Bewaringsboerdery: Organiese materiaal – die basis van grondkwaliteit

July 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse Bewaringsboerdery het voor- en nadele. Een van die belangrikste voordele wat dit vir boerdery as ‘n besigheid in hou, is die kleiner belegging in trekkers en implemente. Trouens, ‘n...

Grondbewerkingspraktyke gerig op maksimum vogbenutting

August 2016 SAKKIE KOSTER, Pioneer Grondbewerking het sy grondslag gekry met die eerste ontwerpte ploeg in 1730 met die hoofdoel om onkruid te beheer. Hierdie stelling is nog lank daarna gehuldig, maar soos kennis en insig...

Paspoortstelsel voeg waarde toe

February 2018 ZANDER SPAMMER, junior landboukundige, Southern Oil (Soill) Southern Oil (Soill) is die afgelope ses jaar besig om relevante data vanaf kanolaprodusente in te samel. Die kanolapaspoortstelsel, soos dit bekend staan, bevat onder andere die...

Riglyne vir grondboonkultivars onder besproeiing

February 2017 LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Grondboonproduksie gaan gepaard met baie vrae wat deur die produsent gevra moet word, soos watter kultivar en tipe grond die geskikste gaan wees om die hoogste opbrengs te...

Onkruide: Meesters in winsvernietiging – ervaar jy dit ook so?

September 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Bewerkings-, bemestingspraktyke en kultivarprestasie is gewoonlik van die aspekte wat druk deur produsente bespreek word. Dit is beslis belangrik, maar onkruidbeheer haal normaalweg min gesprekke. As dit bespreek word, sal die...

Noordelike mielieblaarskroei op twee plekke opgemerk in Noordwes Provinsie

September 2015 MARYKE CRAVEN, BRADLEY FLETT en DIRK BRUWER, LNR-Instituut vir Graangewasse Soos meeste besproeiingsprodusente, sukkel Grootpan-produsente in die Noordwes Provinsie, jaarliks met die voorkoms van noordelike mielieblaarskroei. Dié siekte word gekenmerk deur ovaalvormige letsels wat...

Pasop: Die som van klein foutjies kan baie groot raak

August 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Op baie plase is daar soms te veel of soms te min insette, terwyl daar egter reg bestel is. Waar lê hierdie fout? Baie van die afwykings kan verklaar...

Inset-oorsig

March 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Wintergraan- en kanolasaadpryse vir 2015 Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig produsente se duurste inset nie, maar dit kan wel moontlik jou belangrikste inset wees. Die...

Patrone van onkruidpopulasies in ‘n langtermynbewaringsboerderyproef

September 2015 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse Tydens die 2008/2009-seisoen het die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) begin met ‘n langtermynbewaringsboerderyproef op leemsandgrond (16% klei in die bogrond) wat tussen Klerksdorp en Ventersdorp geleë is. Daar is nou...

Blaarsiektes: Die spook in die grondboonland

February 2017 LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Spoke kom en gaan en kan ‘n pro dusent baie keer laat kopkrap – ver al as dit die kwaliteit van sy oes gaan beïnvloed. Blaarsiektes by grondbone kan...

LATEST EDITION