Gradering van graansorghum – waarom en wat behels die proses?
4 September 2023 – Graderingsregulasies is ’n stel gestandaardiseerde reëls waarvolgens die kwaliteit van graansorghum bepaal word. Hierdie reëls is belangrik om regverdigheid in die verhandeling van graan te verseker.
Die verskillende grade van graansorghum...
El Niño: Wat kan ons uit die geskiedenis leer?
23 Mei 2023
– Volgens ekonomie 101 word prysbepaling tot ’n groot mate deur vraag en aanbod beïnvloed. Dieselfde geld vir prysbepaling in die graanmarkte. Dit is wel nie so eenvoudig as om net...
Styging in saadpryse druk die meter in die rooi
12 Junie 2023 – Deurlopende insetprysmonitering is een van die belangrike take wat Graan SA namens sy lede verrig. Die monitering van saadpryse – nie net jaarliks nie, maar oor tyd – is een...
Strukture van ’n termynmark
13 Februarie 2023
– Termynbeurse bied ’n gesentraliseerde fasiliteit waar kopers en verkopers ontmoet. Die reëls, prysverslaggewing en produkaanbiedinge (termynkontrakte) van ’n beurs stel sy lede (kommersiële firmas en individue) in staat om die prysrisiko’s...
Chemiepryse: Nog ’n inset wat kopseer veroorsaak
6 September 2022 – Suid-Afrika se landbouchemiebedryf is 100% afhanklik van invoere om in die plaaslike vraag te voorsien. Die wêreld se waardekettings is omvergegooi deur die COVID-pandemie – en net toe die situasie...
Só word bemarkingsjare bepaal
8 Oktober 2020 – Die plaaslike graan- en oliesademark het ’n baie sikliese tendens, wat die voorrade en die vloei van graan beïnvloed. Dit is belangrik vir rolspelers in die bedryf om die plaaslike...
Understanding the wheat import tariff
September 2017 – South Africa produces an average of 1,7 million tons of wheat annually, while the annual average total commercial demand for wheat amounts to just over 3 million tons. In order to...
Kwantifiseer impak van swakker WM-grade
28 Oktober 2020 – Witmielies speel ’n belangrike rol in die plaaslike konteks, aangesien dit as stapelvoedsel vir ’n groot deel van die land se bevolking dien.
Die meeste plaaslik verwerkte witmielies word gemaal tot...
Die geloofwaardigheid van SAGIS-inligting onder die loep
Junie 2017 – “SAGIS gebruik file 13 om sy boeke te laat klop.”
Hierdie was die interessante uitlating wat ‘n ruk gelede op sosiale media verskyn het – en wat beslis verdere selfondersoek binne die...