Terughousaad – hoeveel kos dit werklik?
Vele produsente hou veral hul sojabone terug om dit weer te plant. Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (SANSOR) word 70% tot 80% van sojaboonaanplantings met teruggehoude saad geplant. Daar is heelwat redes vir hierdie...
Besproeiingskoring: Twee nuwe kultivars kry planttelersregte
Gedurende die laaste paar dekades was daar ’n stelselmatige afname in die area onder koring aangeplant in Suid-Afrika. Dit is as gevolg van klimaatsverandering asook die lae winsgrens vir droëlandkoringproduseerders. Hierdie afname in koringproduksie...
Saadopberging – hier is wat jy moet weet
Saadopberging is so oud soos die mensdom. Deur die jare is daar geleer watter praktyke ’n mens moet toepas om saad die beste oor te dra van een seisoen na die volgende. Saadmaatskappye spandeer...
A snapshot of ARC oat breeding
In the past, oats have mainly been cultivated for animal feed. Producers have known the value of oats for grazing, hay and seed production for decades.
Oats have also become increasingly important in crop rotation...
Saadtelers mik na optimale volhoubaarheid
Omdat saad grootliks opbrengs en wins bepaal, is dit een van die belangrikste landbouproduksie-insette. Hoewel produsente nie altyd beheer oor hul produksie-omgewing het nie, is hulle verantwoordelik vir die keuses wat hulle uitoefen.
Saadprodukte wat...
Gooi soja’s
Die plaaslike sojaboonbedryf is een van Suid-Afrika se grootste landbou- en landbouverwerkingsuksesverhale. Met Graan SA aan die voorpunt, was verskeie rolspelers die afgelope 15 jaar betrokke by die uitbreiding van die bedryf deur die...
Wisselbou: ’n bousteen van volhoubare graanproduksie
Wisselbou – dit is waar verskillende gewasse mekaar op ’n land oor tyd opvolg – het as praktyk ’n interessante geskiedenis. In twee van die eerste boeke wat in 1923 oor die landbou in...
Survival of the fittest
As in the past, the ARC’s national groundnut cultivar evaluation trials were planted during 2021/2022, amidst difficult climatic conditions. Dryland and irrigated trials were planted at the major groundnut production areas to cover different...
Kanola – jou keuse in 2023 is belangriker as ooit
Die Departement van Landbou in die Wes-Kaap, met die finansiële hulp van die Olie- en Proteïensade-ontwikkelingstrust (OPOT), het gedurende 2022 twaalf kultivarproewe in die Swartland en Suid-Kaap aangeplant met 17 inskrywings. Al 17 was...
Hooi se winsgrens in die kollig
Met die verswakking van die winsgewendheid van veevertakkings en stygende insetkoste, is dit nodig om opnuut te kyk na die winsgewendheid van hooi.
Elke produsent se plaas se produksiepotensiaal verskil omdat die weidings gewoonlik op...















