Mik vir HOËR PROTEÏEN-sojabone
December 2018
DR JAN DREYER, namens die Proteïennavorsingstigting
Sojaboonproduksie in Suid-Afrika het gedurende die afgelope aantal jare deur ’n hele paar stroomversnellings gegaan. Vanaf die wyer bekendstelling van die gewas tot die huidige rekordproduksie van 1,55...
Laat aanplanting van grondbone: ’n Opsie of ’n waagstuk?
December 2018
LOUREINE MULLER, grondboonagronoom, Triotrade
Die weer speel ’n groot rol in die bepaling van die plantdatum van grondbone. As daar nie vog is nie, kan daar nie geplant word nie.
In die afgelope paar jare...
Kies só die korrekte SPUITPUNT
December 2018
GERRIT JANSEN VAN VUUREN, produkbestuurder: Remedies, Rolfes Agri
Die gebruik van landbouchemiese middels bly een van die belangrikste aspekte van gewasproduksie. Ten spyte van die navorsing en kwaliteitsbeheer met die vervaardiging van landbouchemiese middels,...
Cultivar screening, the answer to charcoal stalk rot of maize
December 2018
DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom
Charcoal stalk rot is caused by the fungus Macrophomina phaseolina and is favoured by soil temperatures of 30°C to 42°C and low soil moisture. Initial symptoms in maize...
Certified seed – your first defence against Sclerotinia in soybeans
December 2018
HANLIE DU PLESSIS for SANSOR
Sclerotinia, a sporadic fungal disease affecting a wide range of host plants, has had a substantial impact on soybean production during the previous season. This fungus has the potential...
Beeld van ’n beter toekoms
December 2018
JANNIE DE VILLIERS, HUB
Die jaar 2018 sal in georganiseerde landbou bekend staan as die jaar wat grondhervorming op die spits gedryf is. Die beeld wat leiers moet voorhou, is een van ’n beter...
Drain it to keep it
Soil health and productivity can be enhanced through well-drained soils. Artificial drainage in agriculture is a practice used to improve the natural drainage conditions and has been practiced worldwide for many years.
In South Africa...
Winterreënvalstreek Hoe en wat kies ek vir die komende seisoen?
November 2018
ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain
Die nuwe plantseisoen vir die winterreënvalstreek lê voor die deur en die meeste produsente het reeds hulle saadbestellings vir die 2018/2019-seisoen geplaas. Daar is egter nog ’n paar wat...
The effects of herbicides on soil life Part 3: Pathogenic fungi
November 2018
DR MARYKE CRAVEN, CHARNÉ MYBURGH, OWEN RHODE and DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom
The use of herbicides for weed control has become common practice in modern agriculture. The use of such chemicals...
Hou koringmark gereeld dop
November 2018
Die wintergraanseisoen vorder goed, met die stroopproses wat in die meeste van dié dele van die land reeds aan die gang is. Na die vorige seisoen se uitdagende produksie-omstandighede in veral die Wes-Kaap...