Laat jou grond vir jou werk
Dink hieroor na: Hoe moet een voel wat nie verstaan nie of wat nie verstaan word nie? Moeder Aarde praat ’n taal van harmonie, volhoubaarheid en diversiteit. Ons wend egter nie ’n poging aan...
Nuut aan die stuur by SAGIS
Ons lewe in ’n wêreld van verandering. In die landbousektor en meer spesifiek die graanbedryf, was daar onlangs heelwat omwentelinge, met prominente rolspelers soos Jannie de Villiers en John Purchase wat uit- of afgetree...
Estate planning – the family business of farming
For the producer estate planning is not as simple as it seems – it involves a family aspect which can complicate the process.
Estate planning can be defined as the arrangement, management, securement and disposition...
Growing black farmer-contribution to the national grain crop
‘We are passionate about growing grain farmers towards commercial success. Our vision is for building a competent sector which has skilled commercial farmers who are sustainably contributing to national food security,’ says Derek Mathews,...
Graan SA ontvang sy lede met trots op NAMPO Park
Groot opgewondenheid heers by Graan SA in die aanloop tot vanjaar se NAMPO Oesdag en oor die moontlikhede wat hierdie jaar se Oesdag aan lede gaan bied. Dit is slegs wanneer iets nie meer...
Hoë reënval kan stroopproses in die wiele ry
Die effek van La Niňa is oral in die land duidelik waarneembaar, maar landbouers is tans veral bekommerd oor sojabone en mielies wat weens nat toestande nie gestroop kan word nie.
Versuiptoestande
Jan Labuschagne van die...
Can Foskor produce a turnaround?
It is estimated that Foskor’s Phalaborwa mines hold ore reserves of more than 1,5 billion tons of some of the best phosphoric rock in the world. This is equivalent to 92 more years of...
In murg en been ’n man van graan
As jy al die woorde “SAGIS is net die donkie” gehoor het, ken jy die boerseun van die Waterberge wat die afgelope tien jaar hoofbestuurder van die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS) was. Nico Hawkins, in...
A new direction in waste management
South Africa is littered with solid waste of which a very large percentage is primary and secondary packaging of all types of commodities. Think about toothpaste: it is sold in a plastic tube which...
Impact of EU trade agreement on local wheat industry
The SADC-EU Economic Partnership Agreement (EPA) is an important agreement between the European Union (EU) and six members of the Southern African Development Community (SADC): Botswana, Lesotho, Namibia, South Africa, Eswatini and Mozambique. Most...