SA Grain September 2016

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Verwagte klimaat/weerstoestande vir die 2016/2017-somerreënvalseisoen

September 2016 TONIE ROSSOUW, Suid-Afrikaanse Weerdiens Ten spyte van vorige maande se rekenaarklimaatvoorspellingsmodelle wat ‘n neiging na ‘n matige (swak) La Niña vir die lenteperiode van 2016 voorspel het, dui die neutrale El Niño-Suidelike Ossillasie (ENSO)-waarneming tans daarop dat die toestand vir die res van die seisoen, ook nie uitgesluit is nie. Hierdie verskil in […]

A look at the quality overview of the 2014/2015 maize crop

September 2016 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, The Southern African Grain Laboratory NPC The impact of the drought conditions experienced over large parts of the maize production regions, was observed not only with regards to a significant reduction in crop size (lowest since the 2006/2007 season) and reduced yields, but also with a lowering of the […]

What causes Fusarium ear rot to produce fumonisins?

September 2016 BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom Fusarium verticillioides (Photo 1) is an important ear rot pathogen of maize. F. verticillioides can also cause root and stalk rot of maize and can lead to great economic losses due to yield and grain quality reduction. Symptoms vary depending upon genotype, environment and disease severity. F. verticillioides can produce […]

Sorghum: Graan SA wil leemte met kultivarproewe vul

September 2016 PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis: Graan SA Die sorghumkultivarevaluasie proewe wat tradisioneel die afgelope paar jaar deur die LNR-Instituut vir Graangewas se gedoen is, het weens verskeie redes tot stilstand gekom. Graan SA het ingegryp en rolspelers genader met die oog daarop om stelselmatig dié leemte in die sorghumbedryf te vul. Tydens ‘n […]

Maak hierdie seisoen dubbel seker van insetaankope

September 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Die nuwe plantseisoen vir somergrane lê voor die deur en die meeste produsente koop nou hul insetmiddele aan. Die ekonomiese omstandighede is egter nie altyd ideaal vir insetaankope nie. Graan- en oliesadeprodusente het sopas ‘n uitmergelende droogte deurleef, krediet vir die nuwe seisoen is problematies en die […]

Die ekonomie en kommoditeitsmarkte – vooruitsigte vir die nuwe seisoen

September 2016 Die ekonomie en kommoditeitsmarkte – vooruitsigte vir die nuwe seisoen LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA Die gesegde dat tyd nie stilstaan of vir niemand wag nie, is weer eens beklemtoon met die jaar wat so vinnig verbygesnel het. Dit was ‘n deurmekaar jaar wat landbou en landboubedrywighede betref en woorde soos […]

Vals berigte van VALSKOMMANDOWURMVLUGTE?

September 2016 GODDY PRINSLOO, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem en HANNALENE DU PLESSIS, Noordwes-Universiteit Valskommandowurm (Foto 1a en Foto 1b) – wat altyd op die agtergrond was – het in 2010 ‘n prominente plek ingeneem nadat ‘n uitbreek op gars groot skade in ‘n relatiewe kort tyd veroorsaak het. Nou, vyf jaar later, wil dit voorkom asof hulle altyd met […]

RANKENDE ONKRUIDE: ‘n Kopseer in mielieproduksie

September 2016 ELBÉ HUGO en MARLENE VAN DER WALT, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom In meeste gevalle word produsente eers bewus van rankende onkruide wanneer dit teen volwasse plante begin oprank. Rankende onkruide is strawwe kompeteerders vir voedingstowwe – en veral sonlig – en sal dus teen enige gewas begin opkruip op soek na sonlig. Hulle […]

ONKRUIDDODERSKADE: Wie is aanspreeklik?

September 2016 JACK JOOSTE, spesialiskonsultant in Onkruidwetenskap Sedert 1993 het ek etlike honderde gevalle ondersoek waar onkruiddoders gewasse beskadig het. Dit is maar net dié waarvan ek weet. Dit is beslis ‘n onrusbarende toedrag van sake, omdat die meeste hiervan verhoed kon gewees het indien onkruiddoders volgens geregistreerde aanbevelings aangewend is. Nie alle onkruiddoders is […]

Molecular genotyping of target-site resistant ryegrass: A harsh reality…

September 2016 SCOTT SYDENHAM and HESTIA NIENABER, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem In a previous article the concept of making use of DNA markers to identify the presence of specific target-site mutations in herbicide resistant weeds has been explained extensively. Making use of these target-site DNA markers to identify resistance has proven to be much quicker, […]

Interaksie tussen Russiese koringluis en koring onder droogtetoestande

September 2016 ASTRID JANKIELSOHN, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Opbrengs by gewasse word beïnvloed deur omgewingsfaktore soos onder andere lae grondvog, hoë temperature en insekte. Elk van hierdie eksterne faktore kan die plant negatief affekteer. Waterstres is ‘n omgewingsfaktor wat veroorsaak word deur watertekort in gewasse. Dit verwys na die toestand waar ‘n plant se waterpotensiaal en turgor […]

