Kan dekgewasse in die Noordwes-Vrystaat werk?
Johan Hoffman, ’n bekende graanprodusent, vleisbees- en merinostoetboer in die Bothaville-omgewing, is iemand wat die waarde van dekgewasse besef en ervaar het.
Sy skape se voervloei het hoofsaaklik bestaan uit oesreste in die winter en...
Gaan só te werk met mengsel van dekgewasse
Dekgewasmengsels word hoofsaaklik saamgestel uit ’n kombinasie van gewasse om ’n sekere doel en funksie in en op die grond te verrig. Dit is daarom belangrik dat dekgewasse nie as ’n standaardmengsel aangekoop word...
Mikrobiese aktiwiteit bepaal vlakke van grond- organiese materiaal
’n Nuwe bestuursingesteldheid wat die rol van mikrobes beklemtoon om gewasreste in grond- organiese materiaal om te skakel, moet deur landbougrondgebruikers oorweeg word om volhoubare grondgesondheid te verseker. Dit is die mening van prof...
Voed die wêreld met kleiner omgewingsimpak
Resultate van 30 jaar se langtermynproewe in verskeie wêrelddele dui daarop dat bewaringslandbou, ook bekend as herlewingslandbou en ekologiese intensifisering (EI), ’n beduidende impak het. Dit bevestig ook die Wes-Kaapse graanbedryf se volhoubaarheidspotensiaal.
EI is...
Nutsgewasse in die Wes-Kaap toon groot potensiaal
Dekgewasnavorsing is al deel van die Wes-Kaapse Departement van Landbou se navorsingsportefeulje sedert 2013 – verskeie projekte is reeds afgehandel of is tans nog aan die gang. Die vraag oor hoekom dan nou juis...
Dekgewasse se moets en moenies
Deel 1
Die Bewaringslandbouboere-innoveringsprogram (BL BIP) wat deur ASSET Research geïmplementeer en deur die Mielietrust befonds word, het in 2013 besluit dat dekgewasse deel moet uitmaak van proewe om grondgesondheid te bevorder. Produsente was aanvanklik...
Kopvrotte maak amok by mielies
Die afgelope produksieseisoen is gekenmerk deur oormatige reënval en mieliegraan wat besmet is met drie ekonomies belangrike kopvrotte: Fusarium veroorsaak deur Fusarium verticillioides, Gibberella (ook genoem pienk vrot) veroorsaak deur die Fusarium graminearum-spesiekompleks en...
Plaasproewe het groot waarde
Presisietegnologie het plaasproewe in die hande van die produsent geplaas. Indien die proewe reg gedoen word, kan die resultate daarvan betekenisvol bydra tot die doeltreffende en volhoubare produksie van graan.
Proefwerk deur produsente is niks...
Mycotoxins account for large losses worldwide
In a recent article published in the September 2022 issue of SA Graan/Grain, the Fusarium spp. mycotoxins and their effects on humans and animals were highlighted. This article discusses other important fungi, their mycotoxins...
Enting deur Rhizobium-bakterieë: So werk dit
Besonder goeie opbrengste en uitstekende sojaboonpryse die afgelope seisoene noop meer produsente om sojaboonproduksie te oorweeg. Hektare wat nooit voorheen vir sojaboonproduksie gebruik is nie, word nou daarvoor ingespan. Nuwe kultivars wat tans beskikbaar...