SA Grain August 2015

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Researchers excel at symposium

August 2015 MARY JAMES, ARC-Grain Crops Institute Publication: August 2015 Section: Relevant

Professor awarded for her contribution to the seed industry

August 2015 SA GRAAN/GRAIN EDITORIAL STAFF Prof Theresa (Terry) Aveling from the University of Pretoria’s Department of Plant Science received the 2015 SANSOR/Bayer Science for a Better Life Award. The prize is awarded by the South African National Seed Organisation (SANSOR) and Bayer CropScience in recognition of leadership, innovation and positive contributions to the South […]

Meer kleinboere met kommersiële aspirasies is nodig

August 2015 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker “My lede wil hul silo’s vol graan kry, maak nie saak wie die graan produseer nie. ‘n Mieliepit is geel of wit, nie swart of wit nie,” verduidelik me Mariana Purnell, hoofbestuurder van Agbiz Grain, wat die belangrikheid van kleinboerontwikkeling nie genoeg kan beklemtoon nie. Mariana meen kleinboere […]

It’s not the colour of our skin, but the colour of our heart that matters

August 2015 ESTIE DE VILLIERS, editor: SA Graan/Grain Ms Jenny Mathews, producer from Sannieshof in the North West Province, has been very involved in organised agriculture in the past years. She was the first women to serve as a Grain SA member of the executive and is still chairman of the board of the Grain […]

Increased knowledge makes you a better farmer

August 2015 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor They say it’s all in a name and the name Lungelwa means “all will be well”. For the 2014 Grain SA/Syngenta Smallholder Farmer of the Year this has been true. Lungelwa Kama from Maclear in the Eastern Cape started farming by buying a small herd of cattle and […]

African opportunities for sustainable food systems explored by ARC

August 2015 SHADRACK MOEPHULI, president and CEO: Agricultural Research Council Sustainable improvement of food and nutrition security and the livelihoods of African producers are at issue when 23 African and European research partners collaborate on a long-term research and innovation partnership. The focus is on sustainable intensification of the agro-food system in Africa. Although the […]

A look at the maize crop quality of the 2013/2014 production season

August 2015 JOLANDA NORTJÉ, laboratory manager: The Southern African Grain Laboratory NPC During the 2014 harvesting season (April to August), a representative sample of each delivery of maize at the various silos was taken according to the prescribed grading regulations and forwarded to the Southern African Grain Laboratory (SAGL). A total of 930 composite samples, […]

Môre se brood… Navorsers werk nou saam om koringkultivars vir die toekoms te verseker

August 2015 VICKI TOLMAY, LNR-Kleingraaninstituut Kundiges voorspel dat die vraag na koring in ontwikkelende lande met 60% sal toeneem teen 2050. Dit is al so baie aangehaal, dat dit amper soos ou nuus klink. Kom ons dink ‘n oomblik daaroor: Anders gestel, beteken dit dat vir elke tien brode wat vandag in ontwikkelende lande gebruik […]

Inset-oorsig

August 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Dieselpryse onder die loep Diesel maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Soos nuwe enjintegnologie die mark betree en bewerkingspraktyke oor die jare verander het, het die hoeveelheid liter diesel wat produsente per hektaar gebruik, afgeneem. Meer as tien jaar gelede […]

Grain market-overview

August 2015 14 July 2015 WANDILE SIHLOBO, economist, Industry Services, Grain SA and TINASHE KAPUYA, manager: Trade and Investment, Agbiz South Africa’s soybean industry: A brief overview South Africa is the largest importer of soybean oilcake in sub-Saharan Africa, accounting for an average of 72% of import demand. With an estimated soybean crushing capacity of […]

Conservation agriculture: Part 17

August 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 17th in a series of articles highlighting a specific pasture crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA) based […]

