Genoomvolgordebepaling van broodkoring uiteindelik afgehandel – maar wat beteken dit vir ons?
November 2018
WILLEM BOTES, voorsitter: Departement van Genetika, Universiteit van Stellenbosch en navorsingsleier: DWT-Graan SA Nasionale Koringteeltplatform
Vir dekades wat kom sal ons in die klas na 17 Augustus 2018 verwys. Nie omdat president Donald Trump...
Finansies van wisselboustelsels in die midde-Swartland ontleed
November 2018
CONRAD BASSON, meestersgraadstudent by Universiteit van Stellenbosch, DR WILLEM HOFFMANN, landbou-ekonoom, Universiteit van Stellenbosch, DR JOHANN STRAUSS, senior navorser: Plantproduksiestelsels, Wes-Kaapse Departement van Landbou en PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan
Koringmonokultuur was vir lank die dominante...
Dieselprys laat REKORDS SPAT
November 2018
In Oktober vanjaar was die groothandelsprys van diesel R15,65/liter, wat 29% hoër is as die R12,13/liter van dieselfde tyd verlede jaar. Met planttyd vir somergraanprodusente en strooptyd vir wintergraanprodusente op hande, kon hierdie...
Alternatiewe produksiestelsels noukeurig betrag
November 2018
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan
’n Nuwe produksiejaar met verskeie uitdagings en bedreigings lê voor. Die meeste produsente is by ’n kruispad en herbesoek hul produksiestelsels, want daar sal drastiese strategiese besluite oor die toekoms van...
Wheat: Breeding the future Part 2: Perhaps it is in the seed?
October 2018
WILLEM BOTES, chair: Department of Genetics, Stellenbosch University and research lead: DST-Grain SA National Wheat Breeding Platform
During the July 2018 issue we introduced the prebreeding project being conducted at Stellenbosch University’s Plant Breeding...
VOORKOM dié foute met bewaringslandbou
October 2018
DR ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige
Weens die volhoubaarheid van bewaringslandbou word dit vanaf vele verhoë aangemoedig en bevorder. Heelwat produsente laat vaar dan hul konvensionele graanproduksiepraktyke en begin “geenbewerking” toepas – wat soms nie...
Van geen- tot strookbewerking –spoedsonthalwe
October 2018
MARLEEN SMITH, SA Graan/Grain medewerker
Ter wille van spoed in ’n immer-krimpende plantvenster het ’n familieboerdery van Kokstad in KwaZulu-Natal van geenbewerking na strookbewerking oorgeskakel. Mnr Guy Holmes boer saam met sy pa, Trevor, op die...
The WHO’S WHO of soil health
October 2018
DR RONÉL HENDRIKS, chief scientific officer, ABM Africa
‛Soil health’ is a very widely used term in agriculture these days. Both producers and service providers have become increasingly soil health conscious. Soil health is...
The effects of herbicides on soil life Part 2: Beneficial fungi and bacteria
October 2018
DR MARYKE CRAVEN, CHARNÉ MYBURGH, OWEN RHODE and DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom
Weeds are a persistent threat to crop productivity worldwide. In an effort to optimise yield by controlling these unwanted...
Somergrane: Waar staan plaaslike voorraadvlakke?
October 2018
Vraag en aanbod is in die plaaslike graanmarkte die beduidendste fundamentele aspek in die bepaling van plaaslike pryse. Daarom is dit vir produsente belangrik om die vraag en aanbod van somergrane in gedagte...