Glifosaat se groei- en opbrengsverhogende uitwerking op plante

September 2016 CHARLIE REINHARDT, dekaan: Villa Academy Normaalweg bevorder onkruiddoders gewasse se groei en opbrengs deur onkruide se kompetisie met die gewas vir water, voedingselemente en lig uit te skakel. In hierdie artikel egter, word die direkte uitwerking van glifosaat op gewasse – nadat die gewas aan die onkruiddoder blootgestel is – bespreek. Glifosaat word […]

Efficacy of entomopathogenic nematodes for control of cutworms

September 2016 TSHIMA RAMAKUWELA, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem Entomopathogenic nematodes (EPNs) are naturally occurring round worms, which live in a symbiotic rela tionship with highly specialised bacteria capable of causing mortality in an insect host within 48 hours. They are exploited globally for safe and environmentally friendly biological control of insect pests. Hence, their successful […]

Charcoal rot could be the next game changer

September 2016 MARYKE CRAVEN, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom Climate change is definitely the new buzzword worldwide, with some viewing it as just another annoying scare tactic dreamt up by environmentalists, whilst others see it as part of the wheel turning in nature…it has happened before and it must happen again. The reality however, is that […]

Blaarmyners verbreed hul grense

September 2016 GODDY PRINSLOO, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Die blaarmyner, Agromyza ocularis (Foto 1), wat in die blare van grasse myn, is aanvanklik in 1959 deur entomoloë bokant Gydopas, tussen Ceres en Citrusdal in die Wes-Kaap, versamel. ‘n Paar ander voorbeelde is in daaropvolgende jare in die omgewing van Maseru, Lesotho en in die Drakensberge versamel (Figuur 1). Hierdie […]

Bepaal self die effektiwiteit van chemiese onkruid- en plaagdoders – doen dit reg en spaar

September 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Onkruid is een van ‘n graanprodusent se grootste vyande. Soms lyk dit of hierdie vyand die oorhand kry, met die gevolg dat produsente produksie en geld inboet. In baie gevalle is vuil lande wel gespuit, maar as gevolg van een of ander fout, het die onkruid oorleef. Wat […]

Beheer mieliestamboorders met Bt-mielies

September 2016 ANNEMIE ERASMUS, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Bt-mielies word sedert 1998 met goeie resultate – wat die beheer van stamboorders betref – in Suid-Afrika geplant. Die mieliestamboorderkompleks bestaan uit die volgende drie spesies: Die Afrika-mieliestamboorder, die Chilo-boorder en die pienkstamboorder. Al drie hierdie spesies word deur Bt-mielies in Suid-Afrika beheer. Die LNR-Instituut vir Graangewasse […]

A look at Exserohilum leaf blight of sorghum

September 2016 MARYKE CRAVEN, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom Leaf diseases are problematic in crops for various reasons, one being that they damage that part of the plant tasked with the production of glucose (sugars). Every square millimetre of the plant’s leaf surface lost due to infection results in less glucose produced. A second reason mostly […]

Organisasie vereer uitgetrede lede én personeel

September 2016 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain en Alzena Gomes, skakelbeampte: Graan SA Die afskeidsfunksie vir uittredende hoofbestuurslede van Graan SA is vanjaar ingekleur met die tema: ‘n Reis deur tyd. Erkenning vir oud-hoofbestuurslede en jare diens deur personeel is aangevul deur die bekendstelling van die organisasie se pasvoltooide geskiedenisprojek én ‘n karaktervolle wynproe […]

Ontmoet die 2016 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste

September 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Met opgewondenheid en ‘n goeie skoot trots daarby, vat ons jou op ‘n visuele toer na die 2016 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaarfinaliste. Die bekendmaking van dié titel, wat op 14 Oktober 2016 in Midrand plaasvind, is die 17de van sy soort en ‘n ware vertoonvenster vir […]

… and the 2016 Farmer of the Year award goes to…

September 2016 PONTSENG MONNANE, office administrator: Grain SA The saying: ‘It isn’t the farm that makes the farmer, it is the love, hard work and character’, will once again be evident when Grain SA hosts the annual Day of Celebration on 22 September 2016 in Bloemfontein. At this event Grain SA will acknowledge the success […]

Meulstene in ‘n bloekombos

September 2016 Beste Grootneef, Kyk, die laaste week in Julie was die Vrystaat ‘n Kaap van storms. Die wind het alkant toe gewaai, met hael- en kapokbuie tussen-in. Net om te wys die winter is nog baas! Eintlik was die wind in daardie paar dae net stil vir die oomblik wat sy rigting verander het. […]

Het mag nou álles geword?

September 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO — Graan SA woeker met volhoubaarheidstrategie Wanneer interaksie tussen mense stormagtig en hetig word, is dit verstaanbaar as jy deurmekaar raak met waarop dit nou eintlik aankom. Graan SA was die afgelope tyd, onder andere, betrokke by sake om die staat te dwing om sy verantwoordelikheid na te […]

Has power now become everything?

September 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO — Grain SA works diligently on sustainability strategy When interaction between people becomes stormy and heated it is understandable that one gets confused with what it really boils down to. Grain SA was recently, inter alia, involved in lawsuits to force the state to meet its responsibilities. The Minister […]