Ekonomiese aanwysers en prysbewegings in 2024
2024 se ekonomiese landskap is gekenmerk deur voortdurende skommelinge in sleutelaanwysers wat ’n direkte impak het op die landbousektor en breër ekonomie. Van produksie- en verbruikersprysindekse tot wisselkoerse, rentekoerse en internasionale ruoliepryse – al...
Hoeveel dra produsente by tot VERBRUIKERSPRYSE?
14/11/2024
In die wêreldekonomie word die rakprys van huishoudelike goedere soos sonneblomolie, brood en mieliemeel beïnvloed deur ’n komplekse web van faktore – wisselkoerse, produksiekoste, vervoer, arbeid, energiekoste en markaanvraag. As die primêre bron van...
Plan early when it comes to financing
In agriculture, timing is crucial, particularly for planting and securing the necessary financing. For grain producers in South Africa, aligning financial planning with crop cycles is essential for economic sustainability and enhanced productivity.
Producers need...
Bestuur risiko teen HOË LANDBOU-INSETPRYSE
Met beplanning agter die rug en planters in die grond, het die 2024/2025-produksieseisoen in alle erns afgeskop. In hierdie seisoen is die ligpunt dat kunsmis- en brandstofpryse op ’n afwaartse tendens verhandel sedert Oktober...
DIE WISSELKOERS: Wat kan gebeur en hoekom maak dit saak?
11/10/2024
In Suid-Afrika is die rand/dollar-wisselkoers ’n uiters belangrike ekonomiese aanwyser vir verskeie bedrywe en markte. Nie net het die wisselkoers ’n effek op Suid-Afrika se makro-ekonomiese omgewing nie, maar ook op die landbousektor. Wanneer...
HOE LYK GRAANGEWASSE SE RUILVOET IN 2024?
Inflasie is die toename van pryse oor ’n tydperk en kan breedwerpig beskou word as ’n maatstaf om die toename in pryse of in lewenskoste oor ’n tydperk in ’n land aan te dui....
Die impak van werklike VRAAG EN AANBOD op plaaslike graanpryse
17/09/2024
Suid-Afrika se graanmarkte het eers in 1997 as ’n vrye mark begin funksioneer toe die Wet op die Bemarking van Landbouprodukte uitgevaardig en markte gedereguleer is. Dit het beteken dat markdeelnemers soos produsente, handelaars...
Risiko van saadtekorte verg langtermynoplossing
’n Tekort aan kanolasaad vir die 2024/2025-produksieseisoen, het weer eens die kollig laat val op die risiko om uitsluitlik op die beskikbaarheid van ingevoerde konvensionele saad vanuit Australië staat te maak,” sê Corné Louw,...
Climate’s effect on Swartland canola production
In addition to soils, agro-chemical inputs and management, dryland canola production potential is highly influenced by climatic factors such as temperature, carbon dioxide (CO2) concentration, and rainfall amount and distribution.
In the Western Cape, information...
INVOERTARIEWE OP KORING: WAT PRODUSENTE MOET WEET
02/08/2024
Gedurende die vroeë 2000’s was Suid-Afrika in staat om self te voorsien in die meerderheid van ons plaaslike koringvraag, soos gesien in Grafiek 1. Hierdie selfvoorsiening het egter beduidend afgeneem oor die afgelope dekade...