Hoe ry boere sit-sit so?
Lang werksure en presisie is twee kante van dieselfde munt as dit by die bestuur en hantering van landboumasjinerie kom. Wanneer die operateur gemaklik is, verbeter produktiwiteit, akkuraatheid en veiligheid. ’n Mens kan sê...
Implementskare: Kry jy waarde vir jou geld?
Implementskare, -skottels en -kouters is ’n belangrike deel van alle grondbewerkings. Die ontwerp van die skaar is van kardinale belang aangesien dit die eerste kontak tussen die implement en die grond is. In ploeë...
Hoeveel die trekker jou regtig uit die sak jaag
Geld vloei soos water as ’n mens begin ysters koop. Soms moet produsente trekkers vervang om doeltreffendheid te verhoog. Trekkers met nuwer tegnologie is partymaal ligter op diesel en die besparing in sulke gevalle...
Maize: understanding local grading and global standards
Maize grading is a classification system used to assess the quality of maize. In South Africa, this process is governed by the Agricultural Product Standards Act (Act No 119 of 1990) and regulated by...
Droging van mielies op die keper beskou
Om graan te droog, is ’n duur en bestuurs-intensiewe aksie. As die produsent egter oortuig is van die rede hoekom hy graan wil droog en die duur kapitaaluitleg aangegaan het, dan moet hy die...
NDVI: sleutel tot jou boerdery se volle potensiaal
Satellietbeelde en -inligting vorm deel van die raamwerk vir gewasmonitering. Die gewasgroei-indeks (normalised difference vegetation index of NDVI) is ’n standaardindeks wat gebruik word om die mate van gewasgroei en biomassa te beskryf. NDVI...
Is katoen dalk die oplossing?
’n Gewas wat deesdae in die westelike verbouingsareas produsente se belangstelling prikkel, is katoen. Hierdie gewas is die laaste paar jaar met groot sukses in die Schweizer-Reneke-omgewing aangeplant.
Winsgewendheidsgewys wil dit voorkom of katoen dalk...
Vaste koste: stille bedreiging vir enige onderneming
In die meeste gevalle hou boerderybesighede goed rekord – hoofsaaklik om die Ontvanger gelukkig te hou of om aansoek te doen vir krediet. Die finansiële state wat die rekenmeesters opstel, is dikwels net bedoel...
Developing and validating an SAD for reliable measurements
Three distinct diseases in sunflower are caused by Sclerotinia sclerotiorum, depending on the behaviour of the pathogen. Basal rot (Figure 1A) is most often initiated when sclerotia germinate directly to produce mycelium, although it...
Grondversuring: SA het ’n krisis
Die Suid-Afrikaanse graanbedryf benodig na berekening elke jaar meer as 2,2 miljoen ton landboukalk om jaarlikse grondversuring te bekamp wat deur die gebruik van oormatige, gereduseerde stikstofkunsmis veroorsaak word. Die verwydering van basiskatione deur...















