SA Grain May 2015

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Wheat quality expert visits ARC-SGI’s Cereal Chemistry Laboratory

May 2015 BAREND WENTZEL, ARC-Small Grain Institute Dr Carlos Guzman Garcia, head of the Wheat Chemistry and Quality Laboratory at the International Centre for Wheat and Maize Improvement (CIMMYT) in El Batan, Mexico, visited South Africa in January this year. He was invited by the ARC-Small Grain Institute (ARC-SGI) in Bethlehem. The CIMMYT maintains one […]

Road Traffic Act: Know what is expected of you

May 2015 AGBIZ MEDIA RELEASE, MARIANA PURNELL, Agbiz Grain and RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain contributor A successful Agbiz Grain Logistics workshop was held on 11 February this year to address aspects of the National Road Traffic Act 22nd Amendment affecting the transporters of grain. Although 135 delegates from the grain handling and storage industry attended […]

Ottosdal Bewaringslandboukonferensie: Positiewe impak op produsentebewustheid

May 2015 HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA Danksy die hoogs suksesvolle Ottosdal Bewaringsland boukonferensie wat in 2014 gehou is, is ‘n tweede konferensie vanjaar op 11 en 12 Maart gehou. Die oorweldigend positiewe terugvoer van konferensiegangers was ‘n aanduiding dat daar ‘n soortgelyke positiewe impak op produsente se bewustheid van hierdie tema was. Die Ottosdal […]

Maak vroegtydig voorbrand

May 2015 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE Produsente word daaraan herinner om vroegtydig hierdie jaar voor brand teen veldbrande te maak. Met die afgelope droë seisoen wat produsente gehad is, is die kanse vir veldbrande baie groot dié winter. Lees gerus die artikel hieroor op bladsy 14 en 15 in die Graangids 2015 (wat saam met die Januarie-uitgawe van SA […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

May 2015 — Amos Agrimin   HENNIE VILJOEN, Amos Agrimin Baie geluk! Die feit dat jy hierdie reeks artikels oor arbeidsverhoudinge begin lees het, is reeds ‘n bewys dat jy die ingesteldheid van ‘n wenner het. Wenners is mense wat altyd bereid is om te leer en hard te werk om hul prestasie voortdurend te […]

Onkruiddoderweerstand weer bekyk

May 2015 HESTIA NIENABER, LNR-Kleingraaninstituut, ‘n afdeling van die Veldgewasdivisie Die definisie van onkruiddoderweerstand is alombekend. Dit is die inherente vermoë van ‘n plant om ‘n onkruiddoderdosis te oorleef, wat normaalweg die wilde tipe sou doodmaak en daarna steeds lewenskragtige saad produseer. Weerstand in die wêreld Onkruiddoderweerstandbiedendheid teen 2,4-D is reeds so vroeg soos 1957 […]

Onkruid in die winterreënvalstreek: Deel 12

May 2015 Stinkkruid (Stink weed) PJ PIETERSE, Departement Agronomie, Universiteit van Stellenbosch Wetenskaplike naam: Oncosiphon suffruticosum Afrikaanse naam: Stinkkruid Engelse naam: Stink weed Daar kom agt Oncosiphon-spesies in Suid-Afrika voor, maar net Oncosiphon suffruticosum (klein stinkkruid) en O. grandiflorus (groot stinkkruid) word beskou as algemene onkruide in die winterreënvalstreek. Dit is nie ‘n baie sterk kompeteerder nie, maar waar dit […]

Om waarde toe te voeg, is tot ons voordeel

May 2015 — Richard Hobson PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Mnr Richard Hobson is die bestuurder van die Nonen Ranch Boerdery wat deel vorm van die Botselo-groep. Die Botselo-groep is ‘n familiebesigheid wat al geslagte lank besigheid doen. Hobson is verseker ‘n waardige draer van die Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die jaar 2014-titel. Hierdie boerdery […]

Inset-oorsig

May 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Hoe vergelyk plaaslike en internasionale kunsmisprystendense? Dit is veral wintergraanprodusente wat hierdie tyd van die jaar kunsmisaankope doen. Kunsmis as produksie-inset maak ongeveer 25% van ‘n koringprodusent se lopende produksiekosterekening uit. Dit is daarom belangrik dat produsente kompeterende pryse vir kunsmis moet betaal. Omdat Suid-Afrika so […]

Incidence of root-knot nematodes on weeds in South Africa

May 2015 NANCY NTIDI, ARC-Grain Crops Institute Root-knot nematodes (Meloidogyne spp.) are the most widespread and damaging of the plant-parasitic nematodes worldwide and they survive and even thrive on weeds. They are well-known for their widespread distribution and extremely polyphagous nature with more than 3 000 plant hosts, including crops, ornamentals, medicinal and aromatic plants as […]

