Geneties-gebaseerde innovasie onder druk in Suid-Afrika
In Oktober 2021 het die Suid-Afrikaanse reguleerder van geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) aangekondig dat alle produkte wat deur middel van sogenaamde “nuwe telingstegnologieë” (NTT’s) ontwikkel word, as GMO’s gereguleer sal word.
Dit beteken onder andere...
Moenie die verspreiding van Russiese koringluis onderskat nie
Die Russiese koringluis (RKL) kom reeds 46 jaar lank in Suid-Afrika voor en baie dinge het sedert die eerste uitbreking van hierdie plaag in die Vrystaat verander. Tans word hierdie luisspesie in al die...
SACTA LEVY – in the end producers reap the rewards
Grains, including wheat, constitute some of the most important crops in the world. Over many years investment in breeding programmes has led to the development of grain varieties boosting higher yields with specific quality...
Programme paves way for large-scale on-farm trials
The Data Intensive Farm Management (DIFM) project is a multi-disciplinary research project that is funded by the United States Department of Agriculture’s, National Institute of Food and Agriculture (USDA-NIFA) food security programme grant. It...
Biotech seed – what you need to know
South Africa has a long track record with biotech seed and producers across the farming spectrum often choose this seed option even though it can be a major contributor to the cost of overall...
Producers can influence the availability of NEW and IMPROVED plant varieties
Investment in plant breeding and the development of innovative technologies and breeding techniques that help breeders develop improved crops, are two of the key elements that enable producers to realise good yields and, in...
Vergeet die bure – bly eerder in pas met winsgewende praktyke
“Keeping up with the Joneses.” Hierdie spreekwoord word dikwels ligtelik gebruik, maar die beginsel om tred te hou met jou buurman kan ’n groot impak op landbou hê. Nuwe tegnologie is orals beskikbaar en...
Grondbone: Só kan hektare meer word
Grondboonpryse, maar veral die prysontdekking van grondbone, was nog altyd ’n besprekingspunt in die bedryf. Graan SA is van mening dat indien produsente meer mededingende pryse of die waarde van wat grondbone werd is...
Kanolasaad blyk genoeg te wees vanjaar
As produksie-inset maak saad ongeveer 15% tot 20% van ’n kanolaprodusent se produksiekosterekening uit. Alle kanolasaad wat in Suid-Afrika aangeplant word, word vanaf Australië, Kanada, Suid-Amerika of Europa ingevoer. Die voorsiening van genoeg saad...
Opbrengsresultate – só lyk ’23 se syfers
Gedurende 2023 is daar by vyf lokaliteite in die Swartland en Suid-Kaap kanolaproewe aangeplant. ’n Totaal van 18 kultivars is getoets. Die kultivars het bestaan uit vier konvensionele, vier Cl-kultivars (Clearfield, Imasamoks-tolerant), agt van...