Hoe word koringopbrengs deur Russiese koringluis beïnvloed?
September 2015
ASTRID JANKIELSOHN, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem
Daar is baie faktore om in ag te neem wanneer daar gekyk word na die verwagte opbrengs van ‘n gewas. Een van hierdie faktore is skade deur insekte wat die...
Haelskade en die voorkoms van stam- en kopvrot by mielies
September 2015
MARYKE CRAVEN en BRADLEY FLETT, LNR-Instituut vir Graangewasse
Hael is ‘n realiteit waarmee alle produsente ongelukkig moet saamleef. Die vernietigende aard van hierdie natuurlike verskynsel, is gewoonlik duidelik bespeurbaar in die verslete blare, gekneusde...
Geintegreerde onkruidbestuur is presisie-onkruidbeheer
September 2015
CHARLIE REINHARDT, buitengewone professor in Onkruidwetenskap, Universiteit van Pretoria en dekaan: Villa Academy
"Presisieboerdery” is ‘n slim konsep, veral waar dit gemik is op die versekering van effektiewe, winsgewende
landbouproduksie. “Presisie” verwys na die verfyning...
Blaarmyners op koring en gars – waar is biologiese beheer?
September 2015
GODDY PRINSLOO, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem
Blaarmynervliegies wat koring en gars aanval, is van inheemse oorsprong (Foto 1). Dit beteken dus dat hulle onder biologiese beheer moet wees waar hulle algemeen in die natuur voorkom. Die...
Biologie, babas, biotipes en biobeheer by plantluise — hoe pas alles in mekaar?
September 2015
JUSTIN HATTING, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem
Kleingrane, soos koring, gars en hawer, dien as ’n belangrike voedselbron van plantluise, wêreldwyd. In Suid-Afrika word koring deur soveel as ses plantluisspesies as ‘n voedselbron gebruik. Hierdie plantluise sluit...
Pasop: Die som van klein foutjies kan baie groot raak
August 2015
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Op baie plase is daar soms te veel of soms te min insette, terwyl daar egter reg bestel is. Waar lê hierdie fout? Baie van die afwykings kan verklaar...
Laat presisieboerderytegnologie vir jou werk en jou nie grys hare gee nie
August 2015
ETIENNE NEL, Senwes Presisieboerdery
Vandag vorm tegnologie ‘n integrale deel van landbou, maar in besonder ook vir saaiboerdery. Presisieboerderytoerusting kan vinnig dividende uitbetaal, maar kan ook lei tot groot frustrasie indien dit nie reg...
Kom ons wring krag uit ons Trekkerbelegging
August 2015
LOUIS LAGRANGE, landbouingenieur: Universiteit van die Vrystaat
'n Landbouer se belegging in trekkers moet optimaal benut word, nie net in terme van die hoeveelheid ure wat dit werk nie, maar veral ook hoe doeltreffend...
Common soil preparation mistakes
August 2015
NERISSA HECHTER, marketing manager: Radium Engineering
Since the effect of soil preparation occurs under the soil, it is very difficult to detect faults. Normally a producer will only experience a drop in yield and...
Kunsmis: Goed of sleg vir mikrobiese gemeenskappe en erdwurms?
July 2015
CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse
Tot onlangs nog is slegs gefokus op die fisiese en chemiese aspekte van grondkunde, maar nie op die biologiese aspekte nie. Erdwurms en grondmikroörganismes is egter baie belangrike rolspelers...