Conservation agriculture: Part 15
June 2015
WAYNE TRUTER, University of Pretoria,
CHRIS DANNHAUSER, Grass SA,
HENDRIK SMITH, Grain SA and
GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute
Integrated crop and pasture-based livestock production systems
This article is the 15th in a series of articles highlighting a...
An opportunity to discover basis premiums on a transparent and JSE guaranteed platform
June 2015
— Basis Futures coming next
CHRIS STURGESS, director: Commodities and Key Client Management, Capital Markets, JSE
There has been much published about the JSEs reference to location differentials in order to accommodate physical delivery in...
Is waardetoevoeging bedoel vir jou?
June 2015
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Produsente is terdeë daarvan bewus dat die winsgewendheid van die primêre sektore onder druk is. Die Tiger’s en Premier’s van die wêreld bedryf ‘n besigheid waar daar geweldige hoë...
Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig
May 2015
— Amos Agrimin
HENNIE VILJOEN, Amos Agrimin
Baie geluk! Die feit dat jy hierdie reeks artikels oor arbeidsverhoudinge begin lees het, is reeds ‘n bewys dat jy die ingesteldheid van ‘n wenner het. Wenners is...
Onkruiddoderweerstand weer bekyk
May 2015
HESTIA NIENABER, LNR-Kleingraaninstituut, 'n afdeling van die Veldgewasdivisie
Die definisie van onkruiddoderweerstand is alombekend. Dit is die inherente vermoë van ‘n plant om ‘n onkruiddoderdosis te oorleef, wat normaalweg die wilde tipe sou doodmaak...
Onkruid in die winterreënvalstreek: Deel 12
May 2015
Stinkkruid (Stink weed)
PJ PIETERSE, Departement Agronomie, Universiteit van Stellenbosch
Wetenskaplike naam:
Oncosiphon suffruticosum
Afrikaanse naam:
Stinkkruid
Engelse naam:
Stink weed
Daar kom agt Oncosiphon-spesies in Suid-Afrika voor, maar net Oncosiphon suffruticosum (klein stinkkruid) en O. grandiflorus (groot stinkkruid) word beskou as algemene onkruide in die...
Om waarde toe te voeg, is tot ons voordeel
May 2015
— Richard Hobson
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Mnr Richard Hobson is die bestuurder van die Nonen Ranch Boerdery wat deel vorm van die Botselo-groep. Die Botselo-groep is ‘n familiebesigheid wat al geslagte lank besigheid...
Inset-oorsig
May 2015
CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
Hoe vergelyk plaaslike en internasionale kunsmisprystendense?
Dit is veral wintergraanprodusente wat hierdie tyd van die jaar kunsmisaankope doen. Kunsmis as produksie-inset maak ongeveer 25% van ‘n koringprodusent se...
Incidence of root-knot nematodes on weeds in South Africa
May 2015
NANCY NTIDI, ARC-Grain Crops Institute
Root-knot nematodes (Meloidogyne spp.) are the most widespread and damaging of the plant-parasitic nematodes worldwide and they survive and even thrive on weeds.
They are well-known for their widespread distribution and...
Hoe mikotoksiene ons beursies beroof
May 2015
BELINDA JANSE VAN RENSBURG, LNR-Instituut vir Graangewasse
Mikotoksiene (toksiene wat deur swamme geproduseer word) is van ekonomiese belang in koring, mielies, grond bone en ander neute asook koffie en wyn. Volgens die Food and...