Oop gesprekke broodnodig vir volhoubare vooruitgang

Oop gesprekke in en buite die raadsale is van kritieke belang om oplossings te vind vir die uitda­gings in die graanopbergingsbedryf. Dit was die goue draad wat deur al vier die paneelbesprekings geweef is...

Bier begin hier

Hoofrolspelers in die garswaardeketting – produsente, AB InBev as moutgraanverwerker en die Suid-Afrikaanse Garstelersinstituut (SABBI) – het op 7 September bymekaargekom vir ’n inligtingsdag wat deur AB InBev by hul navorsings-en-ontwikkelingsfasiliteit buite Caledon in...

Navigate transport challenges with the right vehicle

One thing we must understand is that everything changes. Some quite quickly. A good example is what happened in New York City in less than 20 years. In the year 1900, there were hardly...

Accolades for ambassadors of grain farming

‘The annual Grain SA awards ceremony bears testimony to the heights that can be achieved within the grain industry. It is our opportunity as Grain SA to acknowledge excellence and leadership in agriculture. Tonight,...

Dít maak ’n besoek aan NAMPO Kaap die moeite werd

Ten spyte van gure weer het ’n rekordgetal van amper 35 000 landbou-entoesiaste van 13 tot 15 September op Bredasdorp Park gekuier om die nuutste innovasies in boerdery te verken. Meer as 10 000...

A lot to celebrate in FARMER DEVELOPMENT

One of the most colourful days on the Grain SA calendar is the annual Day of Celebration. The aim of the event is to give recognition to emerging farmers who are part of the...

Agronomy and Plant Health Road Shows address current issues

Grain SA is currently embarking on a countrywide research road show which includes topical issues such as climate, agronomy and plant health. At the event at NAMPO Park on 3 October, Dr Godfrey Kgatle (research...

Graan SA-personeellid ontvang pluimpie

Landbouskrywers SA Noord het onlangs tydens ’n toekenningsgeleentheid in Pretoria sy provinsiale wenners in die afdelings vir Boer van die Jaar, Landboukundige van die Jaar en Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou aangewys. Die kandidate...

Dié basiese diensvoorwaardes geld vir plaaswerkers

Deel 2 Produsente speel ’n belangrike en deurslaggewende rol in Suid-Afrika, maar dit is soms besonder uitdagend om ’n produsent te wees. Die meeste bedrywe is onder druk, maar benewens ekonomiese en kommersiële druk word...

Bestuur brandstof makliker met dié tegnologie

Inligtingstegnologie voeg al baie jare waarde toe in kommersiële landbou. Die moderne produsent het wegbeweeg van die tradisionele benadering dat die rekenmeester op die dorp verantwoordelik is vir boekhouding en administrasie. Vandag is graanprodusente groot,...

LATEST EDITION