Bekalking – doel en fokus omskryf
Fertasa, in samewerking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Die reeks sal uiteindelik uit twaalf artikels bestaan. Hierdie is die vierde artikel...
SOJABONE: Insekdiversiteit en ekostelseldienste (nie alles met pote is peste nie!)
November 2018
PAUL JANSE VAN RENSBURG, NADINE SCHUTTE, PROFF JOHNNIE VAN DEN BERG en STEFAN SIEBERT, Geïntegreerde-plaagbestuurprogram, Eenheid vir Omgewingswetenskappe, Noordwes-Universiteit
Die grootskaalse verbouing van gewasse lei tot die transformasie van die natuurlike habitat, sowel as die...
Tyd vir nuwe seisoen se beplanning is weer hier
September 2018
Die nuwe somerplantseisoen neem eersdaags ‘n aanvang. Dit is dus weer tyd vir produsente om te begin met die beplanning daarvan. Alhoewel daar ‘n magdom onsekerhede in die markte is (nuwe norm?), is...
Reëngebruiksdoeltreffendheid in die Mpumalanga-streek
September 2018
In Deel 3 van die reeks is daar gefokus op die Noordwes Provinsie en die gebiede wat in hierdie artikel onder die kollig gekom het, was Lichtenburg, Delareyville en Schweizer-Reneke. In hierdie artikel...
NUWE SEISOEN: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min
September 2018
PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA
Volgens Statistiek SA het Suid-Afrika se ekonomie met 2,2% gekrimp, vergeleke met die vierde kwartaal van 2017. Landbou is een van die kernsektore wat tot hierdie inkrimping...
Machinery and implements for conventional farming systems
September 2018
JOHAN VAN BILJON and DR TINGMIN YU, ARC-Agricultural Engineering
The optimal use of the correct equipment and implements is necessary to optimise farming production and to maximise operational profit. All mechanisation actions need to...
Groot deurbraak vir sojaboonbedryf: Só werk die heffing
September 2018
Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het op 22 Junie vanjaar ‘n statutêre heffing op sojabone goedgekeur, waarvolgens saadmaatskappye vergoed kan word vir hul prestasie in die sojaboonsaadmark. Die heffing wat ingesamel...
Grondorganiese materiaal kan jou WATERGEBRUIK optimaliseer
September 2018
ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan
“Biomimic” – die nabootsing van die natuur deur geenbewerking, dekgewasse en vee-integrasie. Dít is hoe mnr Izak Dreyer, ‘n produsent van Vrede in die Vrystaat wat al tien jaar bewaringslandbou toepas,...
CONSERVATION AGRICULTURE in smallholder farming systems Case Study from Swayimane, Kwazulu-Natal Midlands
September 2018
TEMAKHOLO MATHEBULA, ERNA KRUGER, Mahlathini Development Foundation and DR HENDRIK SMITH, conservation agriculture facilitator, Grain SA
The densely populated Swayimane area situated 40 km outside Pietermaritzburg under the uMshwathi Local Municipality is well-known for...
Dis tyd dat VROUE in landbou opstaan
August 2018
MARLEEN SMITH, SA Graan/Grain medewerker
Dit is noodsaaklik dat vroue hul regmatige plek in landbou begin inneem, is die slotsom waartoe ‘n paneel van leiervroue in ‘n gesprek hieroor in die Nasie in Gesprek-reeks op vanjaar se...