Hoe mikotoksiene ons beursies beroof

May 2015 BELINDA JANSE VAN RENSBURG, LNR-Instituut vir Graangewasse Mikotoksiene (toksiene wat deur swamme geproduseer word) is van ekonomiese belang in koring, mielies, grond bone en ander neute asook koffie en wyn. Volgens die Food and Agriculture Organisation (FAO) word 25% van die wêreld se oeste jaarliks met mikotoksiene besmet. Die belangrikste mikotoksiene in ons […]

Grain market overview

May 2015 14 April 2015 WANDILE SIHLOBO, economist, Industry Services, Grain SA There’s a need for increased investments in the South African groundnut industry Over the past ten years, the South African population showed positive growth. The middle-class has grown and displayed changes in their diets; focussing on more high protein foods such as chicken […]

Goeie aalwurms: Potensiële soldate voer “biologiese oorlog” teen Afrika-stamboorder

May 2015 SONIA STEENKAMP en ANNEMIE ERASMUS, albei van die LNR-Instituut vir Graangewasse en ANTOINETTE MALAN, Departement van Agriwetenskappe, Universiteit van Stellenbosch Die Afrika-stamboorder, Busseola fusca, is ekonomies een van die belangrikste plae op mielies in Suid-Afrika. Hierdie plaag is inheems en kom dwarsoor die hele mielieproduksiegebied voor. Kelkskade is die eerste sigbare skade wat deur […]

Kapitaalwinsbelasting: ‘n Realiteit

May 2015 HESNA RHEEDER, assosiaat direkteur, PricewaterhouseCoopers en GERT NEL, konsultant, PricewaterhouseCoopers Kapitaalwinsbelasting is reeds vanaf 1 Oktober 2001 ‘n realiteit in Suid-Afrika en word bereken volgens die bepalings van die Agtste Bylae van die Inkomstebelastingwet. Die belasbare kapitaalwins, soos bereken deur die toepassing van hierdie wetgewing, word by die belasbare inkomste van ‘n belastingpligtige […]

Financing – a partnership between the producer and the financier – especially during hard times

May 2015 ERNST JANOVSKY, head: Absa AgriBusiness Will the 2014/2015 drought have the negative effect on agriculture that everybody predicts? Particularly if one takes into consideration that the financial position of producers has improved substantially over the past decade with Net Farm Income (NFI) constantly outperforming inflation, as illustrated in Graph 1. Net Farm Income is […]

Boedelbelastingbeplanning deur die gebruik van verskillende ondernemingsvorme

May 2015 HESNA RHEEDER, assosiaat direkteur, PricewaterhouseCoopers en GERT NEL, konsultant, PricewaterhouseCoopers Vir boedelbeplanning is die besparing van belasting ‘n belangrike oorweging en is die oogmerk om die potensiële belastingaanspreeklikheid van die erflater en erfgename so laag as moontlik te hou. Hierdie aspek is baie be langrik, want dit raak die volhoubaarheid van die boerdery […]

Begrotings vir koring en kanolavertakkings bestudeer

May 2015 PIERRE LAUBSCHER, FRANCOIS HUMAN en WYNAND HEUNIS, landbou-ekonome, Overberg Agri Vir volhoubare kleingraanboerdery in die Wes-Kaap, is die volg van ‘n goeie wisselboustelsel ‘n voorvereiste. Só ‘n wisselboustelsel bestaan gewoonlik uit koring, lusern of medics en ander kontantgewasse, soos hawer en gars. Oor die afgelope aantal jare is kanola toenemend in wisselboustelsels gebruik […]

Load shedding, food “shedding” and statues…

May 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO With the drought in the north and countrywide load shedding, the thought crossed my mind that it was just the grain producers of our country who stood between load shedding and food “shedding” (food shortages). We talk so much about food security and sometimes energy security, but then […]

Die kort trek na die nuwe normaal

May 2015 Beste Grootneef Die suidewindjie jaag vanoggend die stowwe in sulke bondels oor die plaaswerf. Die somer is oplaas verby en die eerste ryp sal nou enige stil nag val…Ou Neef, dis wrintiewaar tyd om te gaan kyk waar die biltonghakies verlede jaar gebêre is! Kyk, dis nie net die natuur wat sê dis […]

Beurtkrag, beurtkos en standbeelde…

May 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO So deur die droogte in die noorde en die landswye beurtkrag, het die gedagte by my opgekom dat dit net die graanprodusente van ons land is wat tussen beurtkrag en beurtkos staan. Ons praat so baie van voedselsekerheid en soms van energiesekerheid, maar dan kom daar ook gedagtes […]

Brown rust of sunflower: A scarce, but potentially damaging disease

May 2015 MOSES RAMUSI and BRADLEY FLETT, ARC-Grain Crops Institute Brown rust is caused by the fungus Puccinia helianthi Schw. – which is capable of causing yield losses in specific sunflower production areas of South Africa where the disease may reach epidemic proportions. Severe infection with sunflower rust causes a decrease in seed size, head size, […]