Erkenning aan bedryfsrolspelers gegee

April 2017 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE Graan SA gee jaarliks tydens Kongres erkenning aan spesifieke bedryfsrolspelers. Mnr Jaco Minnaar (voorsitter: Graan SA – links op foto’s) het die toekennings aan die drie kandidate oorhandig. 1: Spesiale erkenning is vanjaar...

Streeksvergaderings 2017 skop af

March 2017 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, Ontwikkelende Landbou, Graan SA en DIRK KOTZÉ, ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA Graan SA se streeksvergaderings, wat jaarliks voor Kongres plaasvind, het op ‘n positiewe noot op 24 Januarie op Delmas,...

Kanolawerkgroepvergadering en Soill-toer gehou

March 2017 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Graan SA Die Kanolawerkgroep het op 13 Januarie vanjaar hul eerste werkgroepvergadering vir die jaar gehou. Hierdie komitee vergader tweejaarliks en bestaan hoofsaaklik uit produsente vanuit die Suid- en Wes-Kaap, asook...

‘n Groot boom het geval

March 2017 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE ʼn Vriend van Graan SA en ‘n ambassadeur vir landbou, mnr Manny da Costa van Nigel, is op 25 Januarie vanjaar oorlede. “Graan SA sal altyd die herinneringe aan Manny da...

Word só maklik lid van Graan SA

December 2016 DIRK KOTZÉ, ledebemarking en kommunikasiebeampte: Graan SA Graan SA is ‘n outonome bedryfsorganisasie wat in belang van die graanprodusent in Suid-Afrika optree. Lidmaatskap is onderworpe aan ‘n vrywillige bedryfsheffing. Enige produsent wat graan produseer, kan...

Ons kyk terug op 2016 – die wie, wat, waar, wanneer en waarom van...

December 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Graan SA se openbare betrekkinge-strategie fokus deurentyd op die bou van netwerke en die skep van bewustheid van sy aktiwiteite gedurende die jaar. Ons is oortuig daarvan dat innoverende...

Kersboodskappe

December 2016 What type of yield is expected of you this year? The Christmas message for this year takes me back to the pictures of so many families around the kitchen table in the evening, praying...

Insette van oudleiers hoog aangeskryf

December 2016 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain Is dit nie ironies dat Graan SA in ‘n geskiedkundige droogtejaar die geskiedenisprojek afgehandel het nie? Dit het die geleentheid geskep om mense net weer te herinner waar...

SY BESTE TOEKENNING NÓG

November 2016 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain contributor and HELENUS KRUGER, photos “Ek ontvang hierdie toekenning vanaand in nederigheid. Om ‘n toekenning vanuit die akademie te ontvang is goed, maar om ‘n toekenning vanuit die bedryf te ontvang, is...

Subsistence Farmer of the Year category (0 ha – 10 ha) Teamwork makes the...

November 2016 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor and HELENUS KRUGER, photos ‘If you want to go fast, go alone. If you want to go far, go together.’ This African proverb about teamwork sums up the success story of...

LATEST EDITION