SA Grain April 2017

  • All
  • FEATURED
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Tribute to seed company’s co-founder

April 2017 PEET VAN DER WALT, advertising manager: Pannar Mr Brian David Corbishley – cofounder and former owner of Pannar Seed – passed away on 7 January this year. Born on 10 April 1937, he was part of the generation called the ‘silent generation’ – hard-working, family-oriented and minding their own business. After completing his […]

Seisoenale voorspelling vir die herfs en winter in Suid-Afrika

April 2017 COBUS OLIVIER, wetenskaplike: Voorspellingsnavorsing, Suid-Afrikaanse Weerdiens Die huidige seisoenale voorspelling strek vanaf Maart tot Julie 2017 en is in Februarie vanjaar uitgereik. Die volgende voorspelling, wat sal strek vanaf April tot Augustus 2017, sal teen die einde van Maart vanjaar beskikbaar wees. Daar is twee belangrike aspekte van die huidige voorspelling waarop gefokus […]

Nasionale kultivarevaluasievergadering weer gehou

April 2017 DR ANNELIE BARNARD, LNR-Kleingraan, Bethlehem Met dié dat koringproduksie swaar trek in Suid-Afrika, is LNR-Kleingraan se Nasionale Kultivarevaluasieprogram (NCEP) steeds een van die belangrikste programme in die koringbedryf. Hierdie program evalueer alle vrygestelde koringkultivars van al die saad maatskappye op ʼn objektiewe en wetenskaplike manier vir aanpas baarheid, opbrengs en kwaliteit. Koring is […]

Jong produsente moet voortou neem

April 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker “Ke Nako! Dit is tyd vir die jonger generasie produsente om hul voete nat te kry deur ons land uit die dorre woestyn te lei oor die rivier (ten spyte van die gevare wat die water inhou) na die groener weivelde (die ware Suid-Afrika).” Só het mnr Jannie de Villiers […]

Goeie arbeidspraktyke en-verhoudinge in die kollig

April 2017 Mense as strategiese hulpbron op die plaas ISAK STAATS, hoofbestuurder: Wol en Sybokhaar, BKB Wêreldwyd het die manier waarop besighede na mense kyk ‘n klemverskuiwing ondergaan. ‘n Mens sou graag wou glo dat hierdie verskuiwing te danke is aan die feit dat die wêreld ‘n beter plek geword het, maar die waarheid is […]

Fokus op opbrengs om koringbedryf te laat herleef

April 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker Verskeie rolspelers in die koringbedryf wat Agbiz Grain se Koring Indaba bygewoon het wat op 17 en 22 Februarie onder skeidelik in Pretoria en op Elsenburg plaasgevind het, was dit eens dat indien daar nie nou iets gedoen gaan word om die sukkelende koringbedryf te help nie, die koringproduksie in […]

Versteekte waarheid

April 2017 BEN KROG, bemarkingsbestuurder: SA Kalk & Gips Die spreekwoord lui: “As dit pap reën, moet jy skep.” Die droogte is in die grootste deel van die somersaaigebiede, met ongekende goeie neerslae, gebreek. Oor die algemeen en in ‘n wye gebied, lyk dit of die gesaai des baie goed gereageer het. Hierdie seisoen is […]

Screening bread wheat lines for drought tolerance

April 2017 LEARNMORE MWADZINGENI and HUSSEIN SHIMELIS, University of KwaZulu-Natal and DR TOI J TSILO, ARC-Small Grain Wheat is an important food and cash crop globally. The crop is sensitive to drought and heat stresses, particularly during flowering and grain filling stages. Over the past decade wheat production and productivity in South Africa and most sub-Saharan […]

Hersiening van die dieselrabat – Tesourie en SAID se voorstelle onder die loep

April 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Die huidige dieselrabatstelsel het reeds in die jaar 2000 in werking getree. In 2001 was die rabat 42,1 c/liter, terwyl dit April 2017, op 283 c/liter staan (Grafiek 1). Ten tye van implementering was die motivering vir die dieselrabat om die bedryf te beskerm teen internasionale mededinging, […]

Direkte plant-proewe in Suid-Afrika – ‘n oorsig oor vyf jaar

April 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Na aanleiding van ‘n ooreenkoms tussen Graan SA, verskeie Argentynse navorsingsinstansies en Suid-Afrikaanse insetverskaffers is direkte plant (no till in oesreste)-proewe op Manjoh Ranch by Nigel aangeplant. Die proef met sy behandelings is op ‘n perseel wat meer as 10 ha beslaan, aangeplant. Dit het bestaan uit ‘n konvensionele gedeelte asook […]

Die produksie van ‘n goeie gehalte kalf bekyk

April 2017 DRS SHAUN MORRIS, EBEN DU PREEZ en PIERRE JANSEN VAN VUREN, S & E Feedlot Consulting In die afgelope paar jaar word daar wêreldwyd al meer druk op die diereproduksiebedryf geplaas om hul gebruik van antimikrobiese middels (antibiotika) dramaties te verminder. Die reaksie is gegrond op die persepsie dat oorgebruik en misbruik van […]

Can adjuvants enhance glyphosate efficacy?

