak seker jou landbouchemiese verteenwoordiger voeg waarde toe

June 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA In die Wes-Kaap maak landbouchemikalieë tussen 16% en 20% van 'n koringprodusent se lopende produksiekoste uit, terwyl dit in sekere dele van die somergewasproduserende gebiede onder 5%...

Conservation agriculture: Part 26

June 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 26th and final of a series of articles...

Aalwurmpeste knou produksie van mielies en ander wisselbougewasse

June 2016 DRIEKIE FOURIE, Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur: Noordwes-Universiteit en SONIA STEENKAMP, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Aalwurmnavorsing word deur kundiges van beide die Noordwes- Universiteit (NWU) en die LNR-Instituut vir Graan gewasse (LNR-IGG) op Potchefstroom...

Plaaslike kunsmisbedryf ál meer afhanklik van invoere

May 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Invoere vorm 'n al groter deel van plaaslike kunsmisverbruik. In 1993 het Suid-Afrika 23% van sy invoerbehoefte aan kunsmis ingevoer terwyl Suid-Afrika in 2013, 79% van sy invoerbehoeftes...

Kultivarkeuse en winsgewendheid van koring – op mekaar se tone of in maat?

April 2016 ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Wêreldwyd verskaf koringprodusente noodsaaklike kalorieë. In Afrika word ‘n toename in koringverbruik verwag as gevolg van ‘n groeiende vraag na verwerkte graan produkte. Vir Suider-Afrika is kultivarkeuse dus uiters belangrik...

HENK MICHAU: Om bo uit te kom, is harde en slim werk, maar grootliks...

April 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker — Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finalis Henk en Riana Michau boer sedert 1995 in die Tuinplaasomgewing – omtrent halfpad tussen Modimolle en Marble Hall, uit en uit in die...

Geenbewerking kan sonneblom se kaliumopname beinvloed

April 2016 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Met geenbewerking vind stratifikasie van plantvoe dingselemente in die grondprofiel gewoonlik plaas. Van die plantvoedingselemente word deur gewasse vanuit diep er grondlae gemyn en die deel wat nie...

Facts and fiction about GM crop safety

April 2016 WYNAND VAN DER WALT, senior partner: FoodnCropBio Consulting Biotechnology, genetic modification (GM), GM crops and foods, biosafety and risks have all become buzz words arising from polarised debates that have left many consumers and...

LATEST EDITION