SA Grain February 2018

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

People expect a season of hope

February 2018 MPUMELELO MKHABELA, Department of Political Sciences, UNISA and a fellow at the Centre for the Study of Governance Innovation at the University of Pretoria What can we expect from a Cyril Ramaphosa-led ANC and possibly country? The question assumes Ramaphosa’s style of leadership will by and large set the tone for the governing […]

Outsmart fungi from infecting and colonising your maize

February 2018 DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom The fungi that produce mycotoxins in grain are broadly placed into two groups: Those that invade before harvest, commonly called field fungi, and those that occur only after harvest, called storage fungi. Examples of economically important toxigenic field fungi of maize are Fusarium verticillioides and F. graminearum. An […]

Na-stroopbemarking van nader bekyk

February 2018 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Bemarking is een aspek wat ‘n uiters kritieke rol in die winsgewendheid van hedendaagse boerdery speel en moet daarom nie gering geskat word nie. In die graanbedryf is daar verskeie instrumente beskikbaar wat ingespan kan word om die bemarking en prys­risikobestuur van die grane te vergemaklik […]

Change in cropping practices under centre pivot irrigation

February 2018 FANIE FERREIRA, GeoTerraImage and PETRU FOURIE, Grain SA The National Crop Statistics Consortium (NCSC) updates the national field boundary data set annually for the Crop Estimate Committee (CEC) at the Department of Agriculture, Forestry and Fisheries (DAFF). GeoTerraImage, as part of the NCSC, is responsible for this process and uses earth observation satellites […]

Canola and groundnuts: The past year and the one that lies ahead

February 2018 MICHELLE MOKONE, agricultural economist, Grain SA Due to seed technology, favourable weather conditions and producer practices, it’s safe to say that the current moment is an important one for the entire global oilseed sector with regards to industry growth. Not only is it an important and momentous time for oilseed due to the […]

CA builds a better life for Bergville women

February 2018   PHUMZILE NGCOBO and ERNA KRUGER, Mahlathini Development Foundation The Grain SA CA Farmer Innovation Programme (FIP) in smallholder communities introduces conservation agricultural (CA) practices to improve productivity, resilience and food security, but also contributes significantly to broader community development and social capital. Mrs Phumelele Thembisile Hlongwane’s story is a good example of […]

Wat bepaal die produsenteprys?

February 2018 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA Die plaaslike grondboonmark was die afgelope paar jaar uiters wis­selvallig – hoofsaaklik as gevolg van die wisselvallige weerstoestande wat die afgelope twee tot drie jaar in die plaaslike produksiegebiede voorge­kom het. Oor die algemeen produseer ons land meer grondbone as wat plaaslik verbruik word. Suid-Afrika is […]

Só lyk kanolaproduksie en verbruikstendense oor tyd

February 2018 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Kanola is een van die kleiner wintergewasse wat in Suid-Afrika verbou word, wat boonop nie so alombekend onder die algemene publiek is nie. Tog speel kanola ‘n kardinale rol in die winterreënvalgebied (hoofsaaklik die Wes-Kaap) en dien dit as ‘n goeie alternatief vir koring en gars […]

Saadprobleme onder die loep

February 2018 PIET LOMBARD en DR JOHANN STRAUSS, Wes-Kaapse Departement van Landbou In die Wes-Kaap is daar verlede jaar probleme ervaar met die vestiging van kanola. Die ontkieming op sommige landerye was goed en egalig, terwyl daar op ander landerye baie swak en onegalige opkoms was, met groot kaal kolle waar geen opkoms was nie. […]

Saad – alles wat jy wil weet

February 2018 ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain Die afgelope seisoen was ‘n moeilike, droë seisoen in die Suid- en Wes-Kaap en daar was heelwat probleme met die opkoms van kanolagesaaides. Mnr Jim McDermott (Pioneer agent) vat dit raak vas: “Die vorige seisoen is in etlike gebiede deur swak en oneweredige ontkieming gekenmerk. Dít was amper […]

