Aardjie na sy vaartjie

May 2018 DR ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraan, Bethlehem Mokolo is ‘n nuwe LNR-Kleingraan-koringkultivar wat vir droëlandproduksie in die somerreënvalgebied vrygestel is. Mokolo is uit Matlabas ontwikkel en is net soos sy voorganger uitstekend aangepas vir uiteenlopende produksie-omgewings....

A closer look at Gibberella root, crown and stalk rots

May 2018 PROF BRADLEY FLETT and DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Gibberella root, crown and stalk rot is caused by the fungal species in the Gibberella zeae (Fusarium graminearum species complex) with the primary hosts other...

Werknemers belangrikste faktor in dié boerdery – Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar finalis

April 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Die oostelike Hoëveld het besliste geleenthede, uitdagings en bedreigings wat enige produsent tot die uiterste toets. Dit is hier, in die Delmas-omgewing, waar mnr Jan Boshoff en sy vrou, Retha, hul...

Groothandelsprys van diesel: Heffings kos jou meer as die diesel

April 2018 CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Diesel maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Die groothandelsprys van diesel in Maart vanjaar het op R12,10/liter gestaan – 4,2% hoër as...

Dooiepunt in omdraaistrategie vir koring? 13 Maart 2018

April 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Die koringbedryf is tans onder erge druk weens die kwynende volhoubaarheid van die bedryf. Tydens die onlangse Graan SA Kongres se spesiale koringsessie is daar...

Dieresiektes wat die mens aantas Deel 2: Mens-dierverhouding en voordele van diere

April 2018 DR JAN DU PREEZ, veterinêre spesialis: Volksgesondheid Die dinamiese verhouding of band tussen mens en dier geniet wêreldwyd aandag vanweë die wedersydse voordele wat dit vir albei partye inhou. Tans woon ongeveer 55% van die...

Die nuwe seisoen: Oorweeg bemarking deeglik

April 2018 Die huidige bemarkingseisoen (2017/2018) sal lank onthou word as ‘n rekordproduksiejaar – met die mielie-oes wat op ‘n allemintige 16,82 miljoen ton afgesluit het. Dit het die plaaslike mieliemark reeds vroeg in die...

Bt-mielies vir die beheer van Chilo boorder

April 2018 JANET VORSTER en DR ANNEMIE ERASMUS, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Tydens die verbouing van mielies is daar ‘n aantal omgewingsfaktore wat opbrengs kan beïnvloed, soos droogtes, siektes en insekplae. Stamboorders is van die mees ekonomies-belangrike plae...

Benefits of winter cover crops in a mixed farming system

April 2018 GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production With a total of only 14% land suitable for arable cropping, South Africa is not well endowed with resources for dryland (rainfed) farming. Soil degradation often occurs due to monoculture...

Alternatiewe om te oorweeg

April 2018 In die vorige gedeeltes van die reeks is meer gefokus op wat na-stroopbemarking is, asook die faktore waarop gelet moet word wanneer produsente na-stroopbemarking oorweeg. In hierdie gedeelte van die reeks sal meer...

LATEST EDITION