Understanding FHB resistance: linking mycotoxins to disease management in wheat

Fusarium head blight (FHB), caused by Fusarium graminearum, threatens wheat production globally and locally. Beyond yield loss, this disease compromises grain safety by accumulating harmful mycotoxins, toxic substances produced by some fungi, posing a...

CA improves SOIL HEALTH and CROP YIELD

Improving crop production and productivity in the North West Province requires a sustainable cropping systems approach. This approach should include practices that improve and protect the soil’s health and its inherent capacity to provide...

How CA producers navigated the J-curve

In 2024, ASSET Research conducted a Maize Trust-funded study to assess the experiences of selected conservation agriculture (CA) producers concerning their transition from conventional tillage (CT) to no-till (NT) or CA, the latter being...

Wat is die ideale BOERDERYSTRUKTUUR vir families wat saam boer?

Deel 1 In Suid-Afrika moet produsente daagliks, weekliks en jaarliks besluite neem om welvaart te skep en dit te behou om te kan voortbestaan. Daar is soveel derduisende besluite wat geneem moet word dat produsente...

Bate- en insetfinansieringsopsies – alternatiewe finansiers

Merchant West, as ’n finansiële instelling wat toegewyd is aan die groei en volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse landbousektor, erken die deurslaggewende rol wat toegang tot voldoende finansiering speel in die sukses van boerderybedrywighede. Vir...

BATEFINANSIERING: hefboom vir groter mededingendheid in die landbousektor

Die landbousektor is die ruggraat van die Suid-Afrikaanse ekonomie en is verantwoordelik vir die voorsiening van voedselsekerheid, werkskepping en uitvoeromsette. Die sektor word gekenmerk deur verskeie uitdagings: wisselvallige markpryse, onvoorspelbare weerstoestande en hoë operasionele...

Bewaringslandbou: ’n stelsel wat op die lange duur floreer

Sommige produsente word gedwing om die omskakeling van konvensionele produksiestelsels na bewaringslandboustelsels te oorweeg. Ongeag die rede waarom hulle wil oorskakel, bly die vraag rakende winsgewendheid altyd ’n kwessie. Vir Danie Joubert van Koster en...

Die geheim agter suksesvolle diversifikasie

Produsente in Suid-Afrika word daagliks gekonfronteer met uitdagings soos wisselende weerpatrone, stygende insetkoste en ’n onvoorspelbare ekonomie. Dit is daarom riskant om slegs op een bron van inkomste staat te maak. Diversifikasie – die...

Bestuur jou boerdery se beperkings om die somme te help klop

Landbouprodusente is gewoond om vele probleme te trotseer. Een daarvan is dat die somme nie klop nie. As produsente egter op dieselfde manier bly produseer, moet daar nie verwag word dat die uitkoms gaan...

What is a restricted agricultural remedy and how to comply?

In August 2023, the Regulations relating to Agricultural Remedies were published under the Fertilisers, Farm Feeds, Agricultural Remedies and Stock Remedies Act (Act No. 36 of 1947). As the name suggests, these regulations are...

LATEST EDITION