SA Grain March 2017

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Quality of the 2015/2016 season’s imported and locally produced wheat

March 2017 JOLANDA NORTJÉ, laboratory manager, The Southern African Grain Laboratory NPC South Africa is a net importer of wheat and relies on imports to supply the growing local demand. The quality of all wheat imported into South Africa is monitored by the Southern African Grain Laboratory (SAGL). A subsample of all samples drawn during […]

Land reform: ’Government can’t do it alone‘ – Leona Archary, acting DG of the DRDLR

March 2017 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain contributor Henry Ford, the American industrialist who founded the Ford Motor Company, said, ‘Coming together is a beginning; keeping together is progress, but working together is success.’ With a shared passion for rural development, Grain SA and Mrs Leona Archary, acting director-general of the Department of Rural Development and […]

Importance of the poultry industry within the grain and oilseeds value chain

March 2017 DIRK STRYDOM, manager: Grain Economy and Marketing, Grain SA The poultry industry is currently under enormous pressure. As explained in various reports, this is due to not receiving sufficient anti-dumping support. In December last year, the Department of Trade and Industry announced a 13,9% safeguard. According to various role-players within the poultry industry […]

Agri SA’S CEO honoured

March 2017 THEA LIEBENBERG, Agri SA Mr Omri van Zyl, executive director of Agri SA, was named by CEO Global as last year’s Continental Winner at a prestigious gala dinner held on 22 November at Midrand Conference Centre, Johannesburg. CEO Global, a business and professional services company, has focussed on identifying and awarding Africa’s leading […]

Invasive armyworm species now also in South Africa

March 2017 ANNEMIE ERASMUS, ARC-Grain Crops Institute and JOHNNIE VAN DEN BERG, North-West University The invasive species of armyworm that has invaded Africa, realised our worst fears when it appeared in South Africa at the beginning of February. The fall armyworm, which is common in the USA, not only attacks grain crops, but is also […]

Hoër graanopbrengste in die toekoms moontlik

March 2017 ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige Reënval, of liewer die gebrek daaraan, is die grootste beperkende faktor vir graanproduksie in die semi-ariede klimaat van Suid-Afrika. Die reënval is net eenvoudig te laag en van seisoen tot seisoen te wisselvallig om deurgaans hoë opbrengste met gewasse te behaal. Het dit meer gereën, het ons hoër opbrengste […]

Frans Mokoena: A man with a passion for work – Grain SA/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year

March 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain contributor Mr Frans Mokoena, a son from the Thaba Nchu district, is a young man with a passion for farming. He grew up on a small farm where his parents farmed with dairy cattle. As a young boy he had to help with the work on the farm. In […]

CA research in the north eastern Free State

March 2017 ROBERT STEYNBERG, senior agronomist, VKB and HENDRIK SMITH, CA facilitator, Grain SA Grain SA initiated a conservation agriculture (CA) research project in the Vrede area with producer collaboration from the Ascent Study Group. Other role-players such as VKB, ARC and Vermi Solutions also got involved to assist with different technical aspects of the […]

Boer om ‘n goeie wins te maak – Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar

March 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Mnr Jozua du Plessis, sy vrou, Sonja en hulle seuns boer in die Delmas-omgewing met hoofsaaklik droëlandmie l ies, sojabone en droëbone. Verder bring besproeiings mielies, sojabone, koring en aartappels en ʼn vee ver takking stabiliteit in dié besigheid. Hulle bedryf tans ʼn model-boerderybesigheid wat van bykans niks […]

‘n Blik op die koring- en garssaadpryse vir 2017

March 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig produsente se duurste inset nie, maar dit kan wel moontlik die belangrikste inset wees. Die koringbedryf in Suid-Afrika is onder druk. Hektare onder koring – veral in die noorde van die land – is besig om te kwyn en […]

Strategieë vir saadvermeerdering só bepaal

March 2017 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Watter persentasie van saadvermeerdering geskied plaas lik en hoeveel in die buiteland en hoe bepaal maatskappye die hoeveelheid saad wat vermeerder moet word en hoeveel van watter kultivar? Uit die SA Graan/Grain-redaksie se skakeling met produsente is daar dikwels heelwat vrae oor die beskikbaarheid van saad – en meer […]