Arrested ear syndrome rears its head in South Africa

August 2015 GRANT PRINGLE, agronomist: Pannar Arrested ear syndrome, also called blunt ear syndrome, a relatively unknown phenomenon in South African maize production, has appeared in isolated areas this past season. Some producers have realised only half of their yield expectation in certain fields due to high incidences of arrested ear syndrome. While largely unreported […]

Pasop: Die som van klein foutjies kan baie groot raak

August 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Op baie plase is daar soms te veel of soms te min insette, terwyl daar egter reg bestel is. Waar lê hierdie fout? Baie van die afwykings kan verklaar word deur te let op klein foutjies wat ongesiens verbyglip. Die effek van dubbele werk, dubbele spuit en merkers […]

Laat presisieboerderytegnologie vir jou werk en jou nie grys hare gee nie

August 2015 ETIENNE NEL, Senwes Presisieboerdery Vandag vorm tegnologie ‘n integrale deel van landbou, maar in besonder ook vir saaiboerdery. Presisieboerderytoerusting kan vinnig dividende uitbetaal, maar kan ook lei tot groot frustrasie indien dit nie reg geïmplementeer en in stand gehou word nie. Die vraag word dan dikwels gevra: Wat moet ek doen om tegnologie […]

Kom ons wring krag uit ons Trekkerbelegging

August 2015 LOUIS LAGRANGE, landbouingenieur: Universiteit van die Vrystaat ‘n Landbouer se belegging in trekkers moet optimaal benut word, nie net in terme van die hoeveelheid ure wat dit werk nie, maar veral ook hoe doeltreffend dit gedurende daardie ure werk. Hoe bepaal ek hierdie optimale benutting? Watter faktore dikteer dit? Is dit die moeite […]

Common soil preparation mistakes

August 2015 NERISSA HECHTER, marketing manager: Radium Engineering Since the effect of soil preparation occurs under the soil, it is very difficult to detect faults. Normally a producer will only experience a drop in yield and not necessarily relate it to soil preparation mistakes. The first and biggest mistake producers make, is not making use […]

Lede-landskap

August 2015 ‘n 180°-blik op ons lede en tak-aktiwiteite WILLEM VOOGT, bestuurder: Bemarking en Finansies, Graan SA Graanprodusent van die Jaar-finaliste beindruk sover ons gaan ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-soektog het afgeskop met ‘n knal en die paneel van beoordelaars het reeds aan die einde van Mei […]

Fotobeeld van die Graan SA NAMPO Oesdag 2015: Deel 3

August 2015 Estie de Villiers, Elmarie Helberg, Louise Kunz en Adri Theron, SA Graan/Grain medewerkers     Publication: August 2015 Section: Grain SA

Wie is nommer 16 (en 17)?

August 2015 Beste Grootneef Kyk, teen dié tyd weet ons almal wie is nommer een! Maar almal wonder nog wie is nommer 16 en 17! Ou Neef, kan jy glo, een soetkys vol note uit die Suidland na die Karibiese Eilande en die hele planeet se sokker is oorhoops. Dis natuurlik oral behalwe in die […]

Dit is hoekom…

August 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek het die ander dag ‘n interessante aanhaling raakgelees wat my weer opnuut laat dink het oor die toestand waarin ons land en sy mense is. Vry vertaal het dit min of meer só gelui: “Die nuwe wêreldorde word nie deur politieke prosesse of ekonomiese kragte gevorm nie, […]

SAGIS-voorraadtelling wel verifieerbaar

August 2015 NICO HAWKINS, hoofbestuurder: Suid-Afrikaanse Graan Inligtingsdiens Navrae word gereeld gerig oor die betroubaarheid van die fisiese voorraadvlakke van graan en oliesade soos dit maandeliks deur die Suid-Afrikaanse Graan Inligtingsdiens (SAGIS) gerapporteer word en markdeelnemers betwyfel soms SAGIS se voorrade – veral wanneer hulle aankope wil maak, maar nie beskikbare voorraad gemaklik kan bekom […]