Markstrukture en inligtingsbronne
July 2017
LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA
Bemarking en prysrisikobestuur speel ‘n uiters belangrike rol in die winsgewendheid van produsente. Beter produksiepraktyke en tegnologiese vooruitgang het plaaslike produsente oor die afgelope paar jaar heelwat...
Maak seker watter kultivars vir jou boerdery geskik is
July 2017
ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain
Saad bly een van die belangrikste insette met die oog daarop om opbrengste en produktiwiteit in die graanbedryf te verhoog. Volgens mnr Corné Louw (senior ekonoom: Insette, Graan SA)...
Hoe lyk die koringmark? Kyk híérna vir bemarking
July 2017
LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA
Die afgelope twee bemarkingseisoene (vorige en huidige seisoen) van koring is gekenmerk deur uitdagende omstandighede vir plaaslike koringprodusente. In die plaaslike perspektief was daar heelwat onsekerhede –...
Hier’s die nuutste somergraansaadpryse
July 2017
CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA en MICHELLE MOKONE, landbou-ekonoom, Graan SA
Afhangende van die plantestand, maak saad as produksieinset tussen 10% en 17% van ‘n mielieprodusent se lopende produksiekosterekening uit. Gegewe uitstekende navorsing...
Die infeksieproses van Fusarium aarskroei
July 2017
CATHY DE VILLIERS, LNR-Kleingraan, Bethlehem
Een van die mees beperkende faktore in koringverbouing is die teenwoordigheid van siektes. Siektes veroorsaak ʼn verlaging in opbrengs, kwaliteit en ook winsgewendheid. Een van die siektes wat wêreldwyd...
Bewaringslandbou bevorder aggregaatvorming en -stabiliteit
July 2017
DR ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige en DR DANIE BEUKES, onafhanklike grondkundige
Een van die eerste veranderings wat grond ondergaan wanneer bewaringslandbou toegepas word, is aggregaatvorming en ‘n verbetering van die aggregaatstabiliteit, oftewel grondstruktuur. Dit...
‘n Ketting met ‘n swak skakel is ‘n stukkende ketting – belangrikste faktore wat...
July 2017
DR HUGO SMIT, privaat konsultant en DR ANNELIE BARNARD, LNR-Kleingraan, Bethlehem
Die afgelope twee seisoene se droogte het ons opnuut bewus gemaak van hoe belangrik dit is om reënwater optimaal te benut. In die...
Research strategy aims to eliminate mycotoxins in South African grains
June 2017
PROF PIET STEYN, consultant to the Maize Trust
In South Africa, the supply of high quality, healthy maize is a national priority since maize represents the staple food of many South Africans. Moreover, maize...
Potential export market opportunities for South African maize
June 2017
MICHELLE MOKONE, agricultural economist: Grain SA
Africa’s largest maize producer is once again set to regain its status as a net exporter of maize. South Africa, which typically produces an average of 11 million...
Plantluise en virusoordrag op koring: Waarna om te kyk
June 2017
DR GODDY PRINSLOO, LNR-Kleingraan, Bethlehem
Die woord “virus” word as ‘n swaard of ‘n vloekwoord beskou – nie net in menslike terme nie, maar des te meer in terme van landbougewasse. Dit is hoofsaaklik...