Soilborne diseases of soybean and management strategies to control these diseases

March 2017 YARED TEWOLDEMEDHIN and SANDRA LAMPRECHT, ARC-Plant Protection Research Institute (PPRI), Stellenbosch Soybeans are grown in most parts of the world and are a primary source of vegetable oil and protein. They are also grown in South Africa and are an important oilseed crop where approximately one million tons were produced on 687 300 […]

Saadgedraagde aalwurms onder die vergrootglas

March 2017 SONIA STEENKAMP, LNR-Instituut vir Graangewasse, SURIA BEKKER, Eco-Nemaria en DRIEKIE FOURIE, Noordwes-Universiteit Plantparasitiese aalwurms is mikroskopiese klein diertjies wat die wortels en ander ondergrondse gedeeltes – en in uit sonderlike gevalle die bogrondse gedeeltes – van ‘n gasheer plant sal aanval. Natuurlik beteken dit dat saad wat onder gronds ontwikkel, soos byvoorbeeld aartappels […]

Raaigrasweerstand is steeds ‘n bedreiging

March 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker en FREHAN BESTER, Wes-Kaapse produsent en chemiese verteenwoordiger Is raaigrasweerstand nog ‘n bedreiging in die Wes- en Suid-Kaap? Die kort antwoord is: Ja, beslis. Heelwat kleingraanprodusente sou raaigras so kort soos drie jaar gelede uitgesonder het as die grootste bedreiging vir die volhoubare voortbestaan van hul boerderye. Hoewel […]

Raaigras-dinamika in die Swartland

March 2017 JOHANN STRAUSS, Navorsing en Tegnologiese Ontwikkelingsdienste, Wes-Kaapse Departement van Landbou Onkruid is aansienlik nadelig vir gewasproduksie regoor die wêreld. Kompetisie vir lig en voedingstowwe kan opbrengste erg onderdruk en in uiterste gevalle selfs ‘n hele kamp se opbrengs kos. In die Swartland is raaigras sekerlik die nommer een vyand van die koringprodusent. Dit […]

ONKRUIDSAAD – ‘n suksesstorie

March 2017 ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Voortplanting is een van die belangrikste funksies van enige biologiese organisme. Onkruide is een van die suksesvolste plantspesies in terme van saadvermeerdering en -verspreiding. Alhoewel die meeste onkruidspesies slegs deur saad voortplant, is daar ook ander voortplantingstrukture, insluitende risome (wortelstokke), stolons (ondergrondse stingels), knolle en stingel- en […]

Irrigation wheat cultivars you can rely on

March 2017 KIM COETZEE and PETRUS DELPORT, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem The 2015 season was one of the most challenging production seasons for South African irrigation wheat producers. Soaring temperatures during the critical grain filling period taxed producers to keep up with the high water demands of their crops. This resulted in lower yields in […]

Hoëtegnologiekultivars versus konvensionele staatmakers

March 2017 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain SA Graan/Grain het met ‘n paar produsente gesels om uit te vind of produsente deesdae neig om terug te beweeg na die konvensionele, ou staatmaker-kultivars met minimum insette en of hulle nuwe, hoëtegnologiekultivars verkies – en wat die rede hiervoor sou wees? Jaco Breytenbach (Fouriesburg) Op jou […]

Hoë opbrengs in goeie en swak seisoene

March 2017 ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Die LNR-Kleingraaninstituut (LNR-KGI) het ‘n nuwe droëlandkultivar vir die Vrystaat geregistreer wat hoë opbrengs en graankwaliteit in goeie en swak seisoene verseker. Die vrystelling van Kubetu is deel van die LNR-KGI se voortdur ende strewe om koringverbouing meer kompeterend en volhoubaar deur middel van hul teelprogramme te maak. Die […]

