Met die louere wegstap
SA Graan/Grain dekking van Kongres 2019
Die SA Graan/Grain redaksie bring hierdie samevatting oor vanjaar se Graan SA Kongres aan ons lesers en lede van die organisasie wat nie persoonlik Kongres bygewoon het nie. Dit...
Produsente positief teenoor organisasie
Graan SA het tydens die afgelope Kongres terugvoer aan lede oor die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2018/2019-seisoen verskaf.
Mnr Ralf Küsel (nuutverkose voorsitter van die Bemarkingswerksgroep) het gesê dat alhoewel die pryse van...
100 jaar (of langer)-mylpale gevier
Verskeie landboubesighede vier vanjaar hul eeuwording of selfs langer in die landboubedryf. Graan SA het tydens Kongres erkenning aan die volgende maatskappye gegee wat vanjaar 100 jaar oud is: BKB, Landbouweekblad, OVK, Overberg Agri,...
An objective look at land reform
Mr Malcolm Ferguson (retired ambassador and associate: In Transformation Initiative) was invited to Congress to reflect on ways to make a new footprint in the South African grain industry.
First a word of caution
He cautioned...
The power of relationships – a story of two game rangers
Game rangers Alex van den Heever and Renias Mhlongo have worked together for more than 23 years. Holding up a large brown seed, Alex demonstrated their symbiotic relationship in the bush. Neither the thumb...
Wegbreeksessies plaas bedryfsaangeleenthede onder die soeklig
Die liggingsdifferensiaal het aansienlike aandag op die wegbreeksessies gekry na aanleiding van die besoek van dr Matt Roberts en sy verwagte verslag en aanbevelings. Die uitbreiding van die kontantmark is ook bespreek.
Navorsing het heelwat...
Dis tyd vir vorentoe kyk en deelneem, sê Jaco Minnaar
Kyk vorentoe en neem deel om ’n nuwe era vir Suid-Afrika en sy landbou te laat aanbreek. Die sogenaamde “nege verlore jare” (onder oudpresident Jacob Zuma) is verby en agter die rug. Apatie en...