SA Grain June 2017

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Tegnologiese vooruitgang belangrik vir presterende produkte

June 2017 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker K2 Saad het tydens hul jaarlikse nasionale boeredag op 15 Maart vanjaar ‘n wye reeks mielie-, soja-, weidings- en groenteprodukte wat kommersieel beskikbaar is, aan produsente bekend gestel. SA Graan/Grain het gaan uitvind watter tans K2 Saad se spogmielies is. ‘n Vlagskip-geelmielie Dié saadmaatskappy se vlagskip-geelmieliekultivar, KKS 8326 B*, het in die […]

News snippets/Nuusbrokkies

June 2017 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE Tribute to Dr Pip Nelson In the early hours of Christmas Day last year, Dr Pip (Sydney Walter) Nelson, one of South Africa’s most recognised maize breeders at local and international level, passed away peacefully at the age of 78 in Johannesburg, following progressive illness.  After school, Dr Nelson obtained a […]

Chasing wheat yields in challenging environments – ARC a proud member of IWYP

June 2017 DR SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain, Bethlehem With the increase in food prices over the last two decades, more frequent food riots and related deaths in countries that cannot meet local food demand, have become a global tendency. Wheat remains one of the most important food crops after maize and rice in the world. […]

Research strategy aims to eliminate mycotoxins in South African grains

June 2017 PROF PIET STEYN, consultant to the Maize Trust In South Africa, the supply of high quality, healthy maize is a national priority since maize represents the staple food of many South Africans. Moreover, maize is of great importance as feedstock in the animal and poultry industry. In nature most cereal grains, oil seeds, […]

Potential export market opportunities for South African maize

June 2017 MICHELLE MOKONE, agricultural economist: Grain SA Africa’s largest maize producer is once again set to regain its status as a net exporter of maize. South Africa, which typically produces an average of 11 million tons of maize, is expected to harvest over 14 million tons this year, recovering from a two year long […]

Plantluise en virusoordrag op koring: Waarna om te kyk

June 2017 DR GODDY PRINSLOO, LNR-Kleingraan, Bethlehem Die woord “virus” word as ‘n swaard of ‘n vloekwoord beskou – nie net in menslike terme nie, maar des te meer in terme van landbougewasse. Dit is hoofsaaklik weens die feit dat wanneer plante met ‘n virus besmet is, daar niks aan die saak gedoen kan word […]

Hoe vergelyk jóú chemiese pryse met die algemene tendense?

June 2017 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA Deurlopende monitering van insetpryse is krities om seker te maak dat die regte prys vir die regte kwaliteit betaal word. Plaaslike graan- en oliesadeprodusente betaal reeds invoerpariteit vir die meeste van hul insette, wat kompetisie met internasionale eweknieë ʼn uitdaging maak. In die Wes-Kaap maak landbouchemikalieë tussen […]

Gewasdiversiteit se kritiese rol in bewaringslandbou vir Noordwes Provinsie ondersoek – Deel 2: Dekgewasse

June 2017 GERRIE TRYTSMAN, LNR-DPI en DR HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA In die tweede artikel oor gewasdiversiteit se rol in bewaringslandbou vir die Noordwes Provinsie, is dit goed om eers weer na die bewaringslandboubeginsels wat grondgesondheid en volhoubaarheid bevorder, te bestudeer. Hou veral die rol wat dekgewasse hierin kan speel, in gedagte: Beskerm grond […]

Gewasdiversiteit se kritiese rol in bewaringslandbou vir Noordwes Provinsie ondersoek – Deel 2: Dekgewasse

June 2017 GERRIE TRYTSMAN, LNR-DPI en DR HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA In die tweede artikel oor gewasdiversiteit se rol in bewaringslandbou vir die Noordwes Provinsie, is dit goed om eers weer na die bewaringslandboubeginsels wat grondgesondheid en volhoubaarheid bevorder, te bestudeer. Hou veral die rol wat dekgewasse hierin kan speel, in gedagte: Beskerm grond […]

‘n Oorsig van stamboorderpopulasies se weerstandsvlakke teen enkel- en dubbelgeen Bt-mielies

