Monitering noodsaaklik vir geïntegreerde insekbestuur
Die voorkoms van sekere insekte op landboukundige gewasse kan potensieel tot skade op die gewas asook opbrengsverliese lei. Om ekonomiese verlies te voorkom, is dit nodig om die populasietoename van die betrokke insekpopulasie te...
Opportunities to incorporate plant biotech in IPM strategies
There are a few ‘buzz concepts’ that we keep reading about in agriculture. They are being repeated due to their importance: feeding a projected population of 9,9 billion by 2050, the effects of the...
Palmer amarant – die druppel wat dreig om te word
Die multi-onkruiddoderweerstandige misbredie, Palmer amarant (Amaranthus palmeri) (Foto 2) is gedurende Maart 2018 vir die eerste keer in Suid-Afrika in die Douglas-omgewing van die Noord-Kaap positief geïdentifiseer. Sedertdien is meer populasies langs die Limpoporivier...
Hoe kan Sclerotinia in die komende seisoen beheer word?
Die 2021/2022-groeiseisoen het talle uitdagings gebied, waarvan ’n oormaat reën en Sclerotinia-infeksies – veral by sonneblom – die grootste was. Produsente is nou met reg bekommerd oor die beheer van dié siekte in die...
What’s in a name?
CropLife SA often receives queries from people who want to sign up for the ‘AVCASA course’ or who would like to become ‘AVCASA-accredited’. However, this is problematic for a number of reasons, the most...
Finding the best cropping sequences for the Eastern Free State
The beneficial effects of crop rotation and residue management have been known for a long time. These benefits include improvement of soil physical conditions and soil nutrient status, control of runoff and soil erosion,...
Kundigheid nodig om gronderosie te takel
Met die beduidende verhoging in reënval die afgelope tyd, is ernstige gronderosie weer besonder opvallend nadat dit gedurende die vorige paar jare toe minder reën ontvang is, minder sigbaar op bewerkte landerye was. Gronderosie...
Einde van nat siklus waarskynlik in sig
Die 2021/2022-somerseisoen sal onthou word vir ver bogemiddelde reënval oor groot dele van die somerreënvalgebied en veral die somergraangebied. Op baie plekke in die somergraangebied was die reën van 2021/2022 meer as dubbeld die...
Tegnologie in die landbou – waarheen en hoe?
Sommige produsente is onder die indruk dat trekker-, implement- en stropertegnologie die alfa en omega is om superwinste te behaal. Dit is ’n feit dat tegnologie, wat presisieboerderypraktyke insluit, winste kan verhoog. Hierdie tegnologie...
Knaagdierskade op werktuie kan só verhoed word
Alle diere benodig ’n paar dinge om aan die lewe te bly: kos, water, skuiling, woonplek, teel- of broeiplek en wegkomplek as die nood dreig. Knaagdiere wat met mense saamleef, soos byvoorbeeld bruinrotte, swartrotte...