Heffings bevorder teelprogramme vir selfbestuifde gewasse

March 2017 AWIE COETZEE, SA Cultivar and Technology Agency NPC Rolspelers in die koring-, gars- en sojaboonbedryf het besef dat telers en saadmaatskappye wat saad van selfbestuifde gewasse verkoop, nie in alle opsigte ‘n billike opbrengs op belegging ontvang vir saad wat na die eerste jaar van kommersiële aanplantings geplant word nie. In ‘n poging […]

Gesonde grond, vol lewe, vir volhoubare gewasproduksie

March 2017 OWEN RHODE en CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Grondgehalte neem die fisiese, chemiese en biologiese eienskappe van grond in ag. Grondbestuurspraktyke, soos bewaringslandbou, wat grondgehalte bevorder, kan ʼn bydrae lewer om gewasopbrengste en gewaskwaliteit te Grondbiologie of grondlewe is afhanklik van grondtoestande en die gehalte van die voedselbronne. Alhoewel grondorganismes in swak […]

Bewaringslandbou vereis ‘n hoër mieliestand

March 2017 ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige en HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA Plantestand kan ‘n groot invloed op die opbrengs van ʼn gewas hê. ‘n Té lae stand het tot gevolg dat individuele plante gewoonlik baie goed presteer, maar op landskaal (ruimtelik) word skaars of beperkte hulpbronne en insette soos grond, reënval en bemesting ondoeltreffend […]

Streeksvergaderings 2017 skop af

March 2017 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, Ontwikkelende Landbou, Graan SA en DIRK KOTZÉ, ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA Graan SA se streeksvergaderings, wat jaarliks voor Kongres plaasvind, het op ‘n positiewe noot op 24 Januarie op Delmas, Middelburg, Frankfort en Reitz afgeskop. Verskeie vergaderings is daarna weekliks in die onderskeie streke gehou. Die ervarings tydens […]

Kanolawerkgroepvergadering en Soill-toer gehou

March 2017 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Graan SA Die Kanolawerkgroep het op 13 Januarie vanjaar hul eerste werkgroepvergadering vir die jaar gehou. Hierdie komitee vergader tweejaarliks en bestaan hoofsaaklik uit produsente vanuit die Suid- en Wes-Kaap, asook verskeie ver teenwoordigers van landboubesighede, die Wes-Kaapse Departement van Landbou, Bayer en die PNS, wat as gaste en kundiges […]

‘n Groot boom het geval

March 2017 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE ʼn Vriend van Graan SA en ‘n ambassadeur vir landbou, mnr Manny da Costa van Nigel, is op 25 Januarie vanjaar oorlede. “Graan SA sal altyd die herinneringe aan Manny da Costa koester – ‘n lojale lid en ‘n uitstekende ambassadeur – nie net vir Graan SA nie, maar ook […]

Plesier is van korte duur

March 2017 Daar word na 2017 verwys as ‘n beter landboujaar, maar ‘n moeilike ekonomiese en politieke jaar. Landbou is beter weens die reën wat geval het, maar graanprodusente se uitdaging het van opbrengs na prys verskuif. Sommer vroeg in die jaar het die skote geklap oor die vraag of daar winsgewend teen uitvoerpariteit geboer […]

Pleasure is short-lived

March 2017 2017 is referred to as a better year for agriculture, but as a difficult economic and political year. Agriculture is better, due to the rain that has fallen, but grain producers’ challenge has shifted from yield to price. Very early in the year sparks flew over the question whether profitable production could be […]

Die 13de plaag

March 2017 Na al die lekker reën is die Vaalpan weer die Vaaldam! Die Vrystaat is ‘n blomtuin en nêrens is ‘n lelike mielie nie. Maar ons praat nie oor die pryse nie… Die ander dag sit ek in die bakkie en wag vir Vroulief. Dié was doenig in ‘n lapwinkel. In die truspieël sien […]

Hersteljaar

January 2017 Hersteljaar JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO As ek aan 2017 dink, kom die woord “hersteljaar” onwillekeurig by my op. Daar is vir my ‘n sagte emosie gekoppel aan die woord “herstel” – iets te doen met gesond word en/of herstel na ‘n situasie wat tevore beter was. As ek in my hart oor […]