SA Grain August 2016

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

PAMPOENE BRING HOOP vir gemeenskap

August 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Wie ken nie die bekende liedjie van Anton Goosen waar hy sing van “Pampoene op die dak…” nie? Twee jong produsente van Bultfontein kon hierdie jaar, ten spyte van die droogte, ook met ‘n lied in die hart, juis oor pampoene, rondloop. Mnre Heinrich Botha en Dirk […]

Hard val, knieë afvee, opstaan en maar weer probeer haar motto

August 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Die nuwe visevoorsitter van Graan SA, Preline Swart, is die eerste vrou op dié organisasie se Dagbestuur. Sy is tydens Graan SA se Kongres in Maart vanjaar tot die portefeulje verkies. Op die vraag wat sy as uitdaging in haar nuwe rol as visevoorsitter van Graan SA […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

August 2016 — Hoe gemaak met jou werkers as jy jou boerderybedrywighede staak? ELIZE VAN DER WESTHUIZEN, senior bestuurder: Arbeidsverhoudinge, Agri SA Die impak van die huidige droogte kan dalk die produsent noop om sy boerderybedrywighede te staak of die boerderybesigheid te verkoop. Dit is eerstens baie traumaties vir die produsent en sy gesin, maar […]

Hoe beïnvloed droogtetoestande onkruiddodereffektiwiteit?

August 2016 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Oneffektiewe en selfs geen beheer van onkruide nie, is tydens die afgelope groeiseisoen aangemeld waar een van die ergste droogtes nog ondervind is. Asof droogtetoestande nie genoeg is om produsente se gemoedere te toets nie, bied wisselvallige onkruidbeheer in droogte toestande ‘n verdere uitdaging. Onkruide word meestal […]

Fusarium head blight incidence is on the rise, globally

August 2016 — Wheat Blast: A scary disease worth noting SCOTT SYDENHAM and CATHY DE VILLIERS, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem Recently, research staff from the ARC-Small Grain Institute (ARCSGI) had the privilege of attending the 5th International Symposium on Fusarium head blight (FHB) and second Wheat Blast Workshop held in Florianopolis, Brazil from 6 to […]

Dít moet jy weet as jy GRONDBOONSAAD aankoop

August 2016 LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Dit raak haas weer tyd vir grondboonsaadaankope. Hierdie jaarlik se aksie gaan gepaard met ‘n besluit wat elke produsent moet neem aangaande die kwaliteit van die saad wat aangekoop moet word. ‘n Produsent het sekere regte wanneer dit by die aankoop van gesertifiseerde saad kom. Daardie regte […]

CA adoption in Europe very slow

August 2016 — Conservation agriculture tour to the United Kingdom and Germany HENDRIK SMITH, CA facilitator: Grain SA Compared to other world regions conservation agriculture (CA) development in Europe has been particularly slow, such as for example in the United Kingdom (UK) and Germany, with an adoption rate of just above 1%. This is despite […]

Optimum trekkerwerkverrigting spaar brandstof

August 2016 JOHAN VAN BILJON, senior navorser: Meganisasie, LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese By die aankoop van ‘n trekker betaal ‘n produsent in rand- en sentwaarde vir die optimale werkverrigting van ‘n trekker. Ten einde hierdie waarde vir geld te verkry, is dit egter noodsaaklik dat optimum enjinwerkverrigting en optimum traksie gelyktydig aangespreek word. ‘n Enjin wat […]

Grondbewerkingspraktyke gerig op maksimum vogbenutting

August 2016 SAKKIE KOSTER, Pioneer Grondbewerking het sy grondslag gekry met die eerste ontwerpte ploeg in 1730 met die hoofdoel om onkruid te beheer. Hierdie stelling is nog lank daarna gehuldig, maar soos kennis en insig verbreed het, het daar nog bykomende motiewe vir bewerking ontstaan. Veral met die koms van chemiese onkruiddoders het die […]

Die ideale trekker en hoogloopspuit mag rubberrusperbande gebruik

August 2016 SAREL DU PLESSIS, Mascor Die bestaan van kruiptrekkers en die ontwikkeling van kruiptrekkers is amper so oud soos die ontwikkeling van konvensionele trekkers self. Met tyd het daar ‘n nuwe neiging gekom: Rubberrusperbande. Hierdie nuwe bande het ‘n klomp voordele vir die landboubedryf in terme van effektiwiteit en doeltreffendheid gebring. Caterpillar Inc. het […]

Compact tractors make their debut

August 2016 SILVIA KALTOFEN, communication specialist: Case IH Africa and Middle East Case IH’s South African distributor, Northmec, showcased the company’s full line of agricultural solutions, with an impressive display of tractors (Quadtrac, Magnum Rowtrac, Magnum CVT, Puma CVT, Maxxum, Farmall JX, Farmall JXM, JXT and JXT Compact), combines (new Axial Flow 240 series) and […]

A look at the soybean crop quality of the 2014/2015 production season

August 2016 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, The Southern African Grain Laboratory NPC The 2014/2015 production season was extremely trying for producers. Despite this fact, the highest South African soybean crop ever, namely 1 070 000 tons, was produced. The area utilised for soybean production increased from 502 900 hectares in the previous season to 687 […]

Wat Graan SA se produsente sê: ‘n Meningspeiling

August 2016 — DEEL 1 LANDI KRUGER, datawetenskapkoördineerder: Graan SA Vir die eerste keer in Graan SA se geskiedenis het al die afgevaardigde produsente geleentheid gehad om gelyktydig te praat en hul mening te lug tydens die 2016 Kongres in Maart vanjaar – en dit sonder om ‘n woord te sê! Elke produsent is toegerus […]

Talking productively to each other about food security

August 2016 SA GRAAN/GRAIN EDITORIAL TEAM The Sowetan daily newspaper on 20 June of this year published an insightful letter written by Mr Prince Mashele, under the heading, ‘Talk productively to Boers about land’. Mr Jannie de Villiers (CEO: Grain SA) personally responded on the views mentioned in the letter through a personal letter to Mr Mashele […]

Ontmoet die 2016 Graanprodusent van die Jaar-finaliste

August 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Die 2016 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste is ieder en elk deur die afgelope droogteseisoen geraak, maar tydens die besoek deur die paneel van beoordelaars vroeg in Juniemaand, is ons net begroet met stories van hoop, dankbaarheid en oplossings vir die moeilike tye. Wat ‘n besondere voorreg […]

There is no quick fix for our problems

August 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO I am sitting and reading news reports about the agricultural sector in various countries and in so doing I become acutely aware of the unique problems of other producers. The drought, political upheaval and poor economic conditions in South Africa tend to make you focus on your own […]

Klipmense

August 2016 Beste Grootneef, Klipmense is besondere mense. Daar is nie baie van hulle nie. Die meeste aardbewoners loop by ‘n klip verby sonder om veel aandag daaraan te gee. Want jy moet ‘n oog vir ‘n klip hê. Dit is nie altyd die blink kant wat bo lê nie. Soms moet jy so effe […]

Daar is geen kitsoplossing vir ons probleme nie

August 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek sit en lees berigte oor die landbousektor in verskeie lande en raak só bewus van ander produsente se unieke probleme. Die droogte, politieke onstuimigheid en swak ekonomiese toestande in Suid-Afrika het mos maar die geneigdheid om jou net op jou eie dilemma te laat fokus. Ek lees […]