June 2017 ELRINE STRYDOM, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Geneties gemanipuleerde Bt-gewasse met insekdodende eienskappe is ‘n belangrik komponent vir die beheer van insekplae. Deur Bt-gewasse te plant, kan die gebruik van chemiese insekdoders verminder word. As die insekte egter weerstand teen ‘n Bt-gewas opbou, kan hierdie voordeel verlore gaan. Met die eerste kommersiële aanplanting van Bt-mielies was […]

Oesskattingskomitee: Noodsaaklikheid van data

June 2017 RONA BEUKES, senior statistikus: Departement van Landbou, Bosbou en Visserye en lid van die Oesskattingskomitee Die oesskattingsproses in Suid-Afrika word deur die Oesskattingskomitee, wat deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DLBV) gefasiliteer word, uitgevoer. Die komitee is betrokke by die skattings van beide somergraan-(wit- en geelmielies, sonneblomsaad, sojabone, grondbone, sorghum en […]

Mieliekuilvoer as alternatiewe manier van mieliebemarking

June 2017 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Mieliekuilvoer is al soos ‘n ou bekende en geliefde vriend van die veebedryf. Daar is en was vele maniere vir die maak van kuilvoer. Met die verloop van tyd is nuwe maniere ontwikkel om kuilvoer te maak, te berg en nou ook dalk te verkoop. Tegnologie het verseker in die […]

Harbours and handlers hit bullseye with grain imports

June 2017 JOHAN SMIT, managing editor: SA Graan/Grain In the midst of the worst drought in 100 years in southern Africa, the members of the Grain Handling Organisation (GOSA) ensured under challenging circumstances that South Africa had sufficient food for the nation and for neighbouring countries. ‘In addition to a domestic maize crop of more than […]

Die geloofwaardigheid van SAGIS-inligting onder die loep

June 2017 NICO HAWKINS, hoofbestuurder: SAGIS “SAGIS gebruik file 13 om sy boeke te laat klop.” Hierdie was die interessante uitlating wat ‘n ruk gelede op sosiale media verskyn het – en wat beslis verdere selfondersoek binne die Suid-Afrikaanse Graaninligtingsdiens (SAGIS) genoodsaak het. Die volgende vrae is gevra: Wat het die persepsie by die individu wat dit […]

Comprehensive silo insurance critical for the modern producer

June 2017 HANLIE KROESE, Santam The silo has become an integral component of a grain storage management system for the modern producer and this necessitates the need for comprehensive insurance of the asset for any eventuality, either for weather-related events or other unexpected accidents. According to Santam, failure of silos and bins happens more often […]

Nuwe NAMPO-rekord laat vorige syfer in stof byt

June 2017 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain. Foto’s: VALERIE CILLIERS, ESTIE DE VILLIERS, LOUISE KUNZ, CHRIS MILNE, RUTH SCHULTZ, ADRI THERON en JADINE VAN HEERDEN, SA Graan/Grain medewerkers Die huidige uitstekende seisoen vir somersaaigewasse het bygedra tot ‘n nuwe rekordgetal van 78 648 besoekers tydens Graan SA se afgelope NAMPO Oesdag. Besoekers se positiwiteit was inspirerend en […]

The season must change now

June 2017 JANNIE DE VILLIERS, CEO It is a dusty time of the year. In the south the producers are planting in the dust and in the north harvesting is in full swing. In Bloemfontein (It’s Time) we literally raised dust whilst praying. In the townships rocks are thrown and fires are started. The one […]

Die seisoen móét nou draai

June 2017 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder Dit is ‘n stowwerige tyd van die jaar. In die suide plant die manne in die stof en in die noorde word daar gestroop. In Bloemfontein (It‘s Time) het ons letterlik gebid dat die stof gestaan het. In die townships word daar klip gegooi en vure aan die brand gesteek. […]

Bly jy of gly jy?

June 2017 Beste Grootneef In die goeie ou dae het jy deur die Vrystaat gery en net nou en dan ‘n verkeersberig oor die draadloos gehoor. Meestal was dit oor ‘n trop beeste op die pad of ‘n stadige sleepwa. Soms is noodberigte uitgesaai van iemand wat op soek was na ‘n Tant San van […]