Grondonteiening – Agri SA se hoofbesware teen wetsontwerp

Vroeg in Desember 2020 is die sesde weergawe van die nuwe Onteieningswetsontwerp gepubliseer vir openbare kommentaar. Lede van die publiek het kans tot 10 Februarie om te reageer. Die eerste poging was twaalf jaar gelede...

LATEST EDITION