Verwagte klimaat/weerstoestande vir die 2016/2017-somerreënvalseisoen

September 2016 TONIE ROSSOUW, Suid-Afrikaanse Weerdiens Ten spyte van vorige maande se rekenaarklimaatvoorspellingsmodelle wat ‘n neiging na ‘n matige (swak) La Niña vir die lenteperiode van 2016 voorspel het, dui die neutrale El Niño-Suidelike Ossillasie (ENSO)-waarneming...

A look at the quality overview of the 2014/2015 maize crop

September 2016 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, The Southern African Grain Laboratory NPC The impact of the drought conditions experienced over large parts of the maize production regions, was observed not only with regards to a significant...

PAMPOENE BRING HOOP vir gemeenskap

August 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Wie ken nie die bekende liedjie van Anton Goosen waar hy sing van "Pampoene op die dak..." nie? Twee jong produsente van Bultfontein kon hierdie jaar, ten spyte...

Hard val, knieë afvee, opstaan en maar weer probeer haar motto

August 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Die nuwe visevoorsitter van Graan SA, Preline Swart, is die eerste vrou op dié organisasie se Dagbestuur. Sy is tydens Graan SA se Kongres in Maart vanjaar tot...

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

August 2016 — Hoe gemaak met jou werkers as jy jou boerderybedrywighede staak? ELIZE VAN DER WESTHUIZEN, senior bestuurder: Arbeidsverhoudinge, Agri SA Die impak van die huidige droogte kan dalk die produsent noop om sy boerderybedrywighede te...

Risikobestuur vir die moderne produsent

July 2016 HANS SMIT, WeatherInDe, BVG Die vinnige verandering in die wêreldekonomie en klimaatsom standighede het die hele landbousektor se horison vir ewig verander. Die vinnige verandering het baie produsente en landboumaatskappye onkant gevang en die...

Hans lê finaal sy pen neer

July 2016 MAGDA DU TOIT, Monsanto Om volstoom te kon werk tot op 90-jarige ouderdom, sit nie in enige een se broek nie. ‘n Legende en bekende in die politieke en landboukringe het gegroet op die...

Die verkiesing is nié net nog ‘n verkiesing nie

July 2016 HARALD PAKENDORF, politieke ontleder Met Suid-Afrika gaan dit op die oomblik nie goed nie. Met die regerende ANC nog slegter. Stygende onrus, stygende werkloosheid, stygende lewenskoste, stygende radikalisme, dalende ekonomiese groei, dalende rand, dalende...

‘N RUSTIGE OU met ‘n brandende passie vir landbou

July 2016 — Ontmoet Graan SA se nuwe voorsitter ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain SA Graan/Grain het Graan SA se voorsitter, Jaco Minnaar, net eers ‘n kansie gegee om behoorlik sy sit in die saal te...

Gaan ek in die nuwe seisoen vir produksiekrediet kwalifiseer?

June 2016 JOHN PURCHASE, uitvoerende hoof: Agbiz Die rampdroogte van die afgelope somerseisoen, en in sekere gebiede oor die afgelope drie seisoene, sal waarskynlik daartoe lei dat 'n groter persentasie graan produsente as normaalweg gaan sukkel...

LATEST EDITION