HONDEJAG op plase neem toe
October 2018
KARINA MULLER, SA Graan/Grain medewerker
Onwettige jag met honde op plase raak toenemend gesofistikeerd en georganiseerd. In ’n onlangse studie deur die KwaZulu-Natalse Landbou-unie (Kwanalu), het 75% van die respondente gemeld dat daar onwettig met honde...
WEES VEILIG – hier is wenke
October 2018
KARINA MULLER, SA Graan/Grain medewerker
"Plaasveiligheid is ’n uitdaging wat veel groter as ’n enkele organisasie, gemeenskap of owerheidstruktuur is,” aldus mnr Dan Kriek, president van Agri SA. Kriek sê in Agri SA se jongste verslag...
Agri SA & Fidelity ADT: Vennote teen misdaad
Die erns van plaasaanvalle en ander misdade teen die boerderygemeenskap het Agri SA genoop om dringend geleenthede te ondersoek om die veiligheid van dié gemeenskap te verbeter. Gevolglik is daar ’n vennootskap met Fidelity...
Boerderygemeenskap se veiligheid is prioriteit
Vir die Agri Securitas Trustfonds is die veiligheid van die boerderygemeenskap in Suid-Afrika ’n prioriteit. Daarom het dié fonds weer geld bewillig om sowat 420 produsente en 15 500 plaaswerkers regoor Suid-Afrika te help...
Om te SKIET of nie te SKIET nie
October 2018
KARINA MULLER, SA Graan/Grain medewerker
Dikwels word gevra wat die regte van wettige vuurwapeneienaars is. Dit is ’n uiters geldige vraag, aangesien daar van vuurwapenhanteerders verwag word om koelkop in alle situasies te bly – selfs...
Takel dié UITDAGING op ’n ander manier
October 2018
LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan
Alhoewel plaasaanvalle en die diefstal van vee die voortbestaan van ’n boerdery-onderneming bedreig, is die diefstal van kommoditeite nóg een van die groot uitdagings waarmee produsente gekonfronteer word. In 2015 het...