- All
- INPUT & PRODUCTION
- MARKETS
SA agriculture in an uncertain global trade environment
Many analysts and observers who have been following global politics have come to a consensus around a few key facts: (a) The Trump administration is seeking to reset the global trading landscape through trade policy interventions that could fundamentally reshape investments, trade patterns, and the global economy as a whole. (b) A consequent retreat of […]
PRYSE VAN KOMMODITEITE DÁN OP HUL HOOGSTE
10/06/2025 GRAANPRYSE VERANDER OP ’N DAAGLIKSE BASIS. PRYSE GAAN OP EN PRYSE GAAN AF, MAAR PRODUSENTE KAN NIE LANGTERMYNBEMARKINGSBESLUITE NEEM GEBASEER OP DAAGLIKSE VERANDERING NIE. DIE PRYSE WORD TOT ’N GROOT MATE BEÏNVLOED DEUR FUNDAMENTELE BEGINSELS, MET ANDER WOORDE, HOEVEEL GRAAN BESKIKBAAR IS OF NIE. Gevolglik speel die stroopproses ’n belangrike rol in die prysvormingsmeganisme. […]
Droging van mielies op die keper beskou
Om graan te droog, is ’n duur en bestuurs-intensiewe aksie. As die produsent egter oortuig is van die rede hoekom hy graan wil droog en die duur kapitaaluitleg aangegaan het, dan moet hy die stelsel vir hom laat werk. Wat is graandroging? Graandroging behels basies hitte-opwekking en lugsirkulasie deur die graan om die vogpersentasie te […]
NDVI: sleutel tot jou boerdery se volle potensiaal
Satellietbeelde en -inligting vorm deel van die raamwerk vir gewasmonitering. Die gewasgroei-indeks (normalised difference vegetation index of NDVI) is ’n standaardindeks wat gebruik word om die mate van gewasgroei en biomassa te beskryf. NDVI word bereken deur te vergelyk hoe plante naby-infrarooi lig (NIR-lig) teenoor rooi lig weerkaats. Gesonde gewasse of gewasse met ’n hoë […]
Is katoen dalk die oplossing?
’n Gewas wat deesdae in die westelike verbouingsareas produsente se belangstelling prikkel, is katoen. Hierdie gewas is die laaste paar jaar met groot sukses in die Schweizer-Reneke-omgewing aangeplant. Winsgewendheidsgewys wil dit voorkom of katoen dalk ’n werkbare alternatief vir mielies en sojabone is. Sien Tabel 1 vir die brutomarge-ontleding wat vir die areas gedoen is. […]
Vaste koste: stille bedreiging vir enige onderneming
In die meeste gevalle hou boerderybesighede goed rekord – hoofsaaklik om die Ontvanger gelukkig te hou of om aansoek te doen vir krediet. Die finansiële state wat die rekenmeesters opstel, is dikwels net bedoel om aan die Ontvanger se vereistes te voldoen en kontantvloeistate word hoofsaaklik opgestel vir kredietaansoeke. Min produsente gebruik egter hierdie inligting […]
Developing and validating an SAD for reliable measurements
Three distinct diseases in sunflower are caused by Sclerotinia sclerotiorum, depending on the behaviour of the pathogen. Basal rot (Figure 1A) is most often initiated when sclerotia germinate directly to produce mycelium, although it may also result from ascospore infection. In contrast, stem rot (Figure 1B) and head rot (SHR) (Figure 1C) develop when ascospores […]
Grondversuring: SA het ’n krisis
Die Suid-Afrikaanse graanbedryf benodig na berekening elke jaar meer as 2,2 miljoen ton landboukalk om jaarlikse grondversuring te bekamp wat deur die gebruik van oormatige, gereduseerde stikstofkunsmis veroorsaak word. Die verwydering van basiskatione deur gewasse asook die loging van hierdie katione as gevolg van hoë reënval dra by tot hierdie verskynsel. Tydens die afbraak van […]
Bestuur grondversuring en gepaardgaande slaggate só
Moderne gewasverbouing plaas nie net druk op die produsent om volhoubaar te produseer nie, maar ook op die grond om te verseker dat produksie kan bybly met die enorme vraag na voedsel. Volhoubare voedselproduksie het ten doel om meer met minder te produseer. Hulpbronne soos grond moet minstens in dieselfde of ’n beter toestand aan […]
Hoe gemaak met grond na ’n uiters nat produksieseisoen?
Grond het in ’n versuiptoestand verkeer indien dit vir langer as 24 uur meer vog gehad het as wat die spesifieke grond se veldwaterkapasiteit is. Dit beteken dat die grond dan minder suurstof bevat as wat die spesifieke grond veronderstel is om onder normale toestande te hê. Beskikbare vog vir plante word beskryf as die […]