- All
- INPUT & PRODUCTION
- MARKETING
- NEWS
HIÉR GAAN VROUE proe, lag en luister
Die 2025 Alpha Insure-vroueprogram beloof om ’n mengelmoes van interessanthede te wees. Met ’n nuwe hoofborg, ’n dinamiese programleier in Venessa Schoeman (redakteur van Voelgoed Media) en ’n “lekker” spyskaart, is die wit tent van GL Events langs die Shell-gebou die plek vir die skoner geslag om soggens te kuier. Hier gaan jy geïnspireer word, […]
Veeprogram beloof vele verrassings
Een van die groot trekpleisters by die NAMPO Oesdag bly die veekompleks met al sy gebeurlikhede. Vanjaar is geen uitsondering nie, vertel Wimpie Rossouw, onder wie se bekwame leiding hierdie afdeling staan. Benewens die gevestigde beesuitstallers op die lys hieronder, is daar vier nuwe beesgenootskappe by NAMPO – Braford, Chianina, Droughtmaster SA en Wagyu. Afrikaner […]
Kom honger … en dors
Daar is min dinge wat mense so lekker bymekaarbring soos kos. Of dit nou ’n braai met vriende, ’n groot familie-ete of ’n fees soos NAMPO is – lekker eet en kuier loop hand aan hand. NAMPO 2025 beloof weer eens om besoekers aan dié uitsonderlike landbouskou se smaakknoppies behoorlik te bederf. Met ’n verskeidenheid […]
Trekkernostalgie trek vele voete
Die veteraantrekker-uitstalling by NAMPO is elke jaar ’n besonderse ervaring. Met glimmende gerestoureerde Fords, Massey Fergusons en statige John Deeres en Internationals uit die verlede, bied die uitstalling ’n viering van die meganisasie van landbou deur die eeue heen. Baie van hierdie trekkers is sorgvuldig herstel en onderhou deur toegewyde versamelaars wat ’n passie het […]
Kom bekyk dié nuwighede by NAMPO
“Ek was daar, het dit gedoen, die T-hemp gekry.” Dié gesegde beteken dat jy nie weer hoef te gaan nie. Jy het dit een maal beleef en dit is genoeg. Dít is egter geensins op NAMPO Oesdag van toepassing nie. Elke NAMPO is enig in sy soort en Graan SA se NAMPO-span werk hard om […]
TRUMP EN TARIEWE – wat leer die geskiedenis ons?
23/04/2025 OM DIE KOMPLEKSE MARKOMGEWING EN GEOPOLITIEKE SKUIWE VAN VANDAG TE VERSTAAN, KAN SOMMIGE VAN DIE ANTWOORDE IN DIE VERLEDE GESOEK WORD. PRESIDENT TRUMP HET AAN DIE BEGIN VAN 2025 ’N STREEP TARIEWE INGESTEL WAT WÊRELDMARKTE ONTWRIG HET. Tesame met vergeldingstariewe en geopolitieke konflik, bring dit ’n nuwe dinamika na wêreld- en graanmarkte. Hierdie artikel […]
SAADPRYSE VIR SOMERGRAAN: 2025
GRAAN SA SPEEL ’N SLEUTELROL IN DIE DEURLOPENDE MONITERING VAN INSETPRYSE NAMENS SY LEDE, MET SPESIFIEKE FOKUS OP SAADPRYSE OOR TYD OM DEURSIGTIGHEID TE BEVORDER EN MEDEDINGING IN DIE SAADBEDRYF AAN TE MOEDIG. HIERDIE POGING STEL PRODUSENTE IN STAAT OM MEER INGELIGTE EN KOSTE-EFFEKTIEWE BESLUITE TE NEEM. Hoewel kunsmis- en veral brandstofpryse – wat onderskeidelik […]
What does the increase of the minimum wage mean to producers?
On 4 February 2025, the Minister of Labour published the adjusted national minimum wage (NMW) rates in the Government Gazette. The increase from R27,58 to R28,79 is a 4,4% increase for each ordinary hour worked by farm workers, effective 1 March 2025. The 2025 NMW 4,4% adjustment is substantially less than the 8,5% adjustment implemented […]
Wat is die ideale BOERDERYSTRUKTUUR vir families wat saam boer?
In Suid-Afrika moet produsente daagliks, weekliks en jaarliks besluite neem om welvaart te skep en dit te behou om te kan voortbestaan. Daar is soveel derduisende besluite wat geneem moet word dat produsente soms een van die belangrikste besluite vergeet, naamlik belastingbestuur. Dit kan die familieboerdery in die toekoms van baie welvaart beroof. Inkomstebelastingbestuur en […]
Bate- en insetfinansieringsopsies – alternatiewe finansiers
Merchant West, as ’n finansiële instelling wat toegewyd is aan die groei en volhoubaarheid van die Suid-Afrikaanse landbousektor, erken die deurslaggewende rol wat toegang tot voldoende finansiering speel in die sukses van boerderybedrywighede. Vir produsente om te floreer moet hulle toegerus wees om te belê in noodsaaklike landboubates, soos masjinerie en infrastruktuur, en die nodige […]