Better return on investment with data-intensive precision farming
Data intensive farm management (DIFM) is a project in collaboration with various research institutes and industry stakeholders. The purpose of the project is to improve sustainability by utilising data in creative trial designs to...
Winsgewendheid-barometers
Weens insetkoste wat voortdurend aan die styg is, monitor Graan SA die winsgewendheid situasie van graan en oliesade tans op ’n maandelikse basis. Soos nuwe inligting elke maand na vore kom, hetsy dit insetkostes...
Barley harvest face some challenges
Winter grain producers in the Overberg and parts of the Southern Cape had to face several challenges before the 2022 harvesting season commenced. Although the tonnage looked promising in mid-October and seemed to be...
Pasop vir klein jakkalsies wat die wingerd verniel
Is jy op soek na ’n energie-oplossing om besigheidskontinuïteit te verseker, afhanklikheid van die netwerk se krag te verminder, energiekoste te verlaag of jou onderneming se omgewingsimpak te verbeter? Sukkel jy dalk om te...
Hoë olie in sonneblom die toekomspad van die bedryf
Die eerste wenner in die nuwe afdeling in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie waarin spesifiek gekyk word na die oliepersentasie van die sonneblom wat gelewer is, is Frik van Rooyen van FP Van...
Basiese beginsels bly bobaas
Hoewel hy beeste en skape ken en ’n voerkraal en slagpale bestuur, beskou Michael Daly homself nog as ’n groentjie as dit by graanverbouing kom. Die feit dat hy drie jaar gelede vir die...
Wisselbou en grondgesondheid is boublokke van sukses
In die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie se afdeling vir sojabone wat onder besproeiing verbou word, het Jan van Heerden van Hartswater met die louere weggestap met ’n opbrengs van 6,28 t/ha. Hy het...
Grondregstellings die beste besluit ooit
Hoewel dit nie normaalweg in sy aard is om aan kompetisies deel te neem nie, het Paul Farrell van die plaas Zaaihoek naby Clarens hom tog vanjaar weer deur sy saadverteenwoordiger laat ompraat om...
Leergierigheid die basis van jongman se sukses
Corneels (Kokkie) Greyling, wat in die Wakkerstroom-gebied in Mpumalanga op die plaas Bovenvallei boer, het vanjaar die afdeling vir sojabone geproduseer in die oostelike Hoëveld in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie gewen.
Hy het...
Moeilike seisoen stuit sukses nie
Koot Smit van die plaas Lynspruit naby Vryheid was vanjaar die wenner in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie se afdeling vir sojabone wat in KwaZulu-Natal verbou word. Hy het hierdie prestasie behaal met...















