Home SPOTLIGHT - FARM SECURITY

SPOTLIGHT - FARM SECURITY

HONDEJAG op plase neem toe

October 2018 KARINA MULLER, SA Graan/Grain medewerker Onwettige jag met honde op plase raak toenemend gesofistikeerd en georganiseerd. In ’n onlangse studie deur die KwaZulu-Natalse Landbou-unie (Kwanalu), het 75% van die respondente gemeld dat daar onwettig met honde...

Boerderygemeenskap se veiligheid is prioriteit

Vir die Agri Securitas Trustfonds is die veiligheid van die boerderygemeenskap in Suid-Afrika ’n prioriteit. Daarom het dié fonds weer geld bewillig om sowat 420 produsente en 15 500 plaaswerkers regoor Suid-Afrika te help...

WEES VEILIG – hier is wenke

October 2018 KARINA MULLER, SA Graan/Grain medewerker "Plaasveiligheid is ’n uitdaging wat veel groter as ’n enkele organisasie, gemeenskap of owerheidstruktuur is,” aldus mnr Dan Kriek, president van Agri SA. Kriek sê in Agri SA se jongste verslag...

Agri SA & Fidelity ADT: Vennote teen misdaad

Die erns van plaasaanvalle en ander misdade teen die boerderygemeenskap het Agri SA genoop om dringend geleenthede te ondersoek om die veiligheid van dié gemeenskap te verbeter. Gevolglik is daar ’n vennootskap met Fidelity...

Takel dié UITDAGING op ’n ander manier

October 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan Alhoewel plaasaanvalle en die diefstal van vee die voortbestaan van ’n boerdery-onderneming bedreig, is die diefstal van kommoditeite nóg een van die groot uitdagings waarmee produsente gekonfronteer word. In 2015 het...

Om te SKIET of nie te SKIET nie

October 2018 KARINA MULLER, SA Graan/Grain medewerker Dikwels word gevra wat die regte van wettige vuurwapeneienaars is. Dit is ’n uiters geldige vraag, aangesien daar van vuurwapenhanteerders verwag word om koelkop in alle situasies te bly – selfs...

LATEST EDITION