Is die Grondboonforum op koers?
February 2017
ADRI BOTHA, voorsitter: SA Grondboonforum
Die Suid-Afrikaanse Grondboonforum (SAGF) herdenk hierdie jaar twee dekades waarin dit die verteenwoordigende liggaam en erkende stem van die plaaslike grondboonbedryf was.
In ‘n konstante soeke na oplossings om die...
Grondboonoestyd: ‘n Paar wenke vir sukses
February 2017
LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Deur die hele groeiseisoen probeer die produsent sy beste om ‘n goeie oes te lewer. Daar is wel ‘n klomp faktore soos plantdiepte, siektedruk en waterbeskikbaarheid wat ‘n...
Grondboongradering onder die loep
February 2017
NEELS WEGNER, produkspesialis: Gauteng, PPECB
Wat is die werklike verskil tussen standaardgradering en wanneer grondboongradering opgedeel word in keur 1 en keur 2 asook pers 1 en pers 2?
As vertrekpunt is dit nodig om...
Gebeure in die grondboonlande: Februarie tot Maart
February 2017
LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Vir die grondboonprodusent is dit uiters belangrik om gereeld in sy grondboonlande te kom – veral gedurende die middel van die groei seisoen. Gereelde inspeksie van die lande...
Blaarsiektes: Die spook in die grondboonland
February 2017
LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Spoke kom en gaan en kan ‘n pro dusent baie keer laat kopkrap – ver al as dit die kwaliteit van sy oes gaan beïnvloed.
Blaarsiektes by grondbone kan...
Beperk oesverliese op kanola
February 2017
FRANCO LE ROUX, Lanboukundige hulpbronbestuurder: Soill
Kanola is ‘n gewas wat oor die afgelope paar jaar sy merk in die kleingraanverbouingsareas van die Wes-Kaap gemaak het. Aanvanklik is daar skoolgelde betaal, maar oor die...
Bepaal só bemestingbehoeftes van kanola
February 2017
ANDRÉ AGENBAG, Universiteit van Stellenbosch
Ten einde die bemestingsbehoeftes van gewasse te bepaal, is dit belangrik om te weet hoeveel voedingstowwe deur die gewas uit die grond verwyder gaan word en hoeveel daarvan deur...
‘n Kykie na onkruid- en swambeheer op kanola
February 2017
CHRIS CUMMING, PNS konsultant
Kanola, as ‘n wisselbou-opsie, bied vele voordele. Dit bied toegang tot onkruiddoders met ander metodes van werking wat grasse kan beheer.
Wens sy groeiwyse en sterk kompeterende eienskappe, verhoed die kanolaplant...
Voortgesette ontwikkeling vir landbouchemiese verteenwoordigers
November 2016
NIC GREYLING, CropLife
Opleiding is seker een van die belangrikste beleggings wat ‘n maatskappy kan maak. Ook die landbouchemiese bedryf het dit lankal besef en daarom word verteenwoordigers voortdurend opgelei om oor die nodige...
Maak só die meeste van glifosaatbespuitings
November 2016
THINUS UYS en BRIAN DE VILLIERS, Villa Crop Protection
Glifosaat word nou al vir vier dekades met groot sukses toegedien en is die bekendste en mees verbruikte onkruiddoder ter wêreld. Ten spyte hiervan bestaan...