Produksie in ‘n neutedop

February 2018 LOUREINE MULLER, grondboon-agronoom: Gauteng, Triotrade Elke jaar bring nuwe uitdagings: Van laat reënval tot koue fronte wat in die voorseisoen voorkom. Wisselvallige weerpatrone het die norm eerder as die uitsondering geword – wat meer druk op produsente plaas. Goeie beplanning en tydsberekening het daarom kritiek geword – veral in die grondboonbedryf. Planttyd is […]

Paspoortstelsel voeg waarde toe

February 2018 ZANDER SPAMMER, junior landboukundige, Southern Oil (Soill) Southern Oil (Soill) is die afgelope ses jaar besig om relevante data vanaf kanolaprodusente in te samel. Die kanolapaspoortstelsel, soos dit bekend staan, bevat onder andere die produsente se spuitrekords, watter kultivar en hoeveel hektaar van die betrokke kultivars geplant is. Omdat Soill Hazard Analysis and […]

Kultivarevaluasie in rand en sent bekyk

February 2018 LOURENS DE KOCK, Graan SA Grondboonwerkgroep en WIKUS SNIJMAN, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Sedert die 2006/2007-seisoen is nasionale grondboonkultivarproewe in die grondboonproduksiegebiede van Suid-Afrika uitgevoer. Die laaste evaluering is gedurende die 2011/2012-seisoen uitgevoer, waarna die Elite-kultivarproewe op die been gebring is, waar internasionale lyne getoets word vir aanpassing by Suid-Afrikaanse toestande en lyne van die […]

Determine actual weight of wet pod groundnuts accurately

February 2018 NEELS WEGNER, product specialist: Gauteng, PPECB Due to the increasing number of wet pod groundnuts received at the groundnut selection plants, it has more so become essential, to accurately determine the following: The weight loss per percentage point above 7% (kernel moisture) of foreign matter, groundnut shells and kernels, since these weight losses […]

Aalwurms – die onsigbare plunderaar

February 2018 DR SONIA STEENKAMP, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Grondbone is hoofsaaklik ‘n kontantgewas vir kommersiële produsente. Die produksie van grondbone het vanaf die vroeë 1990’s stadig maar seker begin verminder – vanaf 676 000 ton in 1990 tot 62 300 ton in die 2015/2016-seisoen. Verskeie biotiese en abiotiese faktore kon tot die skerp afname bygedra het. […]

Landbouskrywers besoek Graan SA voorsitter

February 2018 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Die 40ste Landbouskrywers SA-toekenningsfunksie het op Vrydag, 10 November verlede jaar, in Bloemfontein plaasgevind. As deel van dié belangrike gebeurtenis het ongeveer 20 landbouskrywers onderweg na die funksie, éérs by Graan SA se voorsitter, mnr Jaco Minnaar, se plaas Botesrust, in die Hennenman-distrik, besoek afgelê. Tydens die besoek […]

Bly jy by…of mis jy iets?

February 2018 Alzena Gomes, skakelbeampte, Graan SA Graan SA is opgewonde om die afhandeling van die organisasie se “nuwe” en opgekikkerde webwerf aan te kondig. Die opgedateerde webwerf bevat navigasie­veranderinge met aftrek-spyskaarte vir beide die lessenaar- en mobiele weergawes. Die struktuur van die inhoud is verbeter, sodat elkeen tydens ‘n vinnige besoek ‘n beter oorsig […]

Now it’s ‘hands in the scrum’

February 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO The year is going ahead full steam. The combination of prices and climate has once again presented producers with a unique set of circumstances. The other day one of the weathered producers from the North West said to me: ‘It has never been like this on my farm. It […]

Dit is nou “hande in die skrum”

February 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB Die jaar is volstoom aan die gang. Die kombinasie van pryse en klimaat het weer eens ‘n unieke stel omstandighede vir produsente tafel toe gebring. Een gesou­te produsent uit die Noordweste sê die ander dag vir my: “Dit was nog nooit so hier op my plaas nie. Dit is […]

Die blou koek

February 2018 Beste Grootneef ​​Kerstyd se persente is lankal vergeet, opgeëet of in ‘n kas gepak. Nuwejaar tot Kersfees is immers nie dieselfde as Kersfees tot Nuwejaar nie. Die een Krismis-geskenk wat ons egter bybly, is die blou koek met die blik ertjies, mooi regop in die middel geplant. Dié is net voor die Desembervakansie […]