Accolades for ambassadors of grain farming

‘The annual Grain SA awards ceremony bears testimony to the heights that can be achieved within the grain industry. It is our opportunity as Grain SA to acknowledge excellence and leadership in agriculture. Tonight,...

Dít maak ’n besoek aan NAMPO Kaap die moeite werd

Ten spyte van gure weer het ’n rekordgetal van amper 35 000 landbou-entoesiaste van 13 tot 15 September op Bredasdorp Park gekuier om die nuutste innovasies in boerdery te verken. Meer as 10 000...

A lot to celebrate in FARMER DEVELOPMENT

One of the most colourful days on the Grain SA calendar is the annual Day of Celebration. The aim of the event is to give recognition to emerging farmers who are part of the...

Agronomy and Plant Health Road Shows address current issues

Grain SA is currently embarking on a countrywide research road show which includes topical issues such as climate, agronomy and plant health. At the event at NAMPO Park on 3 October, Dr Godfrey Kgatle (research...

Graan SA-personeellid ontvang pluimpie

Landbouskrywers SA Noord het onlangs tydens ’n toekenningsgeleentheid in Pretoria sy provinsiale wenners in die afdelings vir Boer van die Jaar, Landboukundige van die Jaar en Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou aangewys. Die kandidate...

Dié basiese diensvoorwaardes geld vir plaaswerkers

Deel 2 Produsente speel ’n belangrike en deurslaggewende rol in Suid-Afrika, maar dit is soms besonder uitdagend om ’n produsent te wees. Die meeste bedrywe is onder druk, maar benewens ekonomiese en kommersiële druk word...

Bestuur brandstof makliker met dié tegnologie

Inligtingstegnologie voeg al baie jare waarde toe in kommersiële landbou. Die moderne produsent het wegbeweeg van die tradisionele benadering dat die rekenmeester op die dorp verantwoordelik is vir boekhouding en administrasie. Vandag is graanprodusente groot,...

Só ploeg hulle terug

Die ontwikkeling van landbou is van deurslaggewende belang vir Suid-Afrika se ekonomiese groei, armoede­vermindering en voedselsekerheid. Ten einde inklu­siewe groei in die landbou te bewerkstellig, is ’n groot belegging in die skepping van infrastruktuur...

Paspoortstelsel vir graan binnekort in werking

Voedselveiligheid raak al hoe belangriker – die verbrui­ker raak meer gesofistikeerd en wil toenemend meer weet oor hoe voedsel geproduseer word en onder watter omstandighede. Hiermee saam is daar boonop die Verenigde Nasies se...

Graanprodusent van die jaar: ’n Ryk geskiedenis wat oor 22 JAAR strek

Die Graanprodusent van die jaar-toekenning vir uitmuntende graanproduksie is ’n gebeurtenis van groot betekenis in Suid-Afrika, met ’n ryk geskiedenis wat oor 22 jaar strek. Hierdie toekenning deur Graan SA erken die mees effektiewe...

LATEST EDITION