Wees ingelig oor sojas se onttrekkingsyfers

Sojaboonaanplantings het die afgelope twee seisoene uitstekend in die Vrystaat presteer. Die La Niña-weerverskynsel het oor groot dele van Suid-Afrika se saaigebiede vir bo-normale reënval gesorg. Produsente het dus sojabone geplant aangesien dit versuiptoestande...

Die effek van beurtkrag op besproeiingskoring

Gemiddeld het Suid-Afrika oor die afgelope tien jaar jaarliks 1,82 miljoen ton se koring geproduseer. Van die totale hektare word 75% op droëland geplant met slegs 25% onder besproeiing. As daar na produksie as...

The effect of load shedding on irrigated wheat

On average South Africa annually produced 1,82 million tons of wheat in the last ten years. Of the total hectares, 75% is planted on dryland with only 25% under irrigation. If we look at...

Bestuur ’n El Niño-jaar só

In hierdie 2023/2024-produksiejaar word weer ’n moontlike El Niño-klimaatsverskynsel voorspel. Oor die algemeen word minder reën in ’n El Niño-jaar verwag, met die gevolg dat droogtes wel kan voorkom. Gelukkig is die grondprofiele in die...

NW-produsente pas noodgedwonge aan by verandering

Aanpasbaarheid is ’n ononderhandelbare eienskap vir produsente wat volhoubaar wil bly produseer en voortbestaan. Die westelike gedeelte van Noordwes (wes van Lichtenburg) is bekend as ’n streek waar die klimaatsomstandighede baie wissel. Soms is dit...

Skraalhans-infestasie het ernstige ekologiese en ekonomiese implikasies

Skraalhansonkruidsoorte is hierdie jaar besonder opvallend in die stedelike en landelike gebiede van Suid-Afrika. Die waarskynlikste redes hiervoor is groot en wydverspreide saadreserwes asook goeie reënval op tye bevorderlik vir skraalhanssade om te ontkiem...

Sclerotinia-stamvrot – so maak produsente

Die swam Sclerotinia sclerotiorum veroorsaak Sclerotinia-stamvrot (SSV) by kanola (Brassica napus). Dit is dieselfde patogeen wat ook stamvrot by sojabone en stam- en kopvrot by sonneblomme veroorsaak (Foto 1-3). SSV is ’n sporadiese siekte wat...

How affordable and nutritious are staples in SA?

The FAO defines staple foods as foods that are ‘eaten regularly and in such quantities as to constitute the dominant part of the diet and supply a major proportion of energy and nutrient needs’....

Aluminium toxicity – developing more resistant crops

Aluminium (Al) toxicity is a major issue for producers across the world, affecting 67% of global farmland. This problem occurs in acidic soils (pH ≤ 5,5) and hinders the growth, development, and productivity of...

Stolkop – nuwe naam vir bekende mieliegroei-afwyking

Die inligting in hierdie artikel is nie nuut nie, maar die voorstel van ’n eie Afrikaanse term is wel nuut. Die oorsig gaan oor arrested ear-ontwikkeling – “stolkop” is ons voorstel vir ’n eie...

LATEST EDITION