April 2017 HESTIA NIENABER, ARC-Small Grain, Bethlehem Glyphosate is a phosphonate and is used as a broad-spectrum, non-selective, systemic herbicide. Glyphosate has been on the market since 1974. It acts by inhibiting the EPSPS enzyme, thus interfering with the synthesis of three of the plant’s aromatic amino acids. Glyphosate is one of the most widely […]

Bemarkingsmoontlikhede vir die seisoen

April 2017 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Produksievooruitsigte vir die seisoen op hande lyk gunstig. Die goeie reën wat wyd oor die land se somersaaigebiede voorgekom het, was gunstig vir aanplantings en in die meeste gebiede is daar konsensus dat met die komende strooptyd van bogemiddelde tot selfs rekordoeste afgehaal kan word. Die […]

Wegbreeksessies sit koppe bymekaar oor aktuele sake in bedryf

April 2017 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE Ingrypende veranderings wat aan die rabatstelsel vir diesel beoog word, was een van die belangrikste besprekingspunte tydens wegbreeksessies op die afgelope Graan SA Kongres. Al die werkgroepe is ingelig dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) beoog om rabatte in die toekoms slegs toe te staan op diesel wat vir produksie gebruik word […]

Vennote bedank vir hul aandeel in ontwikkelende landbou

April 2017 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE Publication: April 2017 Section: Grain SA

Trofeëwenners aangewys

April 2017 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE 1: Die media wat Kongres bywoon, het tradisioneel die beste spreker tydens die twee dae aangewys, maar met dié dat daar so ‘n toename in deelname op Twitter is en twiets oor Kongres gedeel is, is vanjaar besluit om die trofee aan die persoon wie se twiet die meeste gehertwiet is, te oorhandig. […]

The way forward – through the eyes of Mike Mlengana

April 2017 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Mr Mike Mlengana’s message was inspired: Firstly by his testimony that his Christian faith is very important to him. He shared his personal encounter with God after an experience which found him in a coma for more than 17 days, even being pronounced dead. He says, ‘In the second chance […]

The grain policy environment

April 2017 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Ms Gerda van Dijk (Director of Directorate: International Trade) looked at the current trade in grains and products. Exports of South Africa’s primary products like oats, wheat, maize and buckwheat were high until 2013, but we have seen a decline in export of primary products since then. Anticipation is that […]

Roete vir die toekoms vasgestel

April 2017 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE “Only once we’ve learnt to truly connect every aspect of life, will we receive the insight to calmly map ourjourney.” – Martin May. Die landboubedryf het gedurende 2016 een van die uitdagendste jare ooit gehad. Ten spyte hiervan – of dalk juis as gevolg daarvan – het boerdery verskeie suksesse behaal. […]

Grain mapping: The future for grain production

April 2017 JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor According to Prof Ferdi Meyer (director: Bureau for Food and Agricultural Policy [BFAP]) a continuous process of grain mapping and analysis of the agricultural sector is necessary in order to identify appropriate, measurable benchmarks so as to highlight what makes all South African producers competitive and sustainable in the long […]

Graanroete vir die toekoms…Kongres 2017 en die pad ná die droogte

April 2017 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA en foto’s: ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain en CHRIS MILNE, Infoworks NAMPO Park was op 8 en 9 Maart vanjaar weer die middelpunt van gebeure met Graan SA se jaarlikse Kongres. Graan SA-lede, produsente, regeringsamptenare, landbourolspelers, akademici, vennote en belangheb bendes het saamgetrek om dié jaar se tema Graanroete vir […]

Graan SA se leierskorps soos op 9 Maart 2017

April 2017 Publication: April 2017 Section: Grain SA

Fokus steeds om tot diens van graanprodusente te wees

April 2017 TOIT WESSELS, assistent-bestuurder: NAMPO en Bemarking, Graan SA Graan SA het tydens die afgelope Kongres terugvoer aan lede oor die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2016/2017-seisoen verskaf. Mnr Andries Theron (uittredende visevoorsitter van Graan SA en voorsitter van die Bemarkingswerkgroep) het gesê dat alhoewel droogtetoestande oor die land geheers het, die meeste […]

Erkenning aan bedryfsrolspelers gegee

April 2017 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE Graan SA gee jaarliks tydens Kongres erkenning aan spesifieke bedryfsrolspelers. Mnr Jaco Minnaar (voorsitter: Graan SA – links op foto’s) het die toekennings aan die drie kandidate oorhandig. 1: Spesiale erkenning is vanjaar aan Johan van Onselen (Kolbe Advertising) gegee vir ‘n uitnemende vennootskap met graanprodusente, sedert 1 Februarie 1979, met […]

The grain route

April 2017 JANNIE DE VILLIERS, CEO During last month’s Congress the Grain SA leadership endeavoured to demonstrate to producers that, due to a number of events and circumstances, the period of the free market as we have come to know it after the closure of all the Boards, has come to an end. Maybe it […]

Die groot sit

April 2017 Beste Grootneef Soos Buurman verlede week vir Mevrou Dominee in die bad sê: Die wêreld is boos. Kyk nou net hoe die nuwe baas van PRASA verduidelik oor die verhoging van 350% wat hy aan homself toegeken het. Dis nou dieselfde besigheid wat laasjaar Spaanse treine bestel het wat nie pas nie. Buurman […]

Die graanroete

April 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder Die Graan SA-leierskap het tydens verlede maand se Kongres vir produsente probeer aandui dat ‘n hele paar gebeure en omstandighede daarop wys dat die tydperk van die vryemark, soos ons dit leer ken het na die sluiting van al die Rade wat graan gereguleer het, verby